Volgens staatenstiek het drank n groot rol met ongelukke in SA. Dis hoekom ek ry tot by my bestemming en dan smaak n kouetjie darem lekker.

Die ander groot sondebok is windgatgeit of afshow en om iets te probeer wat jy nog nie eintlik baasgeraak het nie.
Dan natuurlik ook die hele nasietjie wat dink die pad behoort aan hulle en hulle kan ry soos hulle wil. Ons paaie raak n nagmerrie , ek reken dis hoekom so baie van ons die agterpaaie opsoek. Teer is in elk geval vervelig.
