Yip, ek verstaan as hulle gou opstaan om die onderbroek of G-string reg te trek voor n lang rit, net nadat hulle op die fiets geklim het. Of, as hulle op n fieslike grondpad was, maar, om in n pertol statie uit te ry staande is regtig sommer net donners belaglik.

Ooraait, hulle gatte mag dalk baie seer wees van die 15km se ry van die CP Waterfront tot by die N1 Caltex.
