Staan en ry

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
2,979
Reaction score
2
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Ok dis nie om te stir nie maar kan iemand my verduidelik wats die logika agter die staan en ry storie. Sondag gooi ek petrol by die engen op die N7 en daar was so 3 dual manne wat ook gegooi het. Toe hulle wegtrek staan en ry hulle tot by die stop straat . Anyway dit lyk baie tos
Dien sien ek orals.
So kan iemand my verduidelik waar mens dit nou eintlik veronderstel is om te gebruik.......in die sand ? ............heavy off - rode?? Motocross??

Of is dit maar net iets wat hulle jou leer as jy n off-road kursus vat maar waar pas jy dit toe.
 
Top