Een keer by st Francis gebly so 3 blokke van die see en eerste ding wat ek hoor toe ons instap... Hou deure gesluit, hier is hoe die paniek knoppies werk, sekuriteitshekke voor elke deur...nie dit verwag nie.
Gepraat van Knysna en Plett. Dit voel as jy van die kaap af beweeg na PE, is dit of dinge begin verander na sleg vanaf Knysna af, Plett raak dit afdraand. Dis net die gevoel wat ek kry.
Gereeld in Knysna dit voel beknop, rykgatte en gym tannies met range rovers

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk