Petri, you buy tubes according to your rim/tyre sizes. If you just ask for a 18" tube, you could end up with a tube for a rear wheel on a DT125, or a 990, which are both 18".
Het hom so Dan. Maar op my voor tyre is die size " 3.00 - 21". Maar die ander Tenere se voorband lyk redelik identies, sy size op die tyre is " 90/90 - 21", so ek dink daai size is reg, ek kan hom so bestel.
My agter tyre is 'n " 130/80/18 ", maar ek sien NERENS daai size HD (Michelin of Heidenau) tube nie, die enigste wat ek sien is 140/80/18
.......dit was my concern, of daai agter tyre size tube (140) reg sal wees in my tyre (130).