Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Traffic Fines  (Read 1820 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vintage_Mania

  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,133
  • Thanked: 577 times
Re: Traffic Fines
« Reply #20 on: December 18, 2020, 10:58:26 am »
Ding is, ek stry nie en will nie baklei nie. Soek net 'n legit lys van al my fines dat ek dit kan uitsort. Die vraag is waar kry ek dit ?

By die Verkeersdepartement - hulle sal vir jou 'n volledige lys gee teen alle voertuie op jou naam geregistreer. Betaal, afgeskryf, uitstaande en ook die met 'n afdwingingsbevel.
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 

Offline Bikerboer1973

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,056
  • Thanked: 146 times
  • Fiets Loos!
Re: Traffic Fines
« Reply #21 on: December 18, 2020, 11:02:26 am »
@Gérrard dit is legit ja, het so sms gekry vir my pa en op Paycity gaan kyk en al die informasie was daar saam met 'n foto. Wat my wel omkrap is dat toe ek weer gaan soek vir die oortreding was daar niks en die volgende dag was dit weer terug, mens moet die kennisgewing nommer reg insit anders tel die stelsel dit nie op nie. Jy kan op FNB ook jou ID nommer ne die kennisgewing nommer in sit en kyk of daar iets is, dit neem so 2 -3 weke na die boete uit geruik is om op die stelsel te verskyn.

Verder het ons goeie regering besluit om die kerstyd spesifiek te kyk vir mense met uitstaande boetes en hulle te arresteer/forseer om dit te betaal. My vrou se werk kollega het gister in 4 padblokkades vas gery in en om Pretoria/JHB toe sy haar man moes gaan aflaai, gelukkig is hy self 'n metro spietkop en hulle is maar net weer toegelaat om te ry.

 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Traffic Fines
« Reply #22 on: December 18, 2020, 11:05:24 am »
Ding is, ek stry nie en will nie baklei nie. Soek net 'n legit lys van al my fines dat ek dit kan uitsort. Die vraag is waar kry ek dit ?

By die Verkeersdepartement - hulle sal vir jou 'n volledige lys gee teen alle voertuie op jou naam geregistreer. Betaal, afgeskryf, uitstaande en ook die met 'n afdwingingsbevel.

Eish ! Dis juis wat ek probeer vermy, maar seker maar moet doen. Jy verstaan nie PE nie. Dis pynvol.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
The following users thanked this post: Mannetjie

Offline Vintage_Mania

  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,133
  • Thanked: 577 times
Re: Traffic Fines
« Reply #23 on: December 18, 2020, 11:06:46 am »
Ding is, ek stry nie en will nie baklei nie. Soek net 'n legit lys van al my fines dat ek dit kan uitsort. Die vraag is waar kry ek dit ?

By die Verkeersdepartement - hulle sal vir jou 'n volledige lys gee teen alle voertuie op jou naam geregistreer. Betaal, afgeskryf, uitstaande en ook die met 'n afdwingingsbevel.

Eish ! Dis juis wat ek probeer vermy, maar seker maar moet doen. Jy verstaan nie PE nie. Dis pynvol.

Dit is 'n fokop oral!
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Traffic Fines
« Reply #24 on: December 18, 2020, 11:08:20 am »
Ding is, ek stry nie en will nie baklei nie. Soek net 'n legit lys van al my fines dat ek dit kan uitsort. Die vraag is waar kry ek dit ?

By die Verkeersdepartement - hulle sal vir jou 'n volledige lys gee teen alle voertuie op jou naam geregistreer. Betaal, afgeskryf, uitstaande en ook die met 'n afdwingingsbevel.

Eish ! Dis juis wat ek probeer vermy, maar seker maar moet doen. Jy verstaan nie PE nie. Dis pynvol.

Dit is 'n fokop oral!

Hulle het eenslag by 'n roadblock vir my 'n lys gegee, maar toe verloor ek hom. Meskien met ek 'n roadblock gaan soek ?  :biggrin:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Online Blikkies1

Re: Traffic Fines
« Reply #25 on: December 18, 2020, 11:10:17 am »
As said above,  can't arrest you without the 'original' warrant being present. I have many of those and it never gets brought up at roadblocks. You may remember the Swanepoel lady in PE, she always made those things disappear for a price, I heard she got arrested though.
It's the end of the road as we know it and I feel fine.
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Traffic Fines
« Reply #26 on: December 18, 2020, 11:32:03 am »
As said above,  can't arrest you without the 'original' warrant being present. I have many of those and it never gets brought up at roadblocks. You may remember the Swanepoel lady in PE, she always made those things disappear for a price, I heard she got arrested though.

And struck off the roll.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Leo

Re: Traffic Fines
« Reply #27 on: December 18, 2020, 02:04:42 pm »
Gerrard, die AARTO boetes is meestal vir Gauteng area.

Ons trokke se nuwe lisesnie word geblok as daar 'n Infringement notice uitgemaak is in Gauteng. Self al dispuut ons die boete - eers betaal en dan dispuut.  :deal:  :dousing:

Dis 'n redelike fokkop, ons kry nogal baie boetes waar ons nommerplate geclone is  :patch:.

Het jy gekyk op https://www.paycity.co.za/MyServices/TrafficFines?

Jy kan ook kyk op https://www.paymyfines.co.za/Default.aspx

Het jy die reference nommer vir die boete? Elke dorp het 'n ander voorvoegsel

93 - 95/    Kaapstad
33/    George
99/    Oudtshoorn
ens.
Ek weet nie hoe word daai voorvoegsel nommers toegeken nie.

PM my jou oortreding nommer, dan vra ek die auntie wat ons boetes administreer om te probeer uitvind hoe waar en wanneer.  :thumleft:
Grey Haired Riders Don't get that way from pure luck!
 

Offline Tiger8

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,185
  • Thanked: 57 times
Re: Traffic Fines
« Reply #28 on: December 18, 2020, 02:32:03 pm »
Moenie worrie nie G, jy ry nie vinnig genoeg om n boete te kry nie...........................hulle is almal in Lyn se naam. Laat sy jou neem om n blokkade te vind, jy sal n rustige Kers vakansie hę....... :peepwall: :pot: :3some:


Net nie vir haar sę, ek het gesę jy moet dit doen nie  8)
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Traffic Fines
« Reply #29 on: December 18, 2020, 02:40:17 pm »

PM my jou oortreding nommer, dan vra ek die auntie wat ons boetes administreer om te probeer uitvind hoe waar en wanneer.  :thumleft:

Dis die probleem. Ek het nioe die oortreeding nommers vir die WC nie, maar ek weet daar is boetes want ek het die SMS'e geinoreer en delete.

Nou wil ek 'n lys kry van al my boetes. Ek het netnou dit gekry by verkeersdepartement in PE vir EC. Op die WC website sę dit ook jy moet toonbank toe gaan vir print out.

Probleem is daar is boetes by verskillende dorpe in die WC en ek weet nie meer watter nie  :lol8:

Oplossing is seker maar word gestop in roadblock, kry printout by hulle en hoop hulle sluit my nie toe nie.  :eek7:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Traffic Fines
« Reply #30 on: December 18, 2020, 02:41:21 pm »
Moenie worrie nie G, jy ry nie vinnig genoeg om n boete te kry nie...........................hulle is almal in Lyn se naam. Laat sy jou neem om n blokkade te vind, jy sal n rustige Kers vakansie hę....... :peepwall: :pot: :3some:

Net nie vir haar sę, ek het gesę jy moet dit doen nie  8)

Jy spot nog... daars selfs a fine vir Gus  :imaposer:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Tiger8

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,185
  • Thanked: 57 times
Re: Traffic Fines
« Reply #31 on: December 18, 2020, 02:48:32 pm »
Moenie worrie nie G, jy ry nie vinnig genoeg om n boete te kry nie...........................hulle is almal in Lyn se naam. Laat sy jou neem om n blokkade te vind, jy sal n rustige Kers vakansie hę....... :peepwall: :pot: :3some:

Net nie vir haar sę, ek het gesę jy moet dit doen nie  8)

Jy spot nog... daars selfs a fine vir Gus  :imaposer:

 :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee:

NOOIT............... was dit in n 30km/h zone gewees  :lol8:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,738
  • Thanked: 2647 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Traffic Fines
« Reply #32 on: December 18, 2020, 02:52:09 pm »
Ek is onder die indruk dat dit onkonstisioneel is om jou voertuig lisensie te weerhou as gevolg van n rede ander as padwaardigheid.
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Traffic Fines
« Reply #33 on: December 18, 2020, 02:57:17 pm »
Oops !
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Twinman

Re: Traffic Fines
« Reply #34 on: December 18, 2020, 02:59:05 pm »
Ek kry ook gereeld sulke sms'e. Daar staan mos ook by ID ending with en dan die laaste 4 letters van 'n ID no. Dis beslis nie my of my vrou se ID no nie. Ek het al ingebel ook en dan is daar gee  uitstaande of huidige boetes. Laat mens wonder wat de hel aangaan? 😠
Never underestimate an old biker who was born in May
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Traffic Fines
« Reply #35 on: December 18, 2020, 02:59:48 pm »
Ek is onder die indruk dat dit onkonstisioneel is om jou voertuig lisensie te weerhou as gevolg van n rede ander as padwaardigheid.

Ja nee. Maar dit sę nie hulle kan maak soos hulle goeddunk en jou rondneuk nie. Op die ou end mag jy reg wees maar die pyn... En hulle weet ons sal eerder betaal as om deur die smart te gaan.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Neo_za

Re: Traffic Fines
« Reply #36 on: December 18, 2020, 03:34:51 pm »
11 maande van die jaar druk ons hulle n pit, maar in December het hulle die oorhand.....pad blokkades orals om elke draai en in elke dorp waar hulle jou kan intimideer vir fonds insameling.

Soos George Carlin gese het .....jy het nie regte nie, dit is n mite. Jy het net n paar tydelike voorregte. Dink meeste mense besef dat in "silly season" wetstoepassing op die paaie meestal gemik is daarop om geld te maak.

Met so n rekening soos joune sal ek liewer by die huis bly :biggrin:

 

Offline punisher

  • Lolly Licker… i love to lick lollies
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,314
  • Thanked: 922 times
  • somph
Re: Traffic Fines
« Reply #37 on: December 18, 2020, 03:59:58 pm »
Oops !


fokkk  , maar jy het baaie krediet by hulle ne
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 

Offline Fudge

Re: Traffic Fines
« Reply #38 on: December 18, 2020, 04:30:10 pm »
Ek is onder die indruk dat dit onkonstisioneel is om jou voertuig lisensie te weerhou as gevolg van n rede ander as padwaardigheid.

Correct, but you also need to read the small print :

"CLEARANCE CERTIFICATES/LICENCE DISCS MAY NOT BE REFUSED DUE TO OUTSTANDING INFRINGEMENTS REFLECTED ON THIS REPORT. DOCUMENTS AS PRINTED BY THE SYSTEM MUST BE ISSUED... Furthermore, if a person owing any penalties or fees to any registering authority applies for any transaction at an authority, such an authority may refuse to effect the transaction applied for until such penalties and fees have been paid..."

Honda XR125L
Honda XL600R
Honda XR600R
Yamaha TW200
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,738
  • Thanked: 2647 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Traffic Fines
« Reply #39 on: December 18, 2020, 04:33:29 pm »
Ek is onder die indruk dat dit onkonstisioneel is om jou voertuig lisensie te weerhou as gevolg van n rede ander as padwaardigheid.

Correct, but you also need to read the small print :

"CLEARANCE CERTIFICATES/LICENCE DISCS MAY NOT BE REFUSED DUE TO OUTSTANDING INFRINGEMENTS REFLECTED ON THIS REPORT. DOCUMENTS AS PRINTED BY THE SYSTEM MUST BE ISSUED... Furthermore, if a person owing any penalties or fees to any registering authority applies for any transaction at an authority, such an authority may refuse to effect the transaction applied for until such penalties and fees have been paid..."

The fine print contradicts the bold print. :thumleft: