Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Rate a small town  (Read 2899 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Challa

Re: Rate a small town
« Reply #120 on: January 08, 2021, 02:30:16 pm »
Daai kamele by Wilgewandel is faktap gery na n reŽnerige dag teen die kus!!! :P ;) :lol8:


 :imaposer: :imaposer: :spitcoffee: :imaposer:
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,647
  • Thanked: 127 times
  • Shake what ya mama gave you.
Re: Rate a small town
« Reply #121 on: January 08, 2021, 02:38:27 pm »
Wat is die bekwaamde paneel oordeelaars se mening oor Port Alfred ?
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,095
  • Thanked: 184 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Rate a small town
« Reply #122 on: January 08, 2021, 03:11:01 pm »
Nee fok, die hele dorp voel soos een groot ATKV kamp.  Kort bietjie kleur :laughing4:

Ek wou uitwys dat jy mos snags in die lokasie kan inglip, maar dan in die donker sien jy weer nie kleur nie. O0

Ons het die laaste paar jaar amper elke Desember daar in Mosselbaai op MiniDan se nek gaan le, en dit baie geniet.  Baie besig oor Desember, soos in lee Woollies rakke besig, maar die vibe is lekker vakansie gees.
Seker die dat hy oorsee geglip het oor die plakkery!! ;) :peepwall: :lol8:
Hartenbos-Mosselbaai is net te erg vir my in Desember veral as jy iewers heen wil ry. Mens sou sweer vakansiegangers is gatvol gecommute heeljaar en dat hulle bietjie break wil vat van ry, maar nee ry wil hulle!!! :eek7:
En moenie dat dit n bewolkte dag is en die spul kan nie see toe dan moet jy sien hoe ry hulle!!! Try bietjie na die Hel toe ry in Desember as dit n bewolkte dag is teen die kus. Een helse verkeersknoop want almal wyk uit vir die dag as dit reen of bewolk is. :o
Daai kamele by Wilgewandel is faktap gery na n reŽnerige dag teen die kus!!! :P ;) :lol8:

Dai kamele is nader an my as aan die see. 95km

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline ktmmer

Re: Rate a small town
« Reply #123 on: January 08, 2021, 03:18:15 pm »
Nee fok, die hele dorp voel soos een groot ATKV kamp.  Kort bietjie kleur :laughing4:

Ek wou uitwys dat jy mos snags in die lokasie kan inglip, maar dan in die donker sien jy weer nie kleur nie. O0



Dan het jy ook seker so skewe mond soos wyle Piet K . Van al die kere wat hy : "Sien jou in die garage " gese het.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,528
  • Thanked: 909 times
    • dustriders.co.za
Re: Rate a small town
« Reply #124 on: January 08, 2021, 04:29:59 pm »
Die beste klein dorpie is die een waar jy n boorgat in die agterplaas met n frenschdrain het en sonpanele op die dak, maw jy het die munisipaliteit so min as moontlik nodig!! :deal: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Jors Troelie

Re: Rate a small town
« Reply #125 on: January 08, 2021, 04:41:40 pm »
Die beste klein dorpie is die een waar jy n boorgat in die agterplaas met n frenschdrain het en sonpanele op die dak, maw jy het die munisipaliteit so min as moontlik nodig!! :deal: :thumleft:

.... met 'n groentetuintjie :)
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,528
  • Thanked: 909 times
    • dustriders.co.za
Re: Rate a small town
« Reply #126 on: January 08, 2021, 04:46:32 pm »
Die beste klein dorpie is die een waar jy n boorgat in die agterplaas met n frenschdrain het en sonpanele op die dak, maw jy het die munisipaliteit so min as moontlik nodig!! :deal: :thumleft:

.... met 'n groentetuintjie :)
natuurlik moet jy n oop reservoir hÍ om jou buurgat water in te stoor EN jou eie brand muskiete te kan uitbroei en om jou bure te veretter met hulle!!! ;) :lol8: >:D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline frankmac

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,939
  • Thanked: 142 times
  • You want my what??
Re: Rate a small town
« Reply #127 on: January 08, 2021, 06:10:29 pm »
I'd suggest a place north of Port Shepstone but not too far.

Anyway you can do a lot worse than our Hibiscus Coast wrt value, weather and quality of life.

Sorry to hear, like P Edward and surrounds. Also at the gate to the wild coast. Whats it like living there?  Costs?
[/quote]

Ag, it's kak.

No really, it's cheap as chips to buy.

Rates are expensive for what you get but the weather is great and it's pretty quiet out of season.

The local private hospitals like Shelly Beach aren't too shabby either.
 

Offline frankmac

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,939
  • Thanked: 142 times
  • You want my what??
Re: Rate a small town
« Reply #128 on: January 08, 2021, 06:15:18 pm »

My Boet lives in Twini just across the river from Sheppy, also says the mislikepaliteit is becoming a joke.
Plus he has had 5 washing machines and I still have my original, same goes with most metal household objects, one must factor this in as well.
He has also spent far more than I have on general upkeep on his house, wood rot, rust etc.

I'm in Tweni and my washing machine is 29 yrs old after being here more than 22 years.

Upkeep is constant but we bought 2km inland with this in mind.

 

Offline Fenderbender

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,633
  • Thanked: 6 times
  • Robertson
Re: Rate a small town
« Reply #129 on: January 08, 2021, 06:20:55 pm »
Die beste klein dorpie is die een waar jy n boorgat in die agterplaas met n frenschdrain het en sonpanele op die dak, maw jy het die munisipaliteit so min as moontlik nodig!! :deal: :thumleft:


Mmm, ek bly waar ek is ....  :thumleft: