Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Merweville  (Read 1454 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Stroke Her

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 764
  • Thanked: 78 times
  • When the river runs red take the dirt road instead
Re: Merweville
« Reply #20 on: February 02, 2021, 04:12:08 pm »
Daai einste Kerk se predikant loop ek mos in 2017 in Kaokoland raak. Help hom en vroulief met bietjie brandstof...en n maand later stuur hy vleis saam met sy dogter Kaap toe om dankie te se :thumleft:

Sout van die aarde mense in Merweville :thumleft:
 
Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,099
  • Thanked: 51 times
Re: Merweville
« Reply #21 on: February 02, 2021, 04:15:17 pm »
Daai einste Kerk se predikant loop ek mos in 2017 in Kaokoland raak. Help hom en vroulief met bietjie brandstof...en n maand later stuur hy vleis saam met sy dogter Kaap toe om dankie te se :thumleft:

Sout van die aarde mense in Merweville :thumleft:

Ja dis hoe daai tipe mense is. Dankbaar en mededeelsaam en geen moeite word ontsien nie.
 
Offline petri oosthuizen

Re: Merweville
« Reply #22 on: February 02, 2021, 04:17:08 pm »
Skuus eks nou HEEL offtopic...........maar HELE paar jaar terug het die Dominee van (ek dink) Garies so mint 800 G/S gery........het hom een oggend ontmoet toe ek op toertjie was.

....Onthou iemand so iets?
XT 600 Tenere
 
Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,099
  • Thanked: 51 times
Re: Merweville
« Reply #23 on: February 02, 2021, 04:22:19 pm »
Weet nie hom nie, maar 'n goeie vriend van my se Pa was vir jare Ladismith se dominee, Ds van Tonder. Hy't 'n R100 BMW gery en was 'n gereelde besoeker aan die Buffalo Rally. Seker maar weens die groot groep potensiële "kliënte" maar so het hy selfs 'n paartjie getrou op die Buff een jaar.
 
Offline petri oosthuizen

Re: Merweville
« Reply #24 on: February 02, 2021, 04:29:11 pm »
Weet nie hom nie, maar 'n goeie vriend van my se Pa was vir jare Ladismith se dominee, Ds van Tonder. Hy't 'n R100 BMW gery en was 'n gereelde besoeker aan die Buffalo Rally. Seker maar weens die groot groep potensiële "kliënte" maar so het hy selfs 'n paartjie getrou op die Buff een jaar.

Kan seker wees........het hom in Garies raakgeloop, daar was daai naweek 'n Worsie Visser Fees of ding gewees......skuus man ek derail nou heeltemal, net toevallig onthou van die Dominee toe ek die Kerk sien :thumleft:
XT 600 Tenere
 
Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,870
  • Thanked: 976 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Merweville
« Reply #25 on: February 02, 2021, 04:58:03 pm »
Jirre KR amper pik ek n traan!!! Dis tyd dat ek jou weer sit luister langs n vuur al is dit ook by jou huis!!! :thumleft: :thumleft:

Petri ek dink dalk was dit Loeriesfontein se gewese dominee hyt n 800 GS, maar die man het geskuif Steytlerville toe. Stomme man word net beroep na droëgat plekke!!!  :( :'(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,099
  • Thanked: 51 times
Re: Merweville
« Reply #26 on: February 02, 2021, 05:07:01 pm »
Jirre KR amper pik ek n traan!!! Dis tyd dat ek jou weer sit luister langs n vuur al is dit ook by jou huis!!! :thumleft: :thumleft:

Petri ek dink dalk was dit Loeriesfontein se gewese dominee hyt n 800 GS, maar die man het geskuif Steytlerville toe. Stomme man word net beroep na droëgat plekke!!!  :( :'(

Ai man ja as daai stuk nou nie 'n skimp is nie dan weet ek nie! :deal: :imaposer:
 
Offline petri oosthuizen

Re: Merweville
« Reply #27 on: February 02, 2021, 05:09:57 pm »
Jirre KR amper pik ek n traan!!! Dis tyd dat ek jou weer sit luister langs n vuur al is dit ook by jou huis!!! :thumleft: :thumleft:

Petri ek dink dalk was dit Loeriesfontein se gewese dominee hyt n 800 GS, maar die man het geskuif Steytlerville toe. Stomme man word net beroep na droëgat plekke!!!  :( :'(

Dink jy het hom Chris.

@ Karoo Rider

.........Sorry vir die off topics!!!
XT 600 Tenere
 
Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,870
  • Thanked: 976 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Merweville
« Reply #28 on: February 02, 2021, 05:21:40 pm »
Jirre KR amper pik ek n traan!!! Dis tyd dat ek jou weer sit luister langs n vuur al is dit ook by jou huis!!! :thumleft: :thumleft:

Petri ek dink dalk was dit Loeriesfontein se gewese dominee hyt n 800 GS, maar die man het geskuif Steytlerville toe. Stomme man word net beroep na droëgat plekke!!!  :( :'(

Dink jy het hom Chris.

@ Karoo Rider

.........Sorry vir die off topics!!!

Moenie hom sorry vra nie hy het al die dominee ontmoet en toe is hy vreeslik skaam ve my want ek sit op my gat op die pavement in Loeriesfontein met n pakkie BB twak in my hand wat ek flussies gekoop het om vir Willem Watermeyer van Kareebome te gaan gee!! :lol8: :lol8:
Daai pakkie twak het ons later in Doornkloof geruil vir ys koue water uit n ondergrondse reservoir!! :thumleft: :drif:
Goeie tye!! :thumleft: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,099
  • Thanked: 51 times
Re: Merweville
« Reply #29 on: February 02, 2021, 07:50:16 pm »

Ek onthou dit goed. Was daar nie 'n konneksie met 'n vliegtuig of iets ook nie? Maar ja daai pakkie twak was die dag goud werd. Niks wat mens so nederig maak as om water te gaan vra by die plaaslike mense nie - en dan die vreugde waarmee hulle wel vir jou gee!
 
Offline MildlyWild

Re: Merweville
« Reply #30 on: February 02, 2021, 08:14:44 pm »
Pragtig geskryf Boerneef!!

Ons was so n 5 jaar terug op Merweville se jaarlikse kerk fondsinsameling, en wat n belewenis. Die koektafel was in n uur of twee uitverkoop, en dit alleen het R23000 ingebring.

Pasop net vir Jacques, hy is Merweville se burgemeester. :pot:

Was ook so 2 jaar terug daar by die fees. My neef hulle het n paar potte potjiekos gemaak die dag - die grootste een het 5 groot manne gevat om in te dra, en dit net omdat daar nie meer vatplek was nie.

Merweville self het net nog nie regtig reen gekry nie, dink so 10mm van laas April af, en meeste van die boorgate is lankal leeg
As a man thinketh, so he becomes...
 
Offline MildlyWild

Re: Merweville
« Reply #31 on: February 02, 2021, 08:16:12 pm »
Mooi geskryf 👌
As a man thinketh, so he becomes...
 
The following users thanked this post: Karoo Rider

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,451
  • Thanked: 737 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Merweville
« Reply #32 on: February 02, 2021, 08:28:48 pm »
Baie mooi. Trailrider het my nog by die 2010 CABC bekend gestel aan Rammelkoppas en Merweville. Daar het ek Ds Kallie le Roux ontmoet en saam hom en sy familie oorgekuier. Onvergeetlike ondervinding.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
The following users thanked this post: Karoo Rider

Offline DewetR

  • Puppy
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 13
  • Thanked: 1 times
Re: Merweville
« Reply #33 on: February 02, 2021, 08:38:56 pm »
Merweville.  Hoeveel keer het ek jou nie al deurkruis nie? Bo van Theekloofpas se rigting. Die mooie Rammelkoppas. Vanaf Koupstasie of sommer met die plaaspaaie vol skaapspoortjies.  En toe nou die keer – met die grootpad.  Netjies geteer vanaf Prins Albert Stasie.  Die keer ry ons nie deur nie.  Ons bly oor.

Dis warm.  Dis tjoklits-in-die-yskas-hou warm.  ‘n Vriendelike gesig agter die kafee-toonbank word inderhaas met ‘n masker bedek.  “Al die pad van Ladismith af?  My jinne.  Ek hoor dis so mooi daar.  Ek was nog nooit daar nie”  Loslekkers in koerantpapier.  Kerse en blouseep.  Niks, maar alles.

My roomys se sakkie val uit my hand uit.  Vir ‘n oomblik is die silwerskoon strate bederf soos ek in die koggelende bries agter hom aanskarrel.  ‘n Seun groet in die verbygaan.  Behendig agter die stuur van ‘n te-groot dikwielfiets.  Droë beurtwaterslote wat geduldig wag op hul beurt.  Peperboom en olyf.

En dan is daar die kerk.  ‘n Argitektoniese meesterstuk uit klip.  ‘n Rots.  Hoeveel keer is daar binne nie al gesoebat, en ontvang nie.  Getreur op ‘n begrafnis, en gejubbel by ‘n doop.  Sy horlosie tik geduldig.  Sy weerhaan soekend na die wind.

Kinders baljaar.  Dis die geluid van vreugde wat net ‘n swemdam kan bring.  ‘n Lafenis in die middagson, diep uit die aarde.  Met kreun en steun beur die windpomp voort in sy taak.  En dan, amper skielik, kom die koele aandlug op.  Die windpomp kry opnuut lewe.  Hy dans en swaai.  So ook sy maats in die omgewing.  ‘n Dolle gejaag na wind.

Uitgebrande kole.  Dof in die as neem die sterrehemel by hul oor.  Stoepsit.  Stilsit.  Nog net so klein rukkie asseblief.  Maar ek het genoeg.  Meer as genoeg.  Merweville.
Pragtig geskryf en n raak beskrywing oor die dorpie. Dit laat my dink toe ons daar was vir twee aande met die kerk se eeufees. Ek wil sommer nou weer gaan.

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk

The following users thanked this post: Karoo Rider

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,819
  • Thanked: 390 times
Re: Merweville
« Reply #34 on: February 02, 2021, 08:54:14 pm »
Pragtig geskryf, jy het net die honde wat jou jaag uitgelos.   :biggrin: 

Ek is ook al paar keer daardeur, en elke slag was daar 'n hond of twee wat al keffend agter ons aangehardloop het.     :lol8:

Dankie Visarend, nee darem geen jaende honde die keer nie!  Die mense langsaan het wel 'n trop van drie worshonde gehad. My innige simpatie - ons het self een en dis genoeg.

Hier was ons op 'n Sondag deur die dorpie. 

Die eerste hond het kerk bygewoon, so hy was kalm, maar die ander wat nie kerk toe was nie het net stront aangeja.   :biggrin:

En dan die laaste foto, smaak my iemand het die Saterdag getroud loop raak.   :lol8:

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline Ian in Great Brak River

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,286
  • Thanked: 129 times
Re: Merweville
« Reply #35 on: February 02, 2021, 09:15:54 pm »
Bike + stoffpad = RR.

 :thumleft:
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica Replica.
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 
Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,870
  • Thanked: 976 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Merweville
« Reply #36 on: February 03, 2021, 09:51:06 am »
Jirre KR amper pik ek n traan!!! Dis tyd dat ek jou weer sit luister langs n vuur al is dit ook by jou huis!!! :thumleft: :thumleft:

Petri ek dink dalk was dit Loeriesfontein se gewese dominee hyt n 800 GS, maar die man het geskuif Steytlerville toe. Stomme man word net beroep na droëgat plekke!!!  :( :'(

Dink jy het hom Chris.

@ Karoo Rider

.........Sorry vir die off topics!!!

Moenie hom sorry vra nie hy het al die dominee ontmoet en toe is hy vreeslik skaam ve my want ek sit op my gat op die pavement in Loeriesfontein met n pakkie BB twak in my hand wat ek flussies gekoop het om vir Willem Watermeyer van Kareebome te gaan gee!! :lol8: :lol8:
Daai pakkie twak het ons later in Doornkloof geruil vir ys koue water uit n ondergrondse reservoir!! :thumleft: :drif:
Goeie tye!! :thumleft: :thumleft:

Ek onthou dit goed. Was daar nie 'n konneksie met 'n vliegtuig of iets ook nie? Maar ja daai pakkie twak was die dag goud werd. Niks wat mens so nederig maak as om water te gaan vra by die plaaslike mense nie - en dan die vreugde waarmee hulle wel vir jou gee!
Ja net om die hoek van waar ek die pakkie twak gekoop het is n man wat vliegtuie bou met BMW 1200 enjins in. Eks beindruk KR jy let nogal op in die klas wanneer ek so baie praat!!! ;) :thumleft: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,099
  • Thanked: 51 times
Re: Merweville
« Reply #37 on: February 03, 2021, 11:06:43 am »
Jirre KR amper pik ek n traan!!! Dis tyd dat ek jou weer sit luister langs n vuur al is dit ook by jou huis!!! :thumleft: :thumleft:

Petri ek dink dalk was dit Loeriesfontein se gewese dominee hyt n 800 GS, maar die man het geskuif Steytlerville toe. Stomme man word net beroep na droëgat plekke!!!  :( :'(

Dink jy het hom Chris.

@ Karoo Rider

.........Sorry vir die off topics!!!

Moenie hom sorry vra nie hy het al die dominee ontmoet en toe is hy vreeslik skaam ve my want ek sit op my gat op die pavement in Loeriesfontein met n pakkie BB twak in my hand wat ek flussies gekoop het om vir Willem Watermeyer van Kareebome te gaan gee!! :lol8: :lol8:
Daai pakkie twak het ons later in Doornkloof geruil vir ys koue water uit n ondergrondse reservoir!! :thumleft: :drif:
Goeie tye!! :thumleft: :thumleft:

Ek onthou dit goed. Was daar nie 'n konneksie met 'n vliegtuig of iets ook nie? Maar ja daai pakkie twak was die dag goud werd. Niks wat mens so nederig maak as om water te gaan vra by die plaaslike mense nie - en dan die vreugde waarmee hulle wel vir jou gee!
Ja net om die hoek van waar ek die pakkie twak gekoop het is n man wat vliegtuie bou met BMW 1200 enjins in. Eks beindruk KR jy let nogal op in die klas wanneer ek so baie praat!!! ;) :thumleft: :lol8:

Meneer is 'n goeie onderwyser!
 
Online JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,363
  • Thanked: 76 times
  • East London
Re: Merweville
« Reply #38 on: February 03, 2021, 01:09:37 pm »
Dis nou baie mooi geskryf.  Was nog net 1 maal in Merweville - dink ek moet weer gaan.

Dankie vir die deel.  :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
The following users thanked this post: Karoo Rider

Offline Offshore

Re: Merweville
« Reply #39 on: February 03, 2021, 03:08:00 pm »
Baie netjies Karoo Rider. :thumleft:
Current Bikes
KTM 790 R Rally
KTM 990
Harley Davidson Deuce
Aprilia Moto 65
 
The following users thanked this post: Karoo Rider