Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Staan en ry  (Read 4899 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,072
  • Thanked: 7 times
    • Pikipiki Overland
Re: Staan en ry
« Reply #20 on: November 26, 2008, 07:45:37 am »
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.


Kosie vertel  bietjie meer dis interesant.

Offline corne.l

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,286
  • Thanked: 23 times
  • Say what?
Re: Staan en ry
« Reply #21 on: November 26, 2008, 07:46:17 am »

My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.


Ja maar jy moet vir hom sê hy moet nie sy voet voor die wiel sit nie!
in vino veritas, in cervesio felicitas

Yamaha XT1200Z (2010) - SOLD
Yamaha XT660Z (2009) - SOLD
BMW F650GS Dakar (2004) - SOLD
 

Offline Boertjie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,202
  • The older I get, the faster I used to be!!
Re: Staan en ry
« Reply #22 on: November 26, 2008, 07:46:32 am »
Ek ry nie 'n BM nie en staan BAIE.

Eerstens op grondpad beweeg die bike en die rider onafhanklik van mekaar. Dit gee meer stabilitiet.

Tweedens raak my gat ook seer en dan staan ek om die pyn te verlig.

Ek staan soms in verkeer om beter te kan sien wat aangaan in die verkeer verder vorentoe of na die kante. Ek kan bo-oor motors, bosse en mure sien.

Dan staan ek soms omdat ek warm kry en meer lug vang staande vs sittende.

Soms staan ek om my skills te verbeter terwyl ek staan... ratte verander, rem ens.

Dan staan ek party kere omdat dit vir my lekker is.

Soms staan ek sommer net omdat ek lus het om af te show...
Dagaty!!!
Boertjie weg.

BMW R1200GS, Honda Varadero XL1000V
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 24 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Staan en ry
« Reply #23 on: November 26, 2008, 07:51:16 am »
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.


Kosie vertel  bietjie meer dis interesant.


Ja kyk die ou kan nogal goed ry maar dinge loop een of ander tyd skeef. Staan en ry het toe verander in staan en wheelie.
Dit het toe verander in staan en wheelie op gravel.  Ja en toe loop dinge skeef en sy voet gly toe af en beland voor die wiel en doen n 180grade met boot en al.
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline Stofstreep

  • Semi-retired
  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,270
  • Hot and humid
    • On a Dust cloud in Africa
Re: Staan en ry
« Reply #24 on: November 26, 2008, 07:54:03 am »
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.

Dit vergemaklik die beheer van 'n fiets op tegniese terein. As jy staan verlaag jy die gekombineerde gewigs middelpunt van jou en die fiets.
Be careful of the words you say.
And keep them soft and sweet.
For you never know from day to day.
Which ones you'll have to eat.
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,650
  • Thanked: 425 times
    • CFO Consult SA
Re: Staan en ry
« Reply #25 on: November 26, 2008, 07:56:53 am »
Kosie, ek stem saam met jou. Dit lyk bitter k*k.
Een ou wat staan en ry uit 'n garage se forecourt uit is seker OK, maar 3 maatjies wat dit saam doen lyk gay.
En dis alles BMW training se skuld. Voor BMW kursusse daar was het almal ge-f*kken jaag op grondpaaie sonder om op te staan.
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,177
  • Thanked: 100 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Staan en ry
« Reply #26 on: November 26, 2008, 09:00:20 am »
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.


Kosie vertel  bietjie meer dis interesant.


Ja kyk die ou kan nogal goed ry maar dinge loop een of ander tyd skeef. Staan en ry het toe verander in staan en wheelie.
Dit het toe verander in staan en wheelie op gravel.  Ja en toe loop dinge skeef en sy voet gly toe af en beland voor die wiel en doen n 180grade met boot en al.

Jy moet darem nou ook nie 'n wheelie attempt gone wrong 'confuse' met staan en ry nie...

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline EtienneXplore

  • previously KnopKop
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 3,594
  • Thanked: 15 times
    • www.etiennexplore.com
Re: Staan en ry
« Reply #27 on: November 26, 2008, 09:02:51 am »
Ek staan ook partykeer in die verkeer, dan kan ek lekker na die tannies in die  SUV's se kanne kyk.

Ek staan ook as ek lekker wil poep.

Ek staan ook want ek ry 'n BMW, as ek 'n BMW kar gery het sou ek ook in hom wou staan, as ek so kort soos Jacko was.

