Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Bloem, surrounding & beyond  (Read 714 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline geno.box

Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #20 on: January 09, 2021, 09:01:22 pm »
About time.....
Hoekom lyk dit so plat daar by julle?
Kyk. Dit gaan alles oor perspektief. Ry daar die Cederberg in en jy kyk jou oŽ uit jou kop na die berge. Na so ruk raak jy dit gewoond. Dan kap jy oor die R355 na Calvinia en verder  met die agterpad se vlaktes waar jy vir ure verstom na die platgheid staar tot jy skoon verbouereerde en benoud raak. En, magtag, dan net voor jy mal word arriveer jy tussen die klippe so stukkie voor en om Springbok, en dan van voor af dink jy "genade! " , van wanneer af kan klip koppies soos mooi wees! asof jy nog nooit so iets gesien het nie!
 Perspektief! Dit werk beide kante toe!
« Last Edit: January 09, 2021, 09:03:40 pm by geno.box »
 
The following users thanked this post: RobC

Offline benreaper

Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #21 on: January 10, 2021, 06:23:55 am »
Nou besef ek jy het regtig 'n bike
3k+ posts en die eerste keer dat ek 'n RR van jou lees  :pot:
Jy ken mos vir "baie praat" en "baie doen"......

Sent from my SM-G970F using Tapatalk

 

Offline benreaper

Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #22 on: January 10, 2021, 06:26:53 am »
Lekker kiekies Grunder!

Sent from my SM-G970F using Tapatalk
« Last Edit: January 10, 2021, 06:27:14 am by benreaper »
 
The following users thanked this post: RobC

Offline trevo

Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #23 on: January 10, 2021, 08:30:39 am »
About time.....
Hoekom lyk dit so plat daar by julle?


Kyk die Vrystaat is so plat as jou vrou jou los en wegloop sien jy haar nog vir drie dae loop
DILLIGAF
 

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,473
  • Thanked: 400 times
  • Maak 'n koffie
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #24 on: January 16, 2021, 02:40:35 pm »
So...

10 year anniversary for me and the wife.
Decided to take a trip. Could not find a babysitter so the kids came with.

Selavi.



Sent from my SM-A015F using Tapatalk

NC700 F800GS
 
The following users thanked this post: RobC

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,473
  • Thanked: 400 times
  • Maak 'n koffie
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #25 on: January 16, 2021, 02:44:51 pm »
After some consultation we decided on Koranna Getaway between Excelsior and Clocolan.

So far so good.



Sent from my SM-A015F using Tapatalk

NC700 F800GS
 
The following users thanked this post: RobC

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,129
  • Thanked: 582 times
  • Bloemfontein
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #26 on: January 16, 2021, 03:16:06 pm »
Dit is mooi daar, behoort lekker nat te wees.
« Last Edit: January 16, 2021, 04:04:08 pm by RobC »
 

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,473
  • Thanked: 400 times
  • Maak 'n koffie
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #27 on: January 16, 2021, 04:01:43 pm »
What a road coming in!!
Great scenery!



Sent from my SM-A015F using Tapatalk

NC700 F800GS
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,129
  • Thanked: 582 times
  • Bloemfontein
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #28 on: January 16, 2021, 04:04:57 pm »
Ek sien julle benader dit van die suide. :thumleft:
 

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,473
  • Thanked: 400 times
  • Maak 'n koffie
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #29 on: January 17, 2021, 06:56:18 am »
Great views surrounding tthe campsite

 

Sent from my SM-A015F using Tapatalk
NC700 F800GS
 

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,473
  • Thanked: 400 times
  • Maak 'n koffie
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #30 on: January 17, 2021, 06:57:40 am »
.

Sent from my SM-A015F using Tapatalk

NC700 F800GS
 

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,473
  • Thanked: 400 times
  • Maak 'n koffie
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #31 on: January 17, 2021, 07:00:33 am »
Kids enjoyed the trail

Sent from my SM-A015F using Tapatalk

NC700 F800GS
 

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,473
  • Thanked: 400 times
  • Maak 'n koffie
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #32 on: January 17, 2021, 07:03:16 am »
Nice braai with a nice game of Jenga

Sent from my SM-A015F using Tapatalk

NC700 F800GS
 

Offline skydiver

Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #33 on: January 17, 2021, 08:25:29 am »
The area looks nice and green
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,473
  • Thanked: 400 times
  • Maak 'n koffie
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #34 on: January 17, 2021, 10:51:14 am »
A lot of rainfall here.

I think between lockdown and the rains the place took a bit of a knock. Still, very relaxing and quiet.

Sent from my SM-A015F using Tapatalk

NC700 F800GS
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,702
  • Thanked: 396 times
  • T7 dreaminí ....
Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #35 on: January 18, 2021, 12:11:56 pm »
About time.....
Hoekom lyk dit so plat daar by julle?
Kyk. Dit gaan alles oor perspektief. Ry daar die Cederberg in en jy kyk jou oŽ uit jou kop na die berge. Na so ruk raak jy dit gewoond. Dan kap jy oor die R355 na Calvinia en verder  met die agterpad se vlaktes waar jy vir ure verstom na die platgheid staar tot jy skoon verbouereerde en benoud raak. En, magtag, dan net voor jy mal word arriveer jy tussen die klippe so stukkie voor en om Springbok, en dan van voor af dink jy "genade! " , van wanneer af kan klip koppies soos mooi wees! asof jy nog nooit so iets gesien het nie!
 Perspektief! Dit werk beide kante toe!
Net so, ek het nooit juis die Vrystaat besoek met n bike nie behalwe natuurlik die Ooste se bekende roetes soos Clarens etc toe eendag besluit kom ons gaan ry Winburg se omgewing rond. Dit was a great ride. Die hele SA is vol lekker ryplek met unieke natuurskoon.

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=185736.msg4464837#msg4464837

Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 
The following users thanked this post: RobC

Offline GhostSixFour

Re: Bloem, surrounding & beyond
« Reply #36 on: January 19, 2021, 03:39:21 pm »
So...

10 year anniversary for me and the wife.
Decided to take a trip. Could not find a babysitter so the kids came with.

Selavi.




Sent from my SM-A015F using Tapatalk

I hope this was in jest.... In case it wasn't: c'est la vie