0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pielas was dit nie @bud500?So terloops nou die dag met hom gesels.
Quote from: LouisXander on February 15, 2021, 08:30:03 amPielas was dit nie @bud500?So terloops nou die dag met hom gesels.Eks nie seker nie.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Dis Pielas ja - my pel. Nounet gehoor. het iemand dank meer inligting. kom hom gister nie in die hande kry nie. iemand met meer inligting asb. hy het diere by die huis was versorg moet word. weet iemand iets meer asb
Quote from: KiLRoy on February 15, 2021, 09:08:07 amDis Pielas ja - my pel. Nounet gehoor. het iemand dank meer inligting. kom hom gister nie in die hande kry nie. iemand met meer inligting asb. hy het diere by die huis was versorg moet word. weet iemand iets meer asbHy le in PTA Oos hospitaal. Ek het jou WA gestuur.
I can't comprehend why there is zero repercussion for doing things like this. Your carelessness can potentially affect someone physically for the rest of their lives
Ek stem Midget....was daai nie soort van wat met jou ook gebeur het nie? Stekte Pielas met die herstel daai is 'n slegte besering.