Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Pielas (Eben) down - not out  (Read 2818 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline FrancoisTz

Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #40 on: February 15, 2021, 03:29:15 pm »
Maak my sommer op slag de bliksem in. Kon iemand nie die bestuurder 'n paar houe oor die kop gee met die helmet wat op die teer le nie? Sterkete hoop jy herstel vinnig en 100%.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline Sabre

Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #41 on: February 15, 2021, 08:09:24 pm »
So is Louis Malherbe (motiverings spreker) ook dood.

Omie het 'n U-draai voor hom gemaak
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,833
  • Thanked: 2127 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #42 on: February 16, 2021, 07:08:03 am »
Wat moontlik die bestuurder n bietjie kon uitvang, is n motorfiets se bogemiddelde versnelling vanaf stilstaan.

En Pielas het so pas by n verkeerslig weggetrek, moontlik hat die oom n stilstaande fiets gesien, en toe hy draai is die bike daar.
 

Offline Dwerg

Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #43 on: February 16, 2021, 07:12:07 am »
Wat moontlik die bestuurder n bietjie kon uitvang, is n motorfiets se bogemiddelde versnelling vanaf stilstaan.

En Pielas het so pas by n verkeerslig weggetrek, moontlik hat die oom n stilstaande fiets gesien, en toe hy draai is die bike daar.
Wat moontlik die bestuurder kon uit vang is dat dit plein deur die kak is om n onwettige u draai by n gevaarlike ho spoed interseksie te maak
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
The following users thanked this post: TrailBlazer, JC, BullSmit

Offline Edgar

  • Local Mods
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1050 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,794
  • Thanked: 260 times
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #44 on: February 16, 2021, 09:49:34 am »
Wat moontlik die bestuurder n bietjie kon uitvang, is n motorfiets se bogemiddelde versnelling vanaf stilstaan.

En Pielas het so pas by n verkeerslig weggetrek, moontlik hat die oom n stilstaande fiets gesien, en toe hy draai is die bike daar.
Wat moontlik die bestuurder kon uit vang is dat dit plein deur die kak is om n onwettige u draai by n gevaarlike ho spoed interseksie te maak



 :laughing4:



 

Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 3,640
  • Thanked: 423 times
  • Maak 'n koffie
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #45 on: February 16, 2021, 09:51:11 am »
Wat moontlik die bestuurder n bietjie kon uitvang, is n motorfiets se bogemiddelde versnelling vanaf stilstaan.

En Pielas het so pas by n verkeerslig weggetrek, moontlik hat die oom n stilstaande fiets gesien, en toe hy draai is die bike daar.
Wat moontlik die bestuurder kon uit vang is dat dit plein deur die kak is om n onwettige u draai by n gevaarlike ho spoed interseksie te maak

Ek weet nie of dit net ek is wat dit nie meer sien nie, maar ek kan nie onthou wanneer laas ek 'n 'geen u-draai' teken by 'n interseksie gesien het nie.

Steel die mense dit af of is dit nou fine om dit te doen?
the Truth will offend at first
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 16,077
  • Thanked: 968 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #46 on: February 16, 2021, 10:14:34 am »
Good news, seems his injuries were less than what we thought. Kobus on his way to fetch him. Being discharged. Dont have more info at this stage. Riekie had het op yesterday, also getting discharged today. 

Will post more info.
« Last Edit: February 16, 2021, 10:24:10 am by KiLRoy »
 
The following users thanked this post: RobC, Dwerg, dirtyXT

Online jogi_c

Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #47 on: February 16, 2021, 10:22:53 am »
Wat moontlik die bestuurder n bietjie kon uitvang, is n motorfiets se bogemiddelde versnelling vanaf stilstaan.

En Pielas het so pas by n verkeerslig weggetrek, moontlik hat die oom n stilstaande fiets gesien, en toe hy draai is die bike daar.
Wat moontlik die bestuurder kon uit vang is dat dit plein deur die kak is om n onwettige u draai by n gevaarlike ho spoed interseksie te maak

Ek weet nie of dit net ek is wat dit nie meer sien nie, maar ek kan nie onthou wanneer laas ek 'n 'geen u-draai' teken by 'n interseksie gesien het nie.

Steel die mense dit af of is dit nou fine om dit te doen?

Sover ek weet was dit nog altyd onwettig om 'n U-draai te maak. Het nie 'n padteken nodig om dit vir jou te vertel nie. Tipiese deur die akkies geite van padgebruikers

Ek weet nie of dit net ek is nie, maar na laas jaar se hard lockdown is daar baie mense wat vergeet het hoe om te bestuur
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,100
  • Thanked: 415 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #48 on: February 16, 2021, 10:24:52 am »
Good news, seems his injuries were less than what we thought. Kobus on his way to fetch him. Being discharged. Dont have more info at this stage. Riekie had het op yesterday, also getting discharged today. 

Will post more info.

This is very good news and thank you for the update.

Wishing both of them a speedy and complete recovery.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 

Offline Dwerg

Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #49 on: February 16, 2021, 10:35:32 am »
Wat moontlik die bestuurder n bietjie kon uitvang, is n motorfiets se bogemiddelde versnelling vanaf stilstaan.

En Pielas het so pas by n verkeerslig weggetrek, moontlik hat die oom n stilstaande fiets gesien, en toe hy draai is die bike daar.
Wat moontlik die bestuurder kon uit vang is dat dit plein deur die kak is om n onwettige u draai by n gevaarlike ho spoed interseksie te maak

Ek weet nie of dit net ek is wat dit nie meer sien nie, maar ek kan nie onthou wanneer laas ek 'n 'geen u-draai' teken by 'n interseksie gesien het nie.

Steel die mense dit af of is dit nou fine om dit te doen?

Dis onwettig om 'n u-draai te maak by 'n intersekse punt.

https://www.arrivealive.co.za/The-U-Turn-as-a-Threat-to-Road-Safety

Die man het verskeie wette gebreek. Eks jammer maar as iemand wat die res van my lewe gaan sukkel oor presies die tipe gedrag dink ek sulke mense verdien om stadig tot die dood toe gemartel te word
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
The following users thanked this post: TrailBlazer, RobC, Edgar

Offline LeonDude

  • A very quiet
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,757
  • Thanked: 175 times
  • DR650 - The next adventure
    • Leon de Kock - Author pages
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #50 on: February 16, 2021, 12:40:00 pm »
Thanks for the update KiLRoy.
Great news, my book 'Sniffer' has seen the light of day on Amazon Kindle!
https://www.amazon.com/dp/B01N664WIH
Check out my website for free short stories!
http://www.leondekock.com/short_stories.html
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 16,077
  • Thanked: 968 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #51 on: February 16, 2021, 12:43:29 pm »
just spoke with him - so pelvis is broken, rib trauma, hand bit farked.  said he will rather recover at home.

tried to open a case of 'roekelose en nalatige bestuur' against the oke - police refuse to open it at the station - useless. said they must go to Visagie street
 

Online Fuzzy Muzzy

  • Merchandisers
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,880
  • Thanked: 504 times
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #52 on: February 16, 2021, 12:59:35 pm »
These kinds of moving violations are just not policed effectively and harshly enough. Having caused this kind of accident the driver should immediately be booked for dangerous and reckless driving. Anarchy is rife on the roads and not just taxi drivers ... as evidenced here.

Sterkte Pielas. :thumleft:

One could argue that if you do an illegal U turn its attempted murder. Doing a reckless u turn with no other people involved would be reckless driving.

Not cool but I'm glad that everyone is relatively ok considering how many people die on the roads from these guys.. shame man the driver looks quite old. My dad is 84 and still driving, i took his bike away 7 years ago and it's time to have the talk about driving. Its a tough talk when it comes to taking someone's independence away. I can see that he is not sharp anymore and its a clear danger to others on the road.
Africa trip, Namibia, Botswana, Zambia, Malawi, Tanzania & Moz rr http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=61231.0
 
The following users thanked this post: RobC

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,833
  • Thanked: 2127 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #53 on: February 16, 2021, 01:31:50 pm »
Bly om te sien hoeveel ouens hier breek nooit die wet nie. :thumleft:
 
The following users thanked this post: stcomza

Offline B@ertjie

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 21
  • Thanked: 1 times
  • Like Bike Kwaai
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #54 on: February 16, 2021, 01:38:34 pm »
Thanks vir almal se support, ek het hom by die huis, en als lyk goed. stampe en stote wys maar altyd n dag of twee na die tyd al sy pyne.
Was maar nie die lekkerste experience om dit te sien reg voor jou gebeur nie, baie bly hulle altwee het nie te bad hier weg gestap nie.
Ride it like you Stole it!!
 
The following users thanked this post: bud500

Offline bud500

  • Moderator
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,264
  • Thanked: 118 times
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #55 on: February 16, 2021, 01:53:28 pm »
just spoke with him - so pelvis is broken, rib trauma, hand bit farked.  said he will rather recover at home.

tried to open a case of 'roekelose en nalatige bestuur' against the oke - police refuse to open it at the station - useless. said they must go to Visagie street

What absolute bullshit!
Live like someone left the gate open.
 
The following users thanked this post: frankmac

Online blackbird

Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #56 on: February 16, 2021, 01:55:06 pm »
Sterkte met die herstelpad vir julle altwee! Nie lekker nie maar na herstel kan lewe voortgaan. In hierdie kak tyd het soveel nie die voorreg nie. Nou het jy genoeg tyd om die volgende koop mooi te beplan. Centuriongroete!
Jaag en vat kanse, moenie indruk nie, die boek is klaar geskryf!
 

Offline LeonDude

  • A very quiet
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,757
  • Thanked: 175 times
  • DR650 - The next adventure
    • Leon de Kock - Author pages
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #57 on: February 16, 2021, 02:27:41 pm »
Rumor has it that the nurses at the hospital all had to go into emergency councilling when they heard about his discharge. Apparently there had been fights about bed-bath rights and rotation schedules yesterday afternoon?
KiLRoy, can you confirm?


Great news, my book 'Sniffer' has seen the light of day on Amazon Kindle!
https://www.amazon.com/dp/B01N664WIH
Check out my website for free short stories!
http://www.leondekock.com/short_stories.html
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,276
  • Thanked: 654 times
  • Bloemfontein
Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #58 on: February 16, 2021, 02:39:59 pm »
So is Louis Malherbe (motiverings spreker) ook dood.

Omie het 'n U-draai voor hom gemaak
:'(
 

Online jogi_c

Re: Pielas (Eben) down - not out
« Reply #59 on: February 16, 2021, 02:42:23 pm »
Well the lonely housewifes of Centurion county smile almal, hulle is net baie bekommerd oor die lang wag tydperk en meegaande agterstand in dienste gelewer