Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020  (Read 360 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« on: February 02, 2021, 10:05:15 pm »
Meeste van julle het nou al seker gehoor van BakgatJaco se seun Zander se ongeluk op Verneukpan. Wel, ek was ook deel van daardie groep maar ek het my storie so bietjie teruggehou.

My storie begin Januarie 2020 toe ek in Montana hospitaal geŽindig het met ín gebarste blindederm. So in die praatjies met die oom langs my, sÍ hy dat sy internis ook motorfiets ry. Ek vra so bietjie uit oor die man en werk toe uit dat die dokter ín Indian FTR ry.

Toe hy weer kom saalrondtes doen, sÍ ek ďEk hoor dok ry ín FTRĒ. Net daar ontmoet ek seker een van die interessantste mense wat jy jouself kan indink. Dr Jacques Koning. Rowwe bliksem met ín paar uit tande en tatoeŽermerke. Maar terselfdertyd ín diep mens met ín ryk algemene kennis en ín diep liefde vir Kenhardt en die Noord Kaapse mense.

Hy nooi my sommer daar en dan om in April saam met hom te kom na Verneukpan. Twee weke later is hy self betrokke in ín yslike motorfietsongeluk. Hy was dood verklaar op die toneel, maar toe hulle hom by Montana hospitaal aanbring merk hulle tog tekens van lewe en resussiteer hom. Hy het nog ín paar keer by die dood gaan draai en toe ek hom weer sien was hy ín maer, ďshadow of his former selfĒ. En toe slaan COVID. Hy bied aan om al die COVID pasiŽnte te neem om die siekte te leer ken. Ons April trip is beslis af, maar nou word daar beplan vir September. Groter en beter. Dit sou bekend staan as die Star sand Dust tour. 

Ek ry self ín BMW G 310 GS en ek besluit dat ek met hom sal ry. Ek wou seker iets bewys, maar toe Zontes hoor van die trip het hulle my hulle 310-T aangebied. Wie is ek nou om dit van die hand te wys? Ek het al met baie lof van hierdie fiets gepraat, maar nou sal ons sien of hy hierdie tipe toer en afstande sal kan bemeester.


Een van my gereelde avontuur vrinne, Willem, sÍ hy kom ook saam. Met ons vertrekdatum vas, val ek Willem Maandag 21 September in die pad. Verskeie groepe vertrek uit alle uithoeke van die land om eindelik in Kenhardt bymekaar te kom. Ek en Willem het gery tot op Kathu en na so paar oproepe ín slaapplek gekry. Dis ín vrek vervelige pad en ons het maar hier en daar gestop op plekke soos Biesiesvlei en Sannieshof en heerlik met die locals gesels.




« Last Edit: February 02, 2021, 10:06:51 pm by Strompie »
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #1 on: February 02, 2021, 10:08:47 pm »
Die volgende oggend is ons deur tot in Kenhardt. Ons was van die eerstes daar en ek en Willem moes dadelik ín biertjie klink op ín suksesvolle en veilige rit. Die Zontes het egter Írens langs die pad sy hugger los geskud, maar dit is hoekom mens mense soos Willem moet saamry met spanners en Loctite.

Ons het die hele Kenhardt se verblyf bespreek so die dorp het gegons. Die tweede aand is ons onthaal deur een van die plaaslike boere soos net nie Noord-Kapenaars kan. Donderdag 24 September is ek en Willem weer vroeg uit die blokke en ons sit af Verneukpan toe. So ent met die grondpad het die hugger finaal afgebreek. ín Paar cable-ties later het ek geen nommerplaat nie, maar wel flikkers. Nou moet ek bysÍ, ter verdediging, dat hierdie spesifieke fiets gebruik was in ín Superbike Magazine artikel en die hugger het reeds seergekry daar, so ek sal nie kan oordeel hoe ín onbeskadigde eenheid sou hou nie.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #2 on: February 02, 2021, 10:11:00 pm »
Die pad na die pan het baie hekke en elke hek het 'n ander tipe sluitmeganisme so dat was nogal 'n storie. Op die pan het ek en Willem net doelloos rondgery terwyl ons gewag het vir die ander om te arriveer. Die eerste fiets wat daar aangekom het was nogal ín Harley-Davidson. Ek was baie beÔndruk. Die atmosfeer was heel vrolik soos almal tentjies opgeslaan het en probeer oordeel waar ons die verste van iemand se gesnork kon slaap. Dr Koning het ook vir ons ín monument laat bou met ín baie spesiale betekenis vir almal wat daar was. Min het ons geweet vir wie het ons eintlik die klipstapel laat bou. Laat die middag, net voor die son onder gegaan het, het Willem na my toe gekom. Hy was so wit soos ín spook. Hy het Zander se ongeluk gesien. Skielik het die dokters oorgeslaan na die professionele mense wat hulle is om vir Zander te stabiliseer.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #3 on: February 02, 2021, 10:12:38 pm »
So paar kiekies op die pan.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 

Online Noneking

  • Unverified
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,171
  • Thanked: 1045 times
Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #4 on: February 02, 2021, 10:14:13 pm »
Sub
Pragtige fotos!
« Last Edit: February 02, 2021, 10:15:02 pm by Noneking »
 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #5 on: February 02, 2021, 10:14:23 pm »
Die volgende oggend was die pan stil. Die merke wat Zander en sy fiets op die pan gelos het nog steeds sigbaar. Almal het hulle goedjies opgerol en in sarsies van die pan af gery. Ek is seker baie is gedink en gesÍ maar een ding is seker: Zander se ongeluk was so frats gebeurtenis dis amper ondenkbaar.

Die Vrydag oggend het my planne heeltemal verander. Ek en Willem sou die Saterdag saam terug  ry, maar ek het aangebied om die Zontes in die Kaap te gaan aflewer want die fiets moes die volgende week weer Gamkaskloof toe. So gebeur die toe dat ek saam met twee Kapenaars, een op ín 800 GS en die ander op ín 700 afgery het Kaap toe. Hier was ek ook op plekke wat ek nooit vantevore was nie en ek het myself belowe dat ek weer hierheen wil kom en hierdie wÍreld deeglik kom deur reis.

Die Star sand Dust tour het heeltemal anders uitgedraai en tog het ons almal gegroei.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 

Online petri oosthuizen

Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #6 on: February 02, 2021, 10:15:09 pm »
Nou die lyk sommer net pleinweg befok, en 'n bucket list ding.

Daai Triumph is ook BAIE nyammies in daai kleur :drif: :drif: :drif:
XT 600 Tenere
 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #7 on: February 02, 2021, 10:16:26 pm »
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #8 on: February 02, 2021, 10:20:01 pm »
Nog so paar.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 

Offline Ri

Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #9 on: February 02, 2021, 10:27:28 pm »
Baie dankie vir die deel en die mooi foto's
 

Online petri oosthuizen

Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #10 on: February 02, 2021, 10:35:18 pm »
Sien uit na jou impressions met daai 310 Strompie :thumleft: :thumleft:
XT 600 Tenere
 

Offline GavinB

Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #11 on: February 02, 2021, 10:55:28 pm »
I Love the photo of the Harley!!!

As Petri mentioned....cant wait for you Zontes impressions. (From what I have heard it is a surprising little package)
 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #12 on: February 02, 2021, 11:00:59 pm »
Sien uit na jou impressions met daai 310 Strompie :thumleft: :thumleft:

Ek het behoorlik write-ups gedoen oor die fiets. Maar ek is nou in proses om te reŽl vir een met 'n 19" voorwiel en speekwiele. Hy het ook nou 'n TFT skerm in plaas van die LCD. Hierdie Zontes was Pretoria, Verneukpan, Kaapstad. Van daar is hy Gamkaskloof toe met 'n passasier. Toe na die Cape Adventure bike challenge. Daai bike is taai! Die plastiek hugger oor die agterwiel het ons net issues gegee, maar hulle het hom gefix en hy is Gamkaskloof toe so. Vir die Adventure bike challenge het hulle die tail-tidy gedoen en dit het net beter gewerk.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #13 on: February 02, 2021, 11:06:30 pm »
I Love the photo of the Harley!!!

As Petri mentioned....cant wait for you Zontes impressions. (From what I have heard it is a surprising little package)

It is a remarkable little bike. I did a story in the latest copy of Moto Rider World about the small adventure bike market. If you adjust your pace a bit, you can go on lekker adventures with this bike. Zontes had complete faith in the bike, even when I told them about my intended destination.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Online petri oosthuizen

Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #14 on: February 02, 2021, 11:11:49 pm »
Moet se daai "mags" is vir my skreeulelik - sorry, my opinie
XT 600 Tenere
 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 508
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #15 on: February 02, 2021, 11:23:09 pm »
Moet se daai "mags" is vir my skreeulelik - sorry, my opinie

Nuwe een het speekwiele.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travelís sake. The great affair is to move. Ė Robert Louis Stevenson

 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Online petri oosthuizen

Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #16 on: February 02, 2021, 11:27:15 pm »
Wat is die "Zontes"......maar die Modelnaam of wat??

En die enjin etc etc - Indie??
XT 600 Tenere
 

Offline Crankshaft

Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #17 on: February 03, 2021, 07:38:21 am »
Wat is die "Zontes"......maar die Modelnaam of wat??

En die enjin etc etc - Indie??

Peri as ek reg is, is dit die fabrikaats naam soos Honda, Yamaha ens...
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
KTM 1290 Sup Adv R
Current: WR 450F & R1250GSA
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,100
  • Thanked: 415 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #18 on: February 03, 2021, 07:59:02 am »
Baie nice RR en pragtige foto's  :thumleft:

Dit wys mens net jy het nie die beste of duurste fiets nodig om die avonture daar buite te geniet nie.

Baie dankie vir die deel
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 

Online chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 5,486
  • Thanked: 252 times
  • Never give up.
Re: Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020
« Reply #19 on: February 03, 2021, 08:17:48 am »
Nice report. Ek het n Zontes in Burgandry estate gesien n paar keer toe ek Des in die kaap was, het probeer wag vir die eienaar maar dink hy werk dalk daar, die bike was altyt for stof of modder, so word duidelik vir adv gebruik. Wat kos die bike? die speke lyk baie beter as die mags.
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R