0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Klink na dieselfde goed waarvan Flying Brick praat en makkiker om op te sit ook.
Quote from: Bliknêrs on January 31, 2021, 06:51:46 pm Klink na dieselfde goed waarvan Flying Brick praat en makkiker om op te sit ook.Ek dink hulle hou dit ook aan.Jy spuit hom haarsproei en trek met een stewige trek oor. Op die gs moet jy hom so half cm korter knip
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Quote from: Heimer on January 31, 2021, 06:54:09 pmQuote from: Bliknêrs on January 31, 2021, 06:51:46 pm Klink na dieselfde goed waarvan Flying Brick praat en makkiker om op te sit ook.Ek dink hulle hou dit ook aan.Jy spuit hom haarsproei en trek met een stewige trek oor. Op die gs moet jy hom so half cm korter knipKlink of dit vir n latex probleem ook kan help
Quote from: Zeeman on January 31, 2021, 08:00:43 pmQuote from: Heimer on January 31, 2021, 06:54:09 pmQuote from: Bliknêrs on January 31, 2021, 06:51:46 pm Klink na dieselfde goed waarvan Flying Brick praat en makkiker om op te sit ook.Ek dink hulle hou dit ook aan.Jy spuit hom haarsproei en trek met een stewige trek oor. Op die gs moet jy hom so half cm korter knipKlink of dit vir n latex probleem ook kan help Ek stem net nie saam met die half cm knip nie. Ek hoef NIKS te geknip het nie.
Quote from: Grunder on February 13, 2021, 08:29:25 pmQuote from: Zeeman on January 31, 2021, 08:00:43 pmQuote from: Heimer on January 31, 2021, 06:54:09 pmQuote from: Bliknêrs on January 31, 2021, 06:51:46 pm Klink na dieselfde goed waarvan Flying Brick praat en makkiker om op te sit ook.Ek dink hulle hou dit ook aan.Jy spuit hom haarsproei en trek met een stewige trek oor. Op die gs moet jy hom so half cm korter knipKlink of dit vir n latex probleem ook kan help Ek stem net nie saam met die half cm knip nie. Ek hoef NIKS te geknip het nie.Dan was dit nie dieselfde soort nie. Myne moes geknip word