Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Free Forma boots  (Read 278 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Abrie7

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 76
  • Thanked: 12 times
Free Forma boots
« on: November 28, 2020, 10:24:47 am »
Ek het ń paar Forma Adventure boots wat ek graag sal skenk aan iemand wat dit kan gebruik of dalk ń seun het wat boots benodig. Ek het goeie diens uit dit gekry en is daar nog baie myle in hulle. Alle straps is nog heel. Hulle kort net ń goeie skoonmaak. Euro nr 44. Ek dra normaalweg ń nr 9 skoen.

Vir afhaal by my huis, alternatiewelik kan jy reŽl dat die koerier dit by my huis kom afhaal. Ek bly in George

Kontak my op o83 635 6 ag 79

Abrie
« Last Edit: November 28, 2020, 10:25:13 am by Abrie7 »
 

Offline Eaton

Re: Free Forma boots
« Reply #1 on: November 28, 2020, 10:47:41 am »
Hi Abrie ek het jou inligting vir iemand op George gestuur. Hy gaan jou bel.; sy naam is Charl.
 

Offline Abrie7

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 76
  • Thanked: 12 times
Re: Free Forma boots
« Reply #2 on: November 28, 2020, 10:52:35 am »
Hi Eaton, ek ken toevallig vir Charl en het nou net met hom gepraat. Die boots het egter reeds ń paar minute voor ek met hom gepraat het ń nuwe huis gekry by ń ander Wilddog
« Last Edit: November 28, 2020, 10:53:26 am by Abrie7 »
 

Offline Eaton

Re: Free Forma boots
« Reply #3 on: November 28, 2020, 02:17:44 pm »
Dankie. Hy het my laat weet en genoem dat hy jou ken.