Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Guess who I just bumped into ?...............Noraly  (Read 80167 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,304
  • Thanked: 2811 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1860 on: December 08, 2021, 07:41:16 pm »
Ai komaan kerels ons is darem nie meer in matriek nie, ek kan maar net my kop skud vir sommige van die comments in hierdie thread. Toon ten minste respek vir die dames wat ook op die forum is wat hier lees. Dankbaar dat niemand vir Noraly vertel het van wilddogs nie  :(

Die dames wat hier lees is skynbaar tougher as jy.....
 
Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,620
  • Thanked: 153 times
  • I crash like a champ!
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1861 on: December 08, 2021, 11:43:01 pm »
Ai komaan kerels ons is darem nie meer in matriek nie, ek kan maar net my kop skud vir sommige van die comments in hierdie thread. Toon ten minste respek vir die dames wat ook op die forum is wat hier lees. Dankbaar dat niemand vir Noraly vertel het van wilddogs nie  :(

Ag toe nou.
Of jy nou n vrou is of nie, as ware adventure rider behoort jy te weet dat mens Írens along the way n ou funky stel onderklere gaan moet saam ry.
 
Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,620
  • Thanked: 153 times
  • I crash like a champ!
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1862 on: December 08, 2021, 11:57:16 pm »
Gepraat oor adventure bikers; Ek sien daar's n ou wat n hotel-on-weels saam sleep in Dakar '22
Teen Ä15K kan jy lekker slaap met badkamer en shower vir die week.

Dog die man is op drugs maar lyk my daar's n mark vir dit.

Lekker dag rides of lang trips met hotelle vir pitstops. Solank jy jouself verfilm en die bewyse op Youtube gooi is jy koning.
 O0
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,304
  • Thanked: 2811 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1863 on: December 09, 2021, 07:11:17 am »
Gepraat oor adventure bikers; Ek sien daar's n ou wat n hotel-on-weels saam sleep in Dakar '22
Teen Ä15K kan jy lekker slaap met badkamer en shower vir die week.

Dog die man is op drugs maar lyk my daar's n mark vir dit.

Lekker dag rides of lang trips met hotelle vir pitstops. Solank jy jouself verfilm en die bewyse op Youtube gooi is jy koning.
 O0

The soft underbelly of modern biking. :pot: :biggrin:
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,535
  • Thanked: 954 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1864 on: December 09, 2021, 11:06:20 am »
Ai komaan kerels ons is darem nie meer in matriek nie, ek kan maar net my kop skud vir sommige van die comments in hierdie thread. Toon ten minste respek vir die dames wat ook op die forum is wat hier lees. Dankbaar dat niemand vir Noraly vertel het van wilddogs nie  :(

Ag toe nou.
Of jy nou n vrou is of nie, as ware adventure rider behoort jy te weet dat mens Írens along the way n ou funky stel onderklere gaan moet saam ry.

Man ja, as jy 'n vrou s'n saamry is jy welkom.  Each to his own, nÍ.  Ding is, die res van ons wil dit nie regtig weet nie.
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,620
  • Thanked: 153 times
  • I crash like a champ!
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1865 on: December 09, 2021, 12:15:30 pm »
Ja hierdie site is bedoeld vir die keyboard adverture riders.
Laat ons die grim details van ware adventure riding liewer nie ontbloot nie.

En as jy dink ek oordryf oor muf kolle; die unsuspecting wilddog wat my ou onderbroek uit die donker dieptes van die tweede handse giant loop sak gevis het, sal getuig
 :imaposer:
 
Online Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,944
  • Thanked: 228 times
  • Wassie ekkie!
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1866 on: December 09, 2021, 12:46:38 pm »
Ja hierdie site is bedoeld vir die keyboard adverture riders.
Laat ons die grim details van ware adventure riding liewer nie ontbloot nie.

En as jy dink ek oordryf oor muf kolle; die unsuspecting wilddog wat my ou onderbroek uit die donker dieptes van die tweede handse giant loop sak gevis het, sal getuig
 :imaposer:
As muf op my deutrekker bepaal of ek kwalifiseer sal ek liewer los. Ek het kamp staaldraad gemis, kon nie my nael afspraak skuif nie.
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,304
  • Thanked: 2811 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1867 on: December 09, 2021, 08:20:20 pm »
Ja hierdie site is bedoeld vir die keyboard adverture riders.
Laat ons die grim details van ware adventure riding liewer nie ontbloot nie.

En as jy dink ek oordryf oor muf kolle; die unsuspecting wilddog wat my ou onderbroek uit die donker dieptes van die tweede handse giant loop sak gevis het, sal getuig
 :imaposer:
As muf op my deutrekker bepaal of ek kwalifiseer sal ek liewer los. Ek het kamp staaldraad gemis, kon nie my nael afspraak skuif nie.

 :imaposer: :imaposer:
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,535
  • Thanked: 954 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1868 on: December 10, 2021, 10:04:46 am »
Ja hierdie site is bedoeld vir die keyboard adverture riders.
Laat ons die grim details van ware adventure riding liewer nie ontbloot nie.

En as jy dink ek oordryf oor muf kolle; die unsuspecting wilddog wat my ou onderbroek uit die donker dieptes van die tweede handse giant loop sak gevis het, sal getuig
 :imaposer:
As muf op my deutrekker bepaal of ek kwalifiseer sal ek liewer los. Ek het kamp staaldraad gemis, kon nie my nael afspraak skuif nie.

 :laughing4: :laughing4:

Ek is seker maar 'n sissie want na my rides praat ek oor die berge en dale en slote en gate en modder en sand.  Wat onder in my bagasie is, kom nie juis in my gedagtes op nie. 
« Last Edit: December 10, 2021, 10:07:53 am by TheBear »
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,304
  • Thanked: 2811 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1869 on: December 10, 2021, 10:54:48 am »
Ja hierdie site is bedoeld vir die keyboard adverture riders.
Laat ons die grim details van ware adventure riding liewer nie ontbloot nie.

En as jy dink ek oordryf oor muf kolle; die unsuspecting wilