Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kareedouw Afkuk 27 - 30 August 2020  (Read 899 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ri

Re: Kareedouw Afkuk 27 - 30 August 2020
« Reply #40 on: January 02, 2021, 03:21:58 pm »
Great report young lady, you have talent.  :thumleft:

Thank you, Brian. If only my talent with the motorbike equaled my talent with the pen :deal:


Daai blerrie Jan-Lukas kan gerus n slag by die huis bly.  O0

Ri, jy skryf sulke eerlike en onderhoudende ritverslae dat ek sterk vermoed jy verstaan nie die kern van n regte biker heeltemal nie.  Ons is altyd vinniger as wat ons was, veral soos ons ouer raak. :biggrin:

Ek het die een weer baie geniet, soos met almal van jou ritverslae, en weer lekker ge-chuckle oor jou se-goed.

Ons moet miskien gesels oor die fyner punte van versneller/koppelaar beheer een of ander tyd by Nitrobay. [ Nietvoorbij ] :thumleft:

Baie dankie Danie.

Ek kyk elke dag die TTR230 uit, ek wil so graag weer gaan ry, maar my broer leen op die oomblik my motor so ek kan dit nÍrens heen sleep nie. Maar ek wil beslis weer met die ligter motorfiets gaan speel. NamibiŽ roep; ek en John het moontlikhede begin bespreek.
« Last Edit: January 02, 2021, 03:26:39 pm by Ri »