Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Rate a small town  (Read 8775 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,314
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Rate a small town
« Reply #140 on: March 11, 2021, 10:21:11 am »
Ok looks like this is on the cards, I am just waiting for fin year end and restructuring. I would have to be within striking range from Stellenbosch plus it would be nice to be relatively close to Durbanville and Paarl where we have family.

@ClimbingTurtle what's wrong with Fish Hoek? I have very fond memories of my childhood holidays there and still go for a drive through and stop at Brass Bell every time I am in CT.

OK - striking distance of Stellies - from FH in traffic, thats probably most of 2 hours, one way, and more from ST..... There is essentially only 2 roads in & out of the peninsula, (not counting Chapmans Peak), and the Naval Base makes sure the roads are kept full. If you need to be in Stellies, look in that direction and away from the coast - Gordons Bay, Somerset West (less wind here as well), or if you must be at the beach, Rooiels, Pringle Bay maybe? The road network in T was designed for half the traffic there is there now, just be aware!

My wife and I both work from home and at worst I'd probably have to go to the office once a week with flexible hours so not too concerned about traffic.
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,314
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Rate a small town
« Reply #141 on: March 11, 2021, 10:23:12 am »
Ok looks like this is on the cards, I am just waiting for fin year end and restructuring. I would have to be within striking range from Stellenbosch plus it would be nice to be relatively close to Durbanville and Paarl where we have family.

Dwerg dink mooi oor die Paarl/Wellington area.............dit raak ERG WARM daar in die somer.
Party mense hou daarvan, party mense cope nie.
As 40 plus grade Celsius jou ding is, go for it!

I can take that heat but we are not considering Paarl as an option, just need to be close enough so we can visit the wife's family
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,284
  • Thanked: 246 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Rate a small town
« Reply #142 on: March 11, 2021, 10:45:33 am »
Dwerg het jy al na Philadelphia gekyk?

Of Darling..

« Last Edit: March 11, 2021, 10:46:25 am by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,314
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Rate a small town
« Reply #143 on: March 11, 2021, 10:51:15 am »
Dwerg het jy al na Philadelphia gekyk?

Was al daar by @Kuifie en dis regitg baie nice. Ons het wel van die thread begin is besluit ons wil probeer mik vir dorpie gevoel sonder om in 'n klein plekkie te bly waar die hele dorp weet as jy jou gat krap
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,866
  • Thanked: 1328 times
Re: Rate a small town
« Reply #144 on: March 11, 2021, 12:09:05 pm »
Dwerg het jy al na Philadelphia gekyk?

Was al daar by @Kuifie en dis regitg baie nice. Ons het wel van die thread begin is besluit ons wil probeer mik vir dorpie gevoel sonder om in 'n klein plekkie te bly waar die hele dorp weet as jy jou gat krap
Ek hoop jy gaan jou familie ook ken in die saak. Dit moet darem naby lekker strande wees vir ons kinders en lekker roetes vir my met die bike. Ek slaap ook nie graag in dieselfde kamer as my kinders nie en my kar moet darem onder dak staan as ek kuier. Desembers moet die weer darem aanvaarbaar wees sodat ons nie na 2 weke al wil huistoe nie.
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
The following users thanked this post: BullSmit

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,460
  • Thanked: 1259 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Rate a small town
« Reply #145 on: March 11, 2021, 12:11:09 pm »
Dwerg het jy al na Philadelphia gekyk?

Was al daar by @Kuifie en dis regitg baie nice. Ons het wel van die thread begin is besluit ons wil probeer mik vir dorpie gevoel sonder om in 'n klein plekkie te bly waar die hele dorp weet as jy jou gat krap
Ek hoop jy gaan jou familie ook ken in die saak. Dit moet darem naby lekker strande wees vir ons kinders en lekker roetes vir my met die bike. Ek slaap ook nie graag in dieselfde kamer as my kinders nie en my kar moet darem onder dak staan as ek kuier. Desembers moet die weer darem aanvaarbaar wees sodat ons nie na 2 weke al wil huistoe nie.
:laughing4: :laughing4: :imaposer: :lol8: :spitcoffee:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Blikkies1

Re: Rate a small town
« Reply #146 on: March 11, 2021, 02:51:57 pm »
FH or ST to Stellies and back in a cage? Sheesh, I understand that you say you don't mind the traffic but hell it really can be a mess of epic proportions on the wrong day, it could take you 3hrs one way if roads get choked up which happens often, FH and ST are dumps IMO, beautiful scenery but not well maintained and very busy on weekends and during holidays, you'll lose your shit going shopping on a weekend as the roads are always saturated.
A colleague has moved to Robertson from Durbanville, he is in the Stellies office twice a week, only takes him 1,5hrs one way and there's no traffic, it's a really awesome place.
It's the end of the road as we know it and I feel fine.
 

