Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wat is hierdie?  (Read 1201 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Exploratio

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda VFR1200 CrossTourer
    Location: North West
  • Posts: 781
  • Thanked: 60 times
  • Deo, patriae, amicus
Re: Wat is hierdie?
« Reply #20 on: January 26, 2021, 03:03:21 pm »
@Exploratio
ook vir interessantheid:
Vastrap aanloopbaan, vÍr in die ou kalahari
https://www.armscontrolwonk.com/archive/207666/geolocating-the-kalahari-test-site/


Nog n interesantheid is die lughawe op Upington.
Aanloopbaan is lankgenoeg vir die Spaceshuttle om daar te land. Oor die 5km.
Is true, ma het jy al gesien hoe smal is hy?!! ;) :lol8:

Irrelevant deesdae met SpaceX wat sommer so in die agterplaas kan land. Mense is te slim.
Ek dink daai aanloopbaan is so lank gemaak destyds sodat die Flossies hom maklik kan gebruik.  :deal:

Neewat, n volgelaaide Flossie styg op n kort baan op. Kyk maar na die aanloopbaan lengtes op De Aar en JanKempdorp, by die ammo depots.

Ek glo egter 'n Antonov sal baie meer spasie nodig he. Die aanloopbane in Dubai net so lank, temperatuur en gewig van n A380 vereis dit seker.
XL700V Transalp
XL1000V Varadero
VFR1200X Crosstourer