SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Middag WD's, verlede Saterdag was ons jaarlikse Slumdogs Old Thomas River Bash,  gaan so kort RR gooi oor ons trippy na OTR, kuier op OTR en terug huis toe.
Wat is tyd, iets wat kosbaar is en om vir als in jou lewe tyd te maak kos beplanning, wel ek het al die heel week hier en daar tyd afgeknyp om die fotos van Go Pro te grab, kleiner te maak ens.
Jaco aka JMOL, dankie vir jou getroue diens elke jaar, ek weet jy vra jou self elke jaar hoekom jy dit doen maar jy doen dit so goed en dit was soos altyd awesome. Lekker om met  "Ou" vriende op te kon vang en nuwes pêlle te maak, roetes is uit geruil want waaroor praat jy dan as die memories wat jy beleef het.
Nogal uit gesien om manne te sien wat hul hand of naam op gesit het vir die saamtrek en was bietjie teleurgestel toe hul nie daar was.

Saterdag breuk aan 05:00  word ons verwelkom met n pragtige sonskyn en dit voorspel net mooi dinge, ons bly in n pragtige land en ek moet my self daaraan herhinner.

Ek, Ingelsman en Chris ry saam 06:00 van  Kirkwood na Paterson waar ons Oom Boetie, De Wet, Zane, Bennie en nuwe man Hennie opgetel het, van daar volg roete soos uit een gesit met kiekies en n kort beskrywing.
Kom ry saam en geniet die kiekies of roete, probeer om altyd n nuwe gedeelte pad te ry na enige Bash of Gathering wat ek al bygewoon het.

 

Attachments

  • 20201116_202015.jpg
    20201116_202015.jpg
    302.8 KB · Views: 286
  • 20201116_202146.jpg
    20201116_202146.jpg
    479.9 KB · Views: 289
  • 20201118_093839.jpg
    20201118_093839.jpg
    312.2 KB · Views: 277
  • 20201118_094058.jpg
    20201118_094058.jpg
    285.5 KB · Views: 289
  • 20201116_202306.jpg
    20201116_202306.jpg
    359 KB · Views: 282
Top