Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Traffic Fines  (Read 2042 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline grim101

Re: Traffic Fines
« Reply #60 on: July 17, 2021, 11:54:12 pm »
Foon lui, ek antwoord en trek af. Speedkop stop langs my en skryf my R1000. Moet voertuig afskakel voor ek antwoord.

Gaan 3 keer na kantore en hulle is nie oop volgens hulle tye nie.

Hofdatum gaan met 3 weke verby en ek kry eindelik die kantoor oop.

Vrou krap in n paar lers en s dis my gelukkige dag, my hofdatum was tydens level 4 en kon nie lasbrief uitstuur nie, en die R1000 verval ook en hoef nie betaal te word nie.

Covid het sy goeie kant ook. HOEKOM NIE  NET 'N EFT BETAAL OPSIE GEE NIE???

Sent from my SM-N986B using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Online BuRP

Re: Traffic Fines
« Reply #61 on: July 18, 2021, 06:53:07 am »
Moet voertuig afskakel voor ek antwoord

Norrafok!
"Myne is n turbo Ossifer, en ek sal hom nie afsit voor 3 minute idle" .... kyk of die man soveel geduld het om stil te bly  ;)
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 

Offline leading edge

Re: Traffic Fines
« Reply #62 on: July 18, 2021, 10:23:05 am »
We should all wallpaper our mancaves with the fines just for bragging rites.
 

Offline Gene

Re: Traffic Fines
« Reply #63 on: September 23, 2021, 09:11:50 am »
Ek kry nou gereeld sms'e vir betaling van fines, laaste een ,hulle skryf nou die dagvaarding uit, maar die grap is iemand het my nommerplaat opgetel op n ongelukstoneel, en ry nou met die plaat met identiese voertuig en kry boetes vir ongelisensieerde voertuig, daar is al oor die R2000 se boetes daarvoor, ek hernu my lisensie elke jaar , nou sulke k@k.
Moet hulle die dagvaarding persoonlik bring of mag dit op e pos wees, en as ek weier om epos oop te maak?