CRF450L

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,948
Reaction score
1,052
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek like die CRF450 baie en sien daar is goei deals op hulle. Die feit dat hy net een knater in vergelyking met die US spec bikes het is bietjie van n bekommernis.
Aan die ander kant beteken dit darem seker beter betroubaarheid.
So hoe gevrek is hulle nou eintlik. Waarom die deals, is daar nuwe modelle op pad?
 
Top