L'Agulhas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,255
Reaction score
626
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vandag vir die eerste keer in maande 'n rit gemaak
BMW se bene gaan rek
Heerlik daar buite, wind op pad terug regtig onaangenaam, so kant wind teen die kinnebak
Die fotos sal praat





































Die lekkerste lemon meringue melkskommel wat ek nog geproe het, peoding deur 'n strootjie - Struisbaai











Stanford/Hermanus Stop & Go



276 km se lekker

 
Top