Grips nie so lekker

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,914
Reaction score
1,018
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Wat is die opsies om die 1200 GSA se grips n bietjie beter te maak?
Ek het goed wat lyk of dit om n tennisraket hoort daar afgetrek en nou voel die grips darem baie dun en hard.
My 450 het sulke lekker foam grips waarvan ek hou maar dis natuurlik nie heated grips nie.
 
Top