 :pot:

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

JohnST

  • Guest
Re: Staan en ry
« Reply #28 on: November 26, 2008, 09:09:12 am »
 :laughing4:   :imaposer:
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,177
  • Thanked: 100 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Staan en ry
« Reply #29 on: November 26, 2008, 09:13:26 am »
Oh - and I actually forgot about this:



02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline NISMARK

  • Ek is, daarom ek is Nismark!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,719
  • Thanked: 5 times
  • aka GENERAAL, maar noem my maar Oom Flip
Re: Staan en ry
« Reply #30 on: November 26, 2008, 09:16:04 am »
Ek staan ook partykeer in die verkeer, dan kan ek lekker na die tannies in die  SUV's se kanne kyk.

Ek staan ook as ek lekker wil poep.

Ek staan ook want ek ry 'n BMW, as ek 'n BMW kar gery het sou ek ook in hom wou staan, as ek so kort soos Jacko was.

 :pot:

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

 :laughing4: :imaposer: :imaposer:
Ek val graag!!!
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 24 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Staan en ry
« Reply #31 on: November 26, 2008, 09:20:29 am »
Ek ry nie 'n BM nie en staan BAIE.

Eerstens op grondpad beweeg die bike en die rider onafhanklik van mekaar. Dit gee meer stabilitiet.

Tweedens raak my gat ook seer en dan staan ek om die pyn te verlig.

Ek staan soms in verkeer om beter te kan sien wat aangaan in die verkeer verder vorentoe of na die kante. Ek kan bo-oor motors, bosse en mure sien.

Dan staan ek soms omdat ek warm kry en meer lug vang staande vs sittende.

Soms staan ek om my skills te verbeter terwyl ek staan... ratte verander, rem ens.

Dan staan ek party kere omdat dit vir my lekker is.

Soms staan ek sommer net omdat ek lus het om af te show...

  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline LuckyStriker

  • Stealthy Camper
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,146
  • Thanked: 3 times
  • Bellville Rock City
    • LuckyStriker's Blog
Re: Staan en ry
« Reply #32 on: November 26, 2008, 09:23:56 am »
dit lyk vir my ook bietjie tos
dus staan ek nie baie nie

but each to his/her own. I don't lose sleep over it
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 24 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Staan en ry
« Reply #33 on: November 26, 2008, 09:29:54 am »
ek skiem eks te dik om te staan................net nou breek die footpeg.  DIt britte bou nie eintlik bikes vir dikkis nie
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline SlowPoke

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,081
  • Can't stop staring at Manic's avatar...
Re: Staan en ry
« Reply #34 on: November 26, 2008, 09:34:10 am »
Hier in PE is daar mos 'n mal hobbelbouer los. Die etter is 'n geheimsinnige knaap wat oornag hobbels (of te wel "speedhumps") in die lewe toor. Nou die enigste ding van spoed hobbels is dat spoed en hobbels nie lekker saamwerk nie - BEHALWE as jy staan. Dan is dit lekker! So ek staan dikwels in PE want die etterse mal spoed hobbel dwergie het 'n ooraktiewe sin vir geregtigheid en bou duisende van die blessedse goed...
Never underestimate the power of stupid people in a large group...
There are only 10 kinds of people who understand binary, those who do and those who don't
 

Offline MrBig

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Triumph 955 Tiger
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,410
  • Stellenbosch
Re: Staan en ry
« Reply #35 on: November 26, 2008, 09:55:40 am »
Van sit en staan is lê die lekkerste
"I know you think you understand what I said, but what you don't understand is what I said is not what I mean."
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Staan en ry
« Reply #36 on: November 26, 2008, 10:02:22 am »
Van sit en staan is lê die lekkerste

Ek stem 100% saam  :thumleft: :thumleft:

Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 24 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Staan en ry
« Reply #37 on: November 26, 2008, 10:07:04 am »
 ::) ::)
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline Watty

  • RIP 29-07-2011
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki Djebel 250XC
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,954
Re: Staan en ry
« Reply #38 on: November 26, 2008, 10:18:13 am »
.. .. .. ..  <------ BMW owner.
« Last Edit: November 26, 2008, 10:18:50 am by Watty »
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Staan en ry
« Reply #39 on: November 26, 2008, 10:26:02 am »
 :imaposer: :imaposer: Uitstekend Kosie  :ricky: :ricky: :peepwall:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back