Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kanada 2.0  (Read 2751 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JFE

Re: Kanada 2.0
« Reply #80 on: November 16, 2020, 11:26:01 am »
Maak my half opgewonde oor my komende aansoek. Pas my Ielts klaar gemaak en wag nou vir polisie klaring dan is dit volstoom. Lyk of dit daar effe kouer is as wat ek gehad het in my jare in Ermelo

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #81 on: November 17, 2020, 02:47:06 am »
Is jy nou al uit die tronk
Ja Oom. Het nou naweek af gehad en van mre af werk ek op kantoor

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
Jy op kantoor, BS, glo dit nie
Hoe meen Oom dan nou? Ek werk op kantoor. Bair netjie aangetrek en alles

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #82 on: November 17, 2020, 02:50:00 am »
Moenie worry - niks fout met daai braai nie!

As jy hoender wil lekker braai, moenie kole in die middel gooi nie, net op die kante en sit dan die hoender in die middel op die rooster. Braai dan indirek. Gebruik een van die foil drip pannetjies om al die sous op te van. So 30 - 45mins en jy sal hoenner vreet soos 'n jakkals!

Ek wil jou tog aanraai om die 57cm Weber te kry. Gaan net beter raak. Plus hulle kan buiite in die sneeu staan sonder skade - myne in Ohio het so gewoon. Die goed word mos nie daar gesteel nie...
Baie dankie Ed. Baie baie waardevolle raad. Die koue f@k nogals die kole vinnig op. Hierdie is die 18" en dis die grootste protable een wat mens kry. Die 57cm/22" master touch is volgende op die lys as ek die ene onder die knie het.

Enige raad oor die vents bo en onder? Het alles probeer maar toe is kole later dood. Was dalk nie die koue

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #83 on: November 17, 2020, 02:50:46 am »
Toe gooi ek maar sneeu daar waar ek wil mors.......

Jy het mos ondervindind van hoe om buite n braai te braai

Getik op my foon
Waaaaar is oom woody nou?

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #84 on: November 17, 2020, 02:51:25 am »
Ek sien jy het n botteltjie SA braaisout saam gevat? ;)
Ingevoer van Suid Afrika met n vorige kuier. Oon Chris mis ook niks

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #85 on: November 17, 2020, 02:53:20 am »
Maak my half opgewonde oor my komende aansoek. Pas my Ielts klaar gemaak en wag nou vir polisie klaring dan is dit volstoom. Lyk of dit daar effe kouer is as wat ek gehad het in my jare in Ermelo

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink die smoker is n beter opsie as die weber. Immigrant het my gewaarsku, maar dit was volksvreemd en ek kon hom nie in die kar laai as hy aanmekaar gesit is. Maar hier is klomp planne en dis nie soooooo koud nie...

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,089
  • Thanked: 74 times
  • Panorama, Cape Town
Re: Kanada 2.0
« Reply #86 on: November 17, 2020, 07:44:56 am »
Enige raad oor die vents bo en onder? Het alles probeer maar toe is kole later dood. Was dalk nie die koue

Man, hulle s mens kan temp daarmee regulate, maar ek hou myne altyd vol loop. Veroorsaak goeie trek en dus braai hy befok dan. Maak net seker onder en bo is albei oop...

Ek het 'n paar fokops ook op my naam maar oor die algemeen laat hiertoe ding my goed lyk...

Kry vir jou meat thermometer - maak groot verskil. So iets...kry nou nie myne nie, maar was cheap so R40 - jy steek hom net in die vleis en hy vertel jou of die temp reg is.

https://kitchenique.co.za/product/avanti-thermometer-precision-meat/?utm_source=Google%20Shopping&utm_campaign=Google%20Merchant%20Center%20Feed&utm_medium=cpc&utm_term=23646&gclid=Cj0KCQiA48j9BRC-ARIsAMQu3WQ-CVebCrjoWadoTCT1_jhsX7LSVZ5LatfIdae_l09WYSOTIX10s0caAs60EALw_wcB
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #87 on: November 17, 2020, 08:03:33 am »
Ek is tjoepstil.....altyd :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #88 on: November 17, 2020, 02:34:29 pm »
Dankie Ed. Gaan volgende keer n warmer plek soek om die weber op te laat staan. Die chimney fire starter werk soos n bom. Tot ek die kole uitgegooi het. Gaan volgende keer die kole bakke teen mekaar skuif as ek net steak braai. Skaap is duur hier. Sal laat weet as ek dit uitgefigure het

Oom Kobus, ek ken mos nie vir Oom as stil

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,089
  • Thanked: 74 times
  • Panorama, Cape Town
Re: Kanada 2.0
« Reply #89 on: November 17, 2020, 03:11:31 pm »
Oom Kobus, ek ken mos nie vir Oom as stil

Nogals die selle gedink...
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #90 on: November 17, 2020, 05:46:26 pm »
Hey ek was maar net n rukkie in Brakpan. Darem in KZN gebore :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,464
  • Thanked: 365 times
  • DILLIGAF?
Re: Kanada 2.0
« Reply #91 on: November 17, 2020, 10:23:58 pm »
Hey ek was maar net n rukkie in Brakpan. Darem in KZN gebore :laughing4:

Seker 'Toti?
This is not life or death. It is an internet forum.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #92 on: November 18, 2020, 06:49:24 am »
Nee man ek rook nie tamboekie gras nie.
Noord Natal. Vryheid

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #93 on: November 19, 2020, 02:07:42 pm »
Nee man ek rook nie tamboekie gras nie.
Noord Natal. Vryheid
Baie geluk met Oom se verjaarsdag van gister. Mag die voorspoed Oom verveel en Oom so oud raak dat Oom se holhare Oom se spore doodvee

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #94 on: November 19, 2020, 03:17:09 pm »
My holhare sal vee. Joune daar in die kou sal hark.
Maar dankie

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Kanada 2.0
« Reply #95 on: November 19, 2020, 03:20:35 pm »
My holhare sal vee. Joune daar in die kou sal hark.
Maar dankie
:laughing4: :laughing4: :imaposer: :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee: :lol8:

Ek gaan gillend met daai hark prentjie in my kop vannag wakker ruk!!! :o :o :o ;D :eek7: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline lpj

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,043
  • Thanked: 29 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #96 on: November 19, 2020, 04:02:04 pm »
Dankie Ed. Gaan volgende keer n warmer plek soek om die weber op te laat staan. Die chimney fire starter werk soos n bom. Tot ek die kole uitgegooi het. Gaan volgende keer die kole bakke teen mekaar skuif as ek net steak braai. Skaap is duur hier. Sal laat weet as ek dit uitgefigure het

Ek wonder of hout sal beter doen in die koue? In Antarktika het ons ook op Charka gebraai, maar hulle word so vinnig koud dat die brandewyn & coke wat saam die vleis op die rooster staan begin vries. Ons het wel gevind dit beter gaan as jy op die vlamme braai.
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #97 on: November 20, 2020, 12:51:46 pm »

dan drink jy te stadig. So gepraat van. 'n Ou Oloffie sal darem loop.

Die dennehout maak nie n kool nie, maar die vlamme braai werk winter en somer. Weet nie of ek die charcoal gaan regkry nie, maar ek weet die smoker werk in die koue ook. Gaan vir hom n kombersie bestel. Ek wag net vir Black Friday. Oja en payday.

Gister was n mooi dag vir braai....

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #98 on: November 20, 2020, 12:53:05 pm »
My holhare sal vee. Joune daar in die kou sal hark.
Maar dankie
:laughing4: :laughing4: :imaposer: :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee: 8:

Ek gaan gillend met daai hark prentjie in my kop vannag wakker ruk!!! :o :o :o ;D :eek7: 8:

Sommer vir altwee Ooms...

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Kanada 2.0
« Reply #99 on: November 20, 2020, 01:05:50 pm »
Hoop ek is oppie bike!!! ;) ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za