Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??  (Read 1274 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Wooly Bugger

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,636
  • Thanked: 385 times
  • DILLIGAF?
Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #20 on: December 03, 2020, 10:06:32 pm »
Onthou om te stop en paar fotos te neem?
This is not life or death. It is an internet forum.
 
Offline luv2ride

  • Strand brak
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,022
  • Thanked: 45 times
  • Strand brak
Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #21 on: December 04, 2020, 07:40:11 am »
My 2c - download and active the "Life360" app on your phone. Your family can track your progress and locate you easily in case of emergency.

BMW S1000XR and BMW R1200R
BMW F800GS - sold, Honda NC700X -Sold; BMW1150GSA -sold
BMW F650 twin - sold
BMW F800ST - in bike heaven Kawasaki KLR 650 - sold Kawasaki ER6F -sold Yamaha FZ6 - sold BMW 1200GS - sold BMW 650 Dakar - sold Yamaha XJ750 - stolen Honda MT5 - given away as scrap
 
Offline petri oosthuizen

Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #22 on: December 07, 2020, 11:05:38 am »
Lyk nie of die Trippie die week gebeur nie.........carrier kom haal al more die Hilux, Koper is haastig.

Twee van ons kids vlieg ook af na my pel in Paarl op Woensdag ens ens.

Dis net te vinnig - ek sal anyway BESLIS trippie op sy eie reel, sommer hier rond, om Lesotho of so iets.

Gaan NIE op 'n highway met 'n ou XT teen die trokke dice nie - nie die slimste plan nie
XT 600 Tenere
 
Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,532
  • Thanked: 70 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #23 on: December 08, 2020, 09:47:00 am »
Lyk nie of die Trippie die week gebeur nie.........carrier kom haal al more die Hilux, Koper is haastig.

Twee van ons kids vlieg ook af na my pel in Paarl op Woensdag ens ens.

Dis net te vinnig - ek sal anyway BESLIS trippie op sy eie reel, sommer hier rond, om Lesotho of so iets.

Gaan NIE op 'n highway met 'n ou XT teen die trokke dice nie - nie die slimste plan nie

Die lewe is kort -maak n plan. Ons was die naweek gou deur Lesotho op met Sani pass. Die RSA deel was snotnat en baaaaie interessant. Sal nie aanbeveel om alleen daar te ry nie. Grense en Afriski is oop- moet net Covid toets he.
If i had to explain you would not understand anyway......
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Online BullFrog

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,078
  • Thanked: 97 times
  • Previously Naartjie
Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #24 on: December 08, 2020, 12:44:10 pm »
Soos ETS se....

Doen dit net....Al is dit net vir 2 of 3 dae...
I just get up every morning and go out. And I dont let the old man in, Clint Eastwood
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #25 on: December 08, 2020, 01:09:25 pm »
Soos ETS se....

Doen dit net....Al is dit net vir 2 of 3 dae...

Stem.

My vrou stem ook saam, sy lek letterlik my gat dat ek " bietjie wegkom "........mens se hard drive raak vol.

Soos sy se " niks gaan toemaak omdat jy vir 10 dae nie hier was nie ".
XT 600 Tenere
 
Online BullFrog

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,078
  • Thanked: 97 times
  • Previously Naartjie
Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #26 on: December 08, 2020, 01:11:03 pm »
Daar gaan jy!!!

Enjoy en baie pics!
I just get up every morning and go out. And I dont let the old man in, Clint Eastwood
 
Offline petri oosthuizen

Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #27 on: January 13, 2021, 07:21:48 am »
Gaan so Trippie doen met die ou XT.....baie binnekort. Met net 'n spaar onnie, jean, water,bottel JD, Camels, spaar lighter en HD tubes fitted - sal die res uitsort soos wat dit kom.

As mens 'n onnie vir 2 dae dra en vir 2 dae sunny side in dra hou hy 4 dae. T-shirt dieselfde, My collectors item Umbro PT broek hou maklik 'n week >:D

Net so Week, af Kaap toe en terug, ek wil sommer die paadjies vat wat ek langs die pad op die Kaart sien.
XT 600 Tenere
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,254
  • Thanked: 2030 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #28 on: January 13, 2021, 07:59:31 am »
Gaan so Trippie doen met die ou XT.....baie binnekort. Met net 'n spaar onnie, jean, water,bottel JD, Camels, spaar lighter en HD tubes fitted - sal die res uitsort soos wat dit kom.

As mens 'n onnie vir 2 dae dra en vir 2 dae sunny side in dra hou hy 4 dae. T-shirt dieselfde, My collectors item Umbro PT broek hou maklik 'n week >:D

Net so Week, af Kaap toe en terug, ek wil sommer die paadjies vat wat ek langs die pad op die Kaart sien.

Op die agterpaie hang jy daai onnie aan jou spieel dat die ou bietjie wind kan vat. So goed soos n was, moet net nooit te naby bekyk nie.

Petri, ek sou die geld spandeer om daai XT-Z n stel tubliss binneband stelsels op te sit.
« Last Edit: January 13, 2021, 08:05:20 am by 2StrokeDan »
 
Offline petri oosthuizen

Re: Solo Ou Ballie Trip - Cape to Bethlehem......??
« Reply #29 on: January 13, 2021, 08:08:27 am »
Gaan so Trippie doen met die ou XT.....baie binnekort. Met net 'n spaar onnie, jean, water,bottel JD, Camels, spaar lighter en HD tubes fitted - sal die res uitsort soos wat dit kom.

As mens 'n onnie vir 2 dae dra en vir 2 dae sunny side in dra hou hy 4 dae. T-shirt dieselfde, My collectors item Umbro PT broek hou maklik 'n week >:D

Net so Week, af Kaap toe en terug, ek wil sommer die paadjies vat wat ek langs die pad op die Kaart sien.

Op die agterpaie hang jy daai onnie aan jou spieel dat die ou bietjie wind kan vat. So goed soos n was, moet net nooit te naby bekyk nie.

Of ek kan hom as 'n bandana/masker gebruik Dan, almal gaan dink dis 'n modderkol, nie briekmerk nie. Gaan BAIE cool ook lyk dink ek as ek so in die Spur instap >:D