SAK Sarel SAK!!!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,532
Reaction score
7,854
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
So.........nadat ek daai kaput 2de seat van my GSA weggestuur het, NICE job, maar die donnerse ding het NOG verder van die grond af teruggekom as wat die Low Seat (die ander een) is..........https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=249772.msg4494926#msg4494926

So strip ek my moer so week terug, beginne staples aftrek , kry 'n broodmes en sny daai amper tot bo-op die fuse box.

Stuur hom na Girl hier onder wat so bietjie upholstery doen, dog toe waddehel ....... as dit nie werk nie maak ons van daai seat 'n ekstra roeispaan of iets.

...........Nou NET teruggekry.

Hy's sag en diep. >:D >:D

Albei my pote is nou op hulle "balle", so ek kan die Woonstelblok nou met my bene reverse - BAIE makliker as wat ek kon.

Eks so verlig soos 'n suicide bommer wie se fuse geblaas het.

Hy het so paar plooie - maar vir R 400 gaan ek nie kla nie. Belangrikste is hy's so 3/4 cm laer.

 

Attachments

  • IMG_0955.JPG
    IMG_0955.JPG
    379.3 KB · Views: 143
  • IMG_0956.JPG
    IMG_0956.JPG
    289.4 KB · Views: 144
Top