Mooi triple black Dual.
Het jy al ooit by 'n geocache wegsteek-plek opgedaag en gevind dat die geocache deur "iemand' verwyder/gesteel is?
Dankie, ja die fiets ry heerlik
Ja, dit gebeur dat caches 'weg ' raak, dan stel mens net die eienaar in kennis en hy vervang gewoonlik
So paar jaar gelede erg gepla deur 'n trol "bekende ou" wat so geterroriseer het