Offline caconcepts

Re: Rate a small town
« Reply #147 on: March 11, 2021, 03:12:20 pm »
My mom lived in Villiersdorp for a few years and that seemed quite nice and chilled....
DT50, XL500, F650GS Dakar, Honda NC700, F650CS, R1200GS, R1200GSA, K1200LT, G450X, G650XChallenge, WR450F, GS 1200 Rallye, Honda AT.
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,314
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Rate a small town
« Reply #148 on: March 11, 2021, 07:05:54 pm »
Dwerg het jy al na Philadelphia gekyk?

Was al daar by @Kuifie en dis regitg baie nice. Ons het wel van die thread begin is besluit ons wil probeer mik vir dorpie gevoel sonder om in 'n klein plekkie te bly waar die hele dorp weet as jy jou gat krap
Ek hoop jy gaan jou familie ook ken in die saak. Dit moet darem naby lekker strande wees vir ons kinders en lekker roetes vir my met die bike. Ek slaap ook nie graag in dieselfde kamer as my kinders nie en my kar moet darem onder dak staan as ek kuier. Desembers moet die weer darem aanvaarbaar wees sodat ons nie na 2 weke al wil huistoe nie.

Man boek sommer deur AirBnB ek gee jou afslag  :imaposer:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,987
  • Thanked: 2728 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Rate a small town
« Reply #149 on: March 11, 2021, 07:42:39 pm »
Baden-Powell, or child molester drive, is becoming a big concern unrest-wise. Closed off again last weekend, and my sister-in-law, driving from Constantia to Stellenbosch, gets turned around

at the Kayalitsha sewerage works, with the N2 in sight. :xxbah: :xxbah:
 

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,425
  • Thanked: 848 times
  • Ri Bikermouse
Re: Rate a small town
« Reply #150 on: March 11, 2021, 09:59:33 pm »
Ek weet Somerset-Wes rek julle budget 'n bietjie, maar hier is regtig pragtige areas: klein dorpie gevoel met lekker winkels, goeie hospitale en naby die strand, en natuurlik al die wynplase in die omgewing. Naby genoeg aan die skoonfamilie maar te ver vir hulle. 1km se stap van my huis af het ek beide berg en see uitsigte. Hier hardloop tarentale en eekhorings tussen die erwe rond. Ek praat met my bure.

Yzerfontein se kant toe waai die wind jou dat jy diagonaal leun terwyl jy ry. Hierdie stoot-stoot dit net bietjie. En om van Simonstad of Vishoek af uit die stad te kom, is 'n nagmerrie. Jy gaan naderhand nie meer die skiereiland wil verlaat nie want dis te veel moeite en siedaar! is jy 'n Kapenaar.

En 2SD is net in die straat af as jy sy lewe wil gaan versondig :imaposer:
« Last Edit: March 11, 2021, 10:00:54 pm by Ri »
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,314
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Rate a small town
« Reply #151 on: March 12, 2021, 08:14:43 am »
Ek weet Somerset-Wes rek julle budget 'n bietjie, maar hier is regtig pragtige areas: klein dorpie gevoel met lekker winkels, goeie hospitale en naby die strand, en natuurlik al die wynplase in die omgewing. Naby genoeg aan die skoonfamilie maar te ver vir hulle. 1km se stap van my huis af het ek beide berg en see uitsigte. Hier hardloop tarentale en eekhorings tussen die erwe rond. Ek praat met my bure.

Yzerfontein se kant toe waai die wind jou dat jy diagonaal leun terwyl jy ry. Hierdie stoot-stoot dit net bietjie. En om van Simonstad of Vishoek af uit die stad te kom, is 'n nagmerrie. Jy gaan naderhand nie meer die skiereiland wil verlaat nie want dis te veel moeite en siedaar! is jy 'n Kapenaar.

En 2SD is net in die straat af as jy sy lewe wil gaan versondig :imaposer:

Ons budget is aanpasbaar en kan redelik gaan bly waar ons wil binne perke, dit hang net af waar jy gaan of jy 'n view ook vir die prys kry. Die groot ding vir ons is dat jy elke dag in jou huis wakker word en natuurskoon dadelik beleef, nie eers 'n draai gaan ry nie.  Ons het skoon familie in Somerset Wes ook so my vroutjie sal ook nie ongelukkig wees daar nie.

Maar ja ons gaan volgende maand af en sal bietjie gaan rond kyk. Dan sal ons ook seker eers huur erens sentraal en van daar af 'n besluit neem.

Maar die kar is nogsteeds voor die perd. Ek wag om na jaar eind te hoor of ek permanent in die stellenbos span in skuif
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline briv

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,610
  • Thanked: 47 times
  • I know how an Ostrich sounds!!! knaplap huh !
Re: Rate a small town
« Reply #152 on: March 12, 2021, 10:48:23 am »
Durbanville is lyk my nie ter sprake nie, maar dit is n klein dorpie in die kern, met baie nice areas reg rondom wat definitief n landelike gevoel uit straal, daar is selfs n koperasie in die dorp, kyk na Clara anna fontein, dan kan jy en Nonking diere pics uit ruil  :peepwall: :pot:
oor B..erge en RIV..iere sal ons ry,
mag dit altyd tog so bly....
Yamaha AG 100. Honda XR200. Yamaha XS11.  KTM 640 ADV. BMW 650 DAKAR. Africa Twin RD07. KTM 990 ADV. BMW R1200 GS, Honda CRF 1000

is jy moeg,,,,, of vaak groot gemaak?  (2StrokeDan)
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,314
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Rate a small town
« Reply #153 on: March 12, 2021, 11:04:28 am »
Durbanville is lyk my nie ter sprake nie, maar dit is n klein dorpie in die kern, met baie nice areas reg rondom wat definitief n landelike gevoel uit straal, daar is selfs n koperasie in die dorp, kyk na Clara anna fontein, dan kan jy en Nonking diere pics uit ruil  :peepwall: :pot:

Dis verseker 'n goeie opsie en sal ons reg by al my vrou se familie sit maar Durbanville voel te veel soos Pretoria.  Soveel so, ons noem dit sommer Pretoriaville
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,284
  • Thanked: 246 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Rate a small town
« Reply #154 on: March 12, 2021, 12:25:43 pm »
Durbanville is lyk my nie ter sprake nie, maar dit is n klein dorpie in die kern, met baie nice areas reg rondom wat definitief n landelike gevoel uit straal, daar is selfs n koperasie in die dorp, kyk na Clara anna fontein, dan kan jy en Nonking diere pics uit ruil  :peepwall: :pot:

Dis verseker 'n goeie opsie en sal ons reg by al my vrou se familie sit maar Durbanville voel te veel soos Pretoria.  Soveel so, ons noem dit sommer Pretoriaville

Jy ry 10 minute dan is jy op 'n grondpad - dit kan jy nie in Pretoria doen nie.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,314
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Rate a small town
« Reply #155 on: March 12, 2021, 12:55:45 pm »
Durbanville is lyk my nie ter sprake nie, maar dit is n klein dorpie in die kern, met baie nice areas reg rondom wat definitief n landelike gevoel uit straal, daar is selfs n koperasie in die dorp, kyk na Clara anna fontein, dan kan jy en Nonking diere pics uit ruil  :peepwall: :pot:

Dis verseker 'n goeie opsie en sal ons reg by al my vrou se familie sit maar Durbanville voel te veel soos Pretoria.  Soveel so, ons noem dit sommer Pretoriaville

Jy ry 10 minute dan is jy op 'n grondpad - dit kan jy nie in Pretoria doen nie.

Was jy al in Pretoria?  :pot:

Ek ry uit ons estate uit, draai twee keer regs en in onder 5km is ek op grondpaaie. Ons het treinspoor roete wat jy vir ure kan ry en dit is minder as 10min van my huis af. Jy kan selfs met jou dirt bike van jou huis af ry en jouself in die koppies gaan moeg maak proper hard enduro tipe ry plek. Ons het verbasend lekker plek om te ry in die deel van PTA
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,987
  • Thanked: 2728 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Rate a small town
« Reply #156 on: March 13, 2021, 05:44:12 pm »
Durbanville is lyk my nie ter sprake nie, maar dit is n klein dorpie in die kern, met baie nice areas reg rondom wat definitief n landelike gevoel uit straal, daar is selfs n koperasie in die dorp, kyk na Clara anna fontein, dan kan jy en Nonking diere pics uit ruil  :peepwall: :pot:

Dis verseker 'n goeie opsie en sal ons reg by al my vrou se familie sit maar Durbanville voel te veel soos Pretoria.  Soveel so, ons noem dit sommer Pretoriaville

Jy ry 10 minute dan is jy op 'n grondpad - dit kan jy nie in Pretoria doen nie.

Was jy al in Pretoria?  :pot:

Ek ry uit ons estate uit, draai twee keer regs en in onder 5km is ek op grondpaaie. Ons het treinspoor roete wat jy vir ure kan ry en dit is minder as 10min van my huis af. Jy kan selfs met jou dirt bike van jou huis af ry en jouself in die koppies gaan moeg maak proper hard enduro tipe ry plek. Ons het verbasend lekker plek om te ry in die deel van PTA

Die groot nadeel is jy moet weer terug Pretoria toe. :pot:
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,460
  • Thanked: 1259 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Rate a small town
« Reply #157 on: March 13, 2021, 06:00:54 pm »
Durbanville is lyk my nie ter sprake nie, maar dit is n klein dorpie in die kern, met baie nice areas reg rondom wat definitief n landelike gevoel uit straal, daar is selfs n koperasie in die dorp, kyk na Clara anna fontein, dan kan jy en Nonking diere pics uit ruil  :peepwall: :pot:

Dis verseker 'n goeie opsie en sal ons reg by al my vrou se familie sit maar Durbanville voel te veel soos Pretoria.  Soveel so, ons noem dit sommer Pretoriaville

Jy ry 10 minute dan is jy op 'n grondpad - dit kan jy nie in Pretoria doen nie.

Was jy al in Pretoria?  :pot:

Ek ry uit ons estate uit, draai twee keer regs en in onder 5km is ek op grondpaaie. Ons het treinspoor roete wat jy vir ure kan ry en dit is minder as 10min van my huis af. Jy kan selfs met jou dirt bike van jou huis af ry en jouself in die koppies gaan moeg maak proper hard enduro tipe ry plek. Ons het verbasend lekker plek om te ry in die deel van PTA

Die groot nadeel is jy moet weer terug Pretoria toe. :pot:
Hy is gelukkig Danie Pretoria is nie te ver van die dorp af!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,314
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Rate a small town
« Reply #158 on: March 14, 2021, 05:45:47 am »
Durbanville is lyk my nie ter sprake nie, maar dit is n klein dorpie in die kern, met baie nice areas reg rondom wat definitief n landelike gevoel uit straal, daar is selfs n koperasie in die dorp, kyk na Clara anna fontein, dan kan jy en Nonking diere pics uit ruil  :peepwall: :pot:

Dis verseker 'n goeie opsie en sal ons reg by al my vrou se familie sit maar Durbanville voel te veel soos Pretoria.  Soveel so, ons noem dit sommer Pretoriaville

Jy ry 10 minute dan is jy op 'n grondpad - dit kan jy nie in Pretoria doen nie.

Was jy al in Pretoria?  :pot:

Ek ry uit ons estate uit, draai twee keer regs en in onder 5km is ek op grondpaaie. Ons het treinspoor roete wat jy vir ure kan ry en dit is minder as 10min van my huis af. Jy kan selfs met jou dirt bike van jou huis af ry en jouself in die koppies gaan moeg maak proper hard enduro tipe ry plek. Ons het verbasend lekker plek om te ry in die deel van PTA

Die groot nadeel is jy moet weer terug Pretoria toe. :pot:
Jy weet né, die enigste goeie ding wat nog uit die kaap uit gekom was nie die WP nie, dis die N1
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,577
  • Thanked: 571 times
Re: Rate a small town
« Reply #159 on: March 14, 2021, 02:50:44 pm »
Durbanville is lyk my nie ter sprake nie, maar dit is n klein dorpie in die kern, met baie nice areas reg rondom wat definitief n landelike gevoel uit straal, daar is selfs n koperasie in die dorp, kyk na Clara anna fontein, dan kan jy en Nonking diere pics uit ruil  :peepwall: :pot:

Dis verseker 'n goeie opsie en sal ons reg by al my vrou se familie sit maar Durbanville voel te veel soos Pretoria.  Soveel so, ons noem dit sommer Pretoriaville

Jy ry 10 minute dan is jy op 'n grondpad - dit kan jy nie in Pretoria doen nie.

Was jy al in Pretoria?  :pot:

Ek ry uit ons estate uit, draai twee keer regs en in onder 5km is ek op grondpaaie. Ons het treinspoor roete wat jy vir ure kan ry en dit is minder as 10min van my huis af. Jy kan selfs met jou dirt bike van jou huis af ry en jouself in die koppies gaan moeg maak proper hard enduro tipe ry plek. Ons het verbasend lekker plek om te ry in die deel van PTA

Die groot nadeel is jy moet weer terug Pretoria toe. :pot:
Welkom in die Kaap Dwerg, hoop jy is reg om om elke hoek en draai te hoor van hoe sleg Pta is en hoe Naas Botha te veel geskop het.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien