My Eie Bike - 1984 Tenere 600

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,707
Reaction score
7,996
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Wel jopelik my eie bike die keer, nadat ek die een gekoop het het my Graad 10 laaitie hom beset...........https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=248005.msg4461858#msg4461858

........ek het intussen die 1150 GSA wat ek gehad het verkoop, te swaar vir wat ek wil doen.

En toe via die Forum op die een afgekom - selfde as Sev sn, 1984 model. Maandag in Sandton gaan haal.

 

Attachments

  • IMG-20201124-WA0022.jpg
    IMG-20201124-WA0022.jpg
    166.4 KB · Views: 241
  • IMG-20201124-WA0021.jpg
    IMG-20201124-WA0021.jpg
    213.4 KB · Views: 239
Top