Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Almazan knife: So who can make one for me, please?  (Read 1232 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Wooly Bugger

  • A sensitive soul
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 10,117
  • Thanked: 528 times
  • DILLIGAF?
Re: Almazan knife: So who can make one for me, please?
« Reply #20 on: March 03, 2021, 10:58:12 pm »
Ja, laat weet net wanneer.

Hoe werk daai mes?
This is not life or death. It is an internet forum.
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,385
  • Thanked: 420 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Almazan knife: So who can make one for me, please?
« Reply #21 on: March 04, 2021, 07:41:38 am »
Baie lekker, Paul. Die handvatsel is groot sukses. Die mes self is redelik groot, met n swaar lem. Dit is uitstekend vir medium tot swaar werk. Opsny van kilos wildsvleis maak my hand nie moeg nie. Fyn kerf-werk verg egter konsentrasie: die skerp lem sal maklik n vingerpunt tot die dis byvoeg. So ek dink alreeds om n kleiner en ligter metgesel vir hom te laat maak. Dunner lem en net 70% van die grootte. Ek het reeds n briljante Buck paring knife, so n medium grootte veeldoel mes (ligter as chef's knife met skerper punt) en dan sal ek tevrede wees met messegoed vir die res van my lewe.  :biggrin:
PS. Dis n lekker gevoel om so n kwaliteit stuks gereedskap in jou hand te hou. Partykeer tel ek die mes op sommer net om dit vas te hou. @Exploratio het regtig briljante vakmanskap gelewer.
Ek sal laaik van n prentjie hier sit, maar is te f0kken onnosel...