Laaitie kom middag by die huis van die skool af. Moerse opgewonde.
Laaitie: "Pa, Pa!!!, raai wat het ek vandag geleer by die skool!?".
Pa: "Weet nie, Ouboet, se^ maar ....."
Laaitie: "'n Nuwe woord vir P@@S, Pa!"
Pa: "Wragtag! Vertel my meer."
Laaitie: "Vanoggend toe ons buite in die quad aantree vir saalbyeenkoms, toe se^ die skoolhoof: Manne, dis darem snerpend koud vanoggend. "
.... so, ons kan ook "snerpend" gebruik, maar natuurlik is daar 'n obvious flaw ... geen meervoud nie.