Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet  (Read 591 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Naand WD's, gestraand bietjie laat tuis gekom om n volledige RR te doen, ek weet dit was bietjie baie gevra vir (EC) PE dogs om n ekstra 100km bo my 530km vir die dag te ry, ook bietjie laat die Outride voor gestel en laastens die tyd tuis was 19:50 op Kirkwood gearriveer gestraand.
Verder het ek en Ingelsman 07:30 uit Kirkwood vertrek na daar geen belangstelling was, rigting Klipplaat via Wolwefontein, Baroe, Mount Steward, dit was n awesome dag op die fiets, die oopte, landskap, natuur te aanskou en te waardeer saam Ingelsman.
Na so 100km teerpad klim ons op grond R338 na Klipplaat, net net op en weer afgetrek vir n koffie & Ouma beskuit. Ek is n goeters mens, hou daarvan om n pakkerasie saam te neem, maak koffie, kos langs die pad soos julle sal sien.
Verder genoeg praat, kom ry saam vir n klein rukkie.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #1 on: October 19, 2020, 08:41:17 pm »
Oppad na Klipplaat, mensig chaps maar die wreld is nog bitter droog, pragtig vir my maar vee is min. Van Klipplaat kies ons koers Miller stasie en regs daar na Aberdeen.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #2 on: October 19, 2020, 08:59:13 pm »
Breakfast tyd, man Skaapkop vra ook altyd hoekom dink ek aan wat ons volgende gaan eet, ek hou daarvan om te beplan. Ons gaan volgende week so 5 dae trippy die Karoo (Tankwa gedeeltelik) toer en gaan so veel as moontlik nie by n restaurante of coffee shops eet nie, ek hou daarvan om my in te leef in die bike lewe.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #3 on: October 19, 2020, 09:11:15 pm »
Na breakfast is daar 2 paaie na Aberdeen, die een is 20km +- langer wat op Willowmore teerpad uit kom as die een op Klipplaat pad. Weereens n mooi pad, by tye kwaai zinkplaat agv voertrokke wat lewering op plase doen. Daars hier en daar n stukkie groen hemel (lusern) waar water beskikbaar is en vee wei.
Die Karoo is maar pragtig vir my, maak nie saak hoe droog, bruin voorkom nie, stop, skakel jou yster perd af en luister, wat hoor jy, STILTE!!!
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #4 on: October 19, 2020, 09:35:07 pm »
So vinnig pit stop gemaak op Aberdeen vir n koeldrankie en terwyl ek buite tyd verdryf staan 4 jong laaities nader, die saadtjie is klaar geplan, pappa ek wil n bike h, die seuns het met diep slae na die ysterperd gekyk.
Roete volg dan ewe verveelig op die N9 na Graaff-Reinet, ek wou nog n ekstra draai'tjie ry toe kon ek sien Ingelsman is noggi ry fiks, sy't laas Nov '19 n langerige trippy gery en ek kan doen met n snooz voor die show begin.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #5 on: October 19, 2020, 10:09:03 pm »
Off we go too the show by Pioneers Restaurant, bietjie vroer gegaan vir middagete, kan defnitief hul kos aan beveel, baie smaaklik, porsie grote en waarde vir geld. Was nog nooit daar maar sal verseker n volgende keer weer gaan, die sonnetjie het my bles lekker gebrand, maar niks wat n glasie wit wyn met baie ys nie kon demper.
Mense het maar stadig ingekom, dink hul weet dat daar wel n sitplekkie gaan wees al kom hul n halfuur laat.
« Last Edit: October 20, 2020, 05:22:50 am by Difflock »
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #6 on: October 19, 2020, 10:18:53 pm »
So die kaartjie wys 16:00 begin show, 16:45 sien ek hierdie gaan n lang Sondagmiddag raak, 17:00 toe trek "Bottomless Coffee Band " weg met n bang, was dit die moeite werd, verseker JA! Ons het so 45-55min gekyk toe moes ons huis waarts keer. Dit was nogal special omdat sy van Graaff-Reinet afkoms is, sy't ook n liedgjie saam haar pa gesing oor Graaff-Reinet, Camdeboo " Koenie De Villiers" dit ook gesing. Lekker gelag en saam geleef in die oomblik op n Sondag middag.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #7 on: October 19, 2020, 10:45:30 pm »
So na n vinnige koffie vat ons die pad terug huis toe, ry ons uit Graaff-Reinet rigting Jansenville terug Kirkwood toe, 19:50 ry ons die dorp binne.
Wat ek bewus is van en dit is n verbetering op die vorige nag trippy is dat die ligte nog nie naby skyn soos wat ek hul wil h hul moet. Die draaie kan ek glad nie perfek sien nie. Spotlights en van goeie waarde om beter te kan sien is my voor land.
Om nou af te sluit, dit was awesome om n dag in die saal te kon spandeer met Ingelsman so ook als wat voor ons afgespeel het, die lewe gryp dit aan en doen dinge wat jy nie gewoonlik doen. Ek praat nie van onverskillig wees maar geleenthede, maak jou eie drome en so voel ek elke keer bevooreg om te kan bike ry en ons beautiful land verken.
Mooi week verder Chaps.

« Last Edit: October 20, 2020, 05:25:21 am by Difflock »
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Karel84

Awesome RR, dankie vir die deel!

Sent from my SNE-LX2 using Tapatalk

 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,373
  • Thanked: 75 times
Awesome RR, dankie vir die deel!

Sent from my SNE-LX2 using Tapatalk

Nou DIT is hoe mens jou lewe moet spandeer.   :thumleft:  Mooi fotos en RR.  Dankie vir die deel.
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,463
  • Thanked: 311 times
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #10 on: October 20, 2020, 05:13:16 am »
Lekker ou Diffie en Ingelsman.  Lekker lewe man.   :deal: 

So bly om te sien julle geniet daai S10.  Nog vele gelukkige myle vir julle twee.   :thumleft: :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #11 on: October 20, 2020, 08:42:19 am »
Awesome RR, dankie vir die deel!

Sent from my SNE-LX2 using Tapatalk


Awesome RR, dankie vir die deel!

Sent from my SNE-LX2 using Tapatalk

Nou DIT is hoe mens jou lewe moet spandeer.   :thumleft:  Mooi fotos en RR.  Dankie vir die deel.
Lekker ou Diffie en Ingelsman.  Lekker lewe man.   :deal: 

So bly om te sien julle geniet daai S10.  Nog vele gelukkige myle vir julle twee.   :thumleft: :thumleft:

Mre,  dankie waardeer en altyd lekker om te deel.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline BullFrog

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,029
  • Thanked: 84 times
  • Previously Naartjie
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #12 on: October 20, 2020, 08:51:20 am »
Lekker dag uit!!!!

Het Vroulief jou verbied om meer as 90 km/h te ry?  :biggrin:
I just get up every morning and go out. And I dont let the old man in, Clint Eastwood
 

Offline Toothless

Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #13 on: October 20, 2020, 09:08:46 am »
Lekker Diffie! Maak my skoon jaloers!
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #14 on: October 20, 2020, 09:17:10 am »
Lekker dag uit!!!!

Het Vroulief jou verbied om meer as 90 km/h te ry?  :biggrin:

Laat jy my nou lag, nee dus maar my spoed op n reguit, smooth stofpad spoed daai, anders ry ek nog stadiger en nooit bo my vermoe.
Teerpad n ander storie, 120km om en by, houdaarvan om nog bietjie af te dwaal met o op die landskap.

Lekker Diffie! Maak my skoon jaloers!

Een van die dae sien ons mekaar, het catching up om te doen na so lang afwesigheid.
Jy ken die gevoel of almal ken die vryheid,  oopte, reuke, vars lug ens dit roep jou en vir my die laaste ruk teveel dalk, i think NOT!
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 
The following users thanked this post: BullFrog

Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,119
  • Thanked: 100 times
  • Free as a bird
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #15 on: October 20, 2020, 10:13:22 am »
Lekker trip en dit op my gunsteling motorfiets
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #16 on: October 20, 2020, 10:36:16 am »
Lekker trip en dit op my gunsteling motorfiets

Dankie skydiver, geniet die S10 elkekeer as ons die pad vat.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #17 on: October 20, 2020, 02:01:20 pm »
Lekker Difflock, weet nie wat is die gevaarlikste van die 2 nie: in die nag met 'n fiets vanaf GRT na Kirkwood deur koedkoekontrei te ry, of om tot op my dorp te kom en bloot verby te ry.  :peepwall: :lol8:
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Tiger8

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,093
  • Thanked: 40 times
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #18 on: October 20, 2020, 04:45:14 pm »
Nou geskrik Diffie..........al wat ek sien is die Baard, is die jou Covid Kombrs?  :lol8:

Lekker saam gery, dankie boet, lanklaas met julle twee saam gekuier, groete aan Engelsman van ek en Des.  :thumleft:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,434
  • Thanked: 2 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet
« Reply #19 on: October 20, 2020, 06:23:40 pm »
Lekker Difflock, weet nie wat is die gevaarlikste van die 2 nie: in die nag met 'n fiets vanaf GRT na Kirkwood deur koedkoekontrei te ry, of om tot op my dorp te kom en bloot verby te ry.  :peepwall: :lol8:

 :imaposer: goeieste jammer daaroor die GRT kuier sal defnitief n punt daarvan maak volgende keer om te kom in loer, jou so lanklaas gesien.
Praat van kudu's, was in my agterkop of ek van hulle gaan tee kom.

Nou geskrik Diffie..........al wat ek sien is die Baard, is die jou Covid Kombrs?  :lol8:

Lekker saam gery, dankie boet, lanklaas met julle twee saam gekuier, groete aan Engelsman van ek en Des.  :thumleft:

Vaderland laat jy my nou skater lag met die baard, die Ingelse praat van "a change is as good as a holiday ".
Hoop om julle by OTR te sien en Ingelsman stuur groete wat n verrassing.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014