Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Heavy Duty Tubes - Worth it??  (Read 2131 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline petri oosthuizen

Heavy Duty Tubes - Worth it??
« on: December 19, 2020, 06:52:13 pm »
As in the Title....are they worth it?? 2 Tubes (21 and 18 wheel) are around R 1500 for both.

I'm worried about punctures and taking a tonne of levers and tools etc etc to fix it alongside a road.

Or are there other alternatives??

THANKS :thumleft:
XT 600 Tenere
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,403
  • Thanked: 234 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #1 on: December 19, 2020, 06:53:16 pm »
Ja, dis die moeite werd
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Noneking

  • Unverified
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,216
  • Thanked: 1050 times
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #2 on: December 19, 2020, 06:56:16 pm »
Price seems a bit high.....
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,403
  • Thanked: 234 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #3 on: December 19, 2020, 06:57:06 pm »
Startline it's 450 each I think
« Last Edit: December 19, 2020, 06:57:36 pm by LouisXander »
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #4 on: December 19, 2020, 06:59:10 pm »
Ja, dis die moeite werd

Enige ander beter opsies, soos "moose"?? of daai " Fugit " goed of so iets?

Dis vir 'n Tenere 600, gaan maar hoofsaaklik grondpad en trails ry, teerpad so 90/100 km/h.

Dan......'n curve ball: Kan mens daai rims modify dat hulle tubeless tyres vat of nie rerig nie??

Moet se, het vir my een laaitie HD tubes in sy YZ 250 gesit so jaar terug en nog nie puncture gekry nie

DANKIE
XT 600 Tenere
 

Offline petri oosthuizen

Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #5 on: December 19, 2020, 07:01:27 pm »
Price seems a bit high.....

Ook so gedink, was vanoggend by (bekende) bike shop in Bloem in, die mannetjie vra my R 770.........EACH.

Oom weet dalk fokkol van bike ry af maar Oom weet redelik baie van Pryse.......... >:D
XT 600 Tenere
 

Offline Tony the Boney

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,940
  • Thanked: 79 times
  • Threw away the key and locked the door
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #6 on: December 19, 2020, 07:04:01 pm »
As long as you don't do high speeds.
Tyres get hot and wobbly .
Otherwise you're OK  :thumleft:
The older I get, the earlier it gets late
 

Offline Crossed-up

  • Pangaman
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha XT500
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,841
  • Thanked: 122 times
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #7 on: December 19, 2020, 07:13:58 pm »
And avoid running at very low pressure (1.5 Bar or less) for too long. The valves can tear out depressingly easily.
 

Offline Grumpleton

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,032
  • Thanked: 159 times
  • Live life like there is no tomorrow, For F#$K sake
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #8 on: December 19, 2020, 07:14:53 pm »
I run them on both my 950 and 690, I like them  and never had problems with them on dirt or on tar , run both bikes in excess of 135 km/h and never had a problem. I do carry standard tubes as spares because I would not like to get a heavy duty tube in a rim on the rode side .having never had a puncture with them and I also run that green slime in them as well.
Bikes :  KTM 1190 Adventure R ,  KTM 690 Enduro R , BigBoy Revival 150 for the dorp.

Sun, Wind and Sail and for those colder days, My Bike.
Live for today, because yesterday has gone and tomorrow may never come.
 
The following users thanked this post: Tony the Boney

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,047
  • Thanked: 276 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #9 on: December 19, 2020, 07:37:13 pm »
R 700 is te duur.

Shop rond.

Dit is die moeite werd.

Beslis meer puncture bestand as ń dun binneband.

Die swaardiens binneband blyk ook rondom ń doring te seŽl.

Wanneer ek nuwe bande laat opsit, word ek meestal ingelig dat daar dorings in die binneband was.

Ander vreemde voorwerpe gaan seker die binneband meer en makliker as ń doring beskadig.

As jy iets soos slime insit, kan jy nie die tube patch nie, maar jy kan ń spaar dun 21 duim binneband saamry. Baie manne ry so.

Tubeliss conversions, soos speek nipples met Sikaflex seŽl is gevaarlik, omrede die band wanneer dit pap word, na die middel van die rim beweeg en hantering gevaarlik raak.

ń Tubeliss rim, het ń lip om die band in posisie te hou.

Met goeie bande en dik tubes, het ek nog nooit ń papwiel gehad, wat moes reg gemaak word nie. Net stadige lekke.

Ek behoort myself te kan help, maar is nie bedrewe met band regmaak nie.

Ry saam met iemand wat kan, en betaal met ń koue bier of twee!

Dik binnebande help snake bites te voorkom.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
« Last Edit: December 19, 2020, 07:38:54 pm by chopperpilot »
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,538
  • Thanked: 117 times
  • I never finish anyth
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #10 on: December 19, 2020, 08:09:57 pm »
Ek wil nie Petri se thread hijack nie maar Petri het ook gevra oor mousses?
Ei sien daar is op takealot vir R1500 elk?
G450X
 

Offline petri oosthuizen

Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #11 on: December 19, 2020, 08:22:27 pm »
Thanks sover.

Daai mousses........maak hulle nie die steering "swaar" nie, en sal hulle nie moeilikheid maak op teerpad nie (warm word ens ens)........??

@Grumpleton

I like your setup, seems thats way to go. That slime - what do you use??

Ek sal dan seker maar spare tubes saamry ook, maar phok.......dan nog tyre levers, spanners, rim savers, en jy moet die ding nog dan pomp ook, so dis ekstra pompie of gas botteltjies en alles. Waar gaan EK sit met al daai gadgets wat saamry.........??
XT 600 Tenere
 

Offline Mapog

Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #12 on: December 19, 2020, 08:38:24 pm »
Ek ry die UHD tubes met slime op my plaasfietse. Ek weet wat n puncture is nie.
Daar is 3 groot bikeshops Bloem. Probeer almal.
Honda?
 
The following users thanked this post: BullSmit, petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #13 on: December 19, 2020, 08:50:38 pm »
Ek ry die UHD tubes met slime op my plaasfietse. Ek weet wat n puncture is nie.
Daar is 3 groot bikeshops Bloem. Probeer almal.
Honda?

OK ek dink ek is convinced.......HD tubes met slime. Mapog kry mens HD en dan Ultra HD tubes??

Maar ja, dit IS 'n issue vir my, as ek kan vermy om al daai goete heeltyd saam te ry " just in case " sal dit GREAT wees. Ek weet anyway nie hoe om 'n tyre te change nie, en gaan BESLIS my rims opdonner as ek sou probeer
XT 600 Tenere
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,047
  • Thanked: 276 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #14 on: December 19, 2020, 08:51:22 pm »
Los die mousses.

Hulle hou nie van hitte nie.

Voorlaaste dag van ons rit in die Damara- en Kaokoland saam met Hardy hulle, toe gee die mousse in die agterband mee.


Onverklaarbaar het Bertie/Straatkat se 500, beman deur Duncan Cacket, net 5km vantevore ook die agterste mousse verloor.

Ons het maar staande, met gewig na voor, die laaste 30km na White Lady kamp aangepak.

Selfde agterband en tipe mousse. Die mousse in my 500 was nie nuut voor hierdie avontuur, soos Bertie sin nie.

Glo die lang dag, amper 300km, het sy tol geeis.



Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,555
  • Thanked: 157 times
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #15 on: December 19, 2020, 09:32:19 pm »
R 700 is te duur.

Shop rond.

Dit is die moeite werd.

Beslis meer puncture bestand as ń dun binneband.

Die swaardiens binneband blyk ook rondom ń doring te seŽl.

Wanneer ek nuwe bande laat opsit, word ek meestal ingelig dat daar dorings in die binneband was.

Ander vreemde voorwerpe gaan seker die binneband meer en makliker as ń doring beskadig.

As jy iets soos slime insit, kan jy nie die tube patch nie, maar jy kan ń spaar dun 21 duim binneband saamry. Baie manne ry so.

Tubeliss conversions, soos speek nipples met Sikaflex seŽl is gevaarlik, omrede die band wanneer dit pap word, na die middel van die rim beweeg en hantering gevaarlik raak.

ń Tubeliss rim, het ń lip om die band in posisie te hou.

Met goeie bande en dik tubes, het ek nog nooit ń papwiel gehad, wat moes reg gemaak word nie. Net stadige lekke.

Ek behoort myself te kan help, maar is nie bedrewe met band regmaak nie.

Ry saam met iemand wat kan, en betaal met ń koue bier of twee!

Dik binnebande help snake bites te voorkom.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Kan nie regtig dink dat ek sukkel om tubes met slime te patch nie, n ou maak maar net met n solvent skoon en dan grof met n mes of stukkie skuurpapier.  Meer tricky is n butyl tube, hy vulcanise nie, jy moet n rubber gom gebruik.  Vroeer die week 7 gaatjies gepatch.  Slime was orals.
 

Offline Sprocketbek

Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #16 on: December 19, 2020, 10:06:37 pm »
Ja, dis die moeite werd

Elkeen moet maar sy eie besluite maak.
Ek het dit al gebruik maar 'n deeglike doring sal homself deurwerk.

Ek is maar weer terug op gewone, goeie kwaliteit binnebande.
KTM 990 Adv
KTM 640 Adv
"Social media gives legions of idiots the right to speak when they once only spoke at a bar after a glass of wine, without harming the community ... but now they have the same right to speak as a Nobel Prize winner. It's the invasion of the idiots." - Umberto Eco, 2012
 

Offline Sabre

Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #17 on: December 19, 2020, 10:45:22 pm »
Thanks sover.

Daai mousses........maak hulle nie die steering "swaar" nie, en sal hulle nie moeilikheid maak op teerpad nie (warm word ens ens)........??

@Grumpleton

I like your setup, seems thats way to go. That slime - what do you use??

Ek sal dan seker maar spare tubes saamry ook, maar phok.......dan nog tyre levers, spanners, rim savers, en jy moet die ding nog dan pomp ook, so dis ekstra pompie of gas botteltjies en alles. Waar gaan EK sit met al daai gadgets wat saamry.........??
Petri, jy is op die punt om in die spiraal ingesuig te word. "Gesoek, tasse en tenksak vir 'n 500 Yammie......"  ::)  :biggrin:
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 

Offline Cracker

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Europe
  • Posts: 5,891
  • Thanked: 423 times
  • Top Biscuit!
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #18 on: December 19, 2020, 11:23:08 pm »
No use running HD or UHD with high pressures. Just use the skinny tubes. A nail cares not for a high pressure tube with no give. Low pressures, sure, use them. That's what they're for.

Once you've had a puncture, you'll be putting a skinny in anyway, which will stay there till your next tyre change.

AND, you've gotta carry the HD tube for the rest of your trip.

AND, if you tend to have a beer or two after a days ride, you won't be fixing the tube until you're home.

Best thing you can do is become proficient in changing tubes, then a puncture is nothing more than a nuisance.

Don't let fear hold you back ..... take it with you!
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,925
  • Thanked: 2140 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Heavy Duty Tubes - Worth it??
« Reply #19 on: December 20, 2020, 06:57:34 am »
Like John pointed out, running low pressures on HD tubes is bad news, unless you have at least two decent rimlocks on your wheel.

They tear a valve out quicker than a R1 hits the limiter.