Resale value of Harley or similar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
543
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het nog altyd ‘n itch gehad vir ‘n Harley. Of iets soortgelyk. ‘n Cruiser soortgelyk aan die Honda Steed 600.
Hoe is die resale van die tipe bikes? Ek weet indien ek een koop gaan ek dit seker nie lank ry, solank ek net weer dit verkoop kry.

Ek is nie clued up met die tipe bikes, so waarvoor kan mens kyk?? Budget R50k

Thanks
 
Top