Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kanada 2.0  (Read 2750 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,089
  • Thanked: 74 times
  • Panorama, Cape Town
Re: Kanada 2.0
« Reply #60 on: November 09, 2020, 07:43:12 am »
Moet 'n fout wees

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

Nee my fok boet...  :eek7:

en dit gaan blykbaar net kouer word  :sip:


Kom liewers Florida toe, ek dra nog n kortbroek werk toe  :ricky:

In fact, daar is net sowat twee weke in die middel van die winter wat ek n jean werk toe dra  :peepwall:  :imaposer:

O nee, nie daai plek waar jy woon nie. Humiditeit maak my dood. Ek het gesukkel met die weer in Ohio se somer al reeds.

Koue is ok want jy kan klomp klere aantrek indien nodig. Warm - daar is 'n legal limit tot waar jy mag uittrek en dis ver voor ek koel voel/word...

Al wat jy moet onthou - moenie geel sneeu eet nie!
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 

Offline immigrant

Re: Kanada 2.0
« Reply #61 on: November 09, 2020, 08:05:55 am »
 :imaposer: .......ons gan nou braai! Sommer twee braais en jy is nog nie eers ‘n week hier nie
« Last Edit: November 09, 2020, 08:07:13 am by immigrant »
Yamaha Super Tenere, Yamaha FZ8, Yamaha Grizzly, Yamaha Viking, Honda CRF250L
 

Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,089
  • Thanked: 74 times
  • Panorama, Cape Town
Re: Kanada 2.0
« Reply #62 on: November 09, 2020, 08:27:18 am »
:imaposer: .......ons gan nou braai! Sommer twee braais en jy is nog nie eers n week hier nie

Jy s dit so asof jy wil lelik wees  :patch:

Maar gelukkig weet ek jy het great braaiers en smokers ens.  :thumleft:
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 

Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 791
  • Thanked: 82 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #63 on: November 09, 2020, 08:49:17 am »
Die kos...

Ek het gereken ek sal gewoond raak aan pancakes en maple syrup, turkey en wat nog, maar na ek my eie fotos gesien het, het ek besef ek gaan braai mis en @immigrant  is weer gekontak oor opsies. So daar is besluit om 'n weber en 'n pellet smoker aan te skaf. Albei is in die pos en behoort teen volgende naweek hier te wees.

Loedolf, ek het toe ek begin lees gedink jy gaan s: "Daai burgers lyk na ons soort kos voor die braai"

@chopperpilot  ek gaan admin werk doen en enigiets anders wat die baas vra ek moet. Interesante werk en ek is baie gelukkig. Die werkgewer het baie moeite gedoen om die huis reg te kry met mooi meubels en ek is paar maande voor wat dit aanbetref. Tussen die werkgewer en my suster het ek ook genoeg kos vir paar maande. Beddegoed, handoeke, potte, skoonmaakgoed, cutlery en alles is gesort. My suster en ghaar gesin het Maart lasjaar hierheen gekom en woon 68km van my af. Dit help baie en maak alles baie makliker.

My suster het byoorbeeld haar bankier gebel en 'n afspraak gerel dat ek laas Maandag 'n bank rekening oopmaak oor 'n video call. Dit het so goed gewerk dat ek nou vir een van die ander werknemers op die plaas ook na haar verwys het wat al 'n tydjie sukkel om 'n bankrekening oop te maak.

Dan het sy vir my 'n selffoon kontrak uitgeneem wat ek later die maand oorskuif na my rekening. Dit het baie gehelp met die internet en alles.

Ek het die week aansoek gedoen online vir my health card. Baie maklike proses en het die dokumente opgelaai. 'n Dag later het hulle my laat weet dis goedgekeur en my kaart sal teen die einde van die maand hier wees.

Ek het 'n afspraak gemaak om my SIN nommer te kry wat amper dien soos ID nommer klink dit my. Ook online en dan bel iemand jou die volgende dag. Die volgende dag het iemand my gebel en die oproep was 'n plesier. Die ou het my engels verstaan. Hy het vir my vooraf ges hy gaan inligting op hulle stelsel intik soos ons aangaan so as hy stil is, beteken dit nie hy ignoreer my nie. Met ander woorde ek het nie nodig gehad om heeltyd te vra: " Hallo, hallo, is yous still theres, hello?"

Ek moes ook die krag, gas en utilities op my naam sit vir die huis wat ek huur. 3 verskillende plekke gebel vir dit. Dit het by al 3 net EEN oproep geneem en nie een keer afgesny nie en dis oorgedra.  :imaposer:

Tensy ek iets mis, moet ek nog net die learners gaan skryf en uitpasseer sodat ek 'n Kanadese lisensie het.

Dan gaan ek nou my stoof en mikrogolf se tyd instel, want ek verwag nie enige loadshedding wat die tyd gaan reset. :ricky:

Willywarmer? Nee ek is te bang vir elektrisiteit so naby daar :imaposer:

Eish, daai Weber lyk maar klein jong... :o
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #64 on: November 09, 2020, 01:47:07 pm »
 :laughing4:

Daar het baie navorsing in gegaan met die besluit oor die braaiery.

My shed se deur is klein en 'n Weber Master Touch gaan nie inpas nie en die portable weber is vir maklik laai en loop braai. Size matters...  :imaposer:

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Kanada 2.0
« Reply #65 on: November 09, 2020, 03:28:58 pm »
Worsbeer het jy n slaghuis op jou dorp? Kan jy darem chops gaan uitsoek? Indien wel en die ou is useless nooi VaalBaas vir n kuier lat hy die man ka leer!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #66 on: November 09, 2020, 03:46:40 pm »
Daai bbq is reg vir Walmart patties :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline thabogrobler

Re: Kanada 2.0
« Reply #67 on: November 10, 2020, 12:37:04 am »
Daai afskeid steaks lyk watertand!

Maar daai koue kan jy maar vir jouself geniet, baie dankie!
 

Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 791
  • Thanked: 82 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #68 on: November 10, 2020, 08:30:43 am »
:laughing4:

Daar het baie navorsing in gegaan met die besluit oor die braaiery.

My shed se deur is klein en 'n Weber Master Touch gaan nie inpas nie en die portable weber is vir maklik laai en loop braai. Size matters...  :imaposer:

 Size matters..  :laughing4: :laughing4: ONLY in Canada :imaposer: :imaposer:
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #69 on: November 10, 2020, 04:26:59 pm »
Nou liggies begin sneeu weer. Die fluff op die bome laat lyk dit nog kouer

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #70 on: November 10, 2020, 07:55:32 pm »
Worsbeer het jy n slaghuis op jou dorp? Kan jy darem chops gaan uitsoek? Indien wel en die ou is useless nooi VaalBaas vir n kuier lat hy die man ka leer!! ;) :lol8:

Oom Chris, op die stadium kan ek net op Google maps sien waar ek is. Toe ek laas Saterdag hier aangery kom toe vat die maps my na die verkeerde straat toe so toe moet ek elkgeval verder soek. So tussen konsentreer om aan die regte verkeerde kant van die pad te ry en op die google maps te kyk het ek nie regtig gesoek nie. Vriende uit Suid Afrika het al meer ondersoek ingestel en bevestig hier is 'n plek om takeaways te koop.

Een van die ander Suid Afrikaners wat Donderdagaand die bakkie kom haal het, het gepraat van in die dorp langsaan is 'n dokter van SA se slaghuis. Gelukkig nie 'n begrafnisondernemer van SA se slaghuis nie... Die doter het glo die resepte aangestuur en hulle maak biltong en droewors en sny die steak soos ons hom ken. Een van die eerste plekke wat ek heen gaan as ek hier uitkom.

Oom Kobus, ek gaan dit vermei om patties of palony hier te braai. Die steaks gaan nie by die Gouda steaks kom nie, maar ek gaan wragtag 'n goeie poging aanwend en dan moet Immigrant maar my foute uitwys as ek die braaiery nie regkry nie.

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 791
  • Thanked: 82 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #71 on: November 11, 2020, 03:51:59 pm »
Nou liggies begin sneeu weer. Die fluff op die bome laat lyk dit nog kouer

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

Daai lyk sommer lekker koud :o :biggrin:
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #72 on: November 14, 2020, 09:15:53 pm »
Het vandag saam met my swaer gaan rondry. Dik gesneeu hier.

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #73 on: November 14, 2020, 09:22:35 pm »
Is jy nou al uit die tronk

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #74 on: November 16, 2020, 05:23:54 am »
Is jy nou al uit die tronk
Ja Oom. Het nou naweek af gehad en van mre af werk ek op kantoor

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #75 on: November 16, 2020, 05:39:29 am »
Eerste braai op die WEBER. In die koue braai is bietjie anders as in die koue braai in SA. Maar nou weet ek beter hoe om te maak. Dink dit gaan nog n paar rondtes wees voor ek die sneeu braai vervolmaak.

Smoker het ook gekom. Moet nog aanmekaar sit en my stoortjie se deur regmaak. Dan kan ek hom probeer met Immigrant se raad en resepte


So tydjie in die braai besef ek ek braai op n hout dek op n hout tafel. Toe gooi ek maar sneeu daar waar ek wil mors






Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,407
  • Thanked: 206 times
  • DILLIGAF
Re: Kanada 2.0
« Reply #76 on: November 16, 2020, 07:08:21 am »
Is jy nou al uit die tronk
Ja Oom. Het nou naweek af gehad en van mre af werk ek op kantoor

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
Jy op kantoor, BS, glo dit nie
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,089
  • Thanked: 74 times
  • Panorama, Cape Town
Re: Kanada 2.0
« Reply #77 on: November 16, 2020, 07:12:39 am »
Moenie worry - niks fout met daai braai nie!

As jy hoender wil lekker braai, moenie kole in die middel gooi nie, net op die kante en sit dan die hoender in die middel op die rooster. Braai dan indirek. Gebruik een van die foil drip pannetjies om al die sous op te van. So 30 - 45mins en jy sal hoenner vreet soos 'n jakkals!

Ek wil jou tog aanraai om die 57cm Weber te kry. Gaan net beter raak. Plus hulle kan buiite in die sneeu staan sonder skade - myne in Ohio het so gewoon. Die goed word mos nie daar gesteel nie...
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,534
  • Thanked: 203 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Kanada 2.0
« Reply #78 on: November 16, 2020, 08:31:16 am »
Toe gooi ek maar sneeu daar waar ek wil mors.......

Jy het mos ondervindind van hoe om buite n braai te braai

Getik op my foon

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Kanada 2.0
« Reply #79 on: November 16, 2020, 10:14:45 am »
Ek sien jy het n botteltjie SA braaisout saam gevat? ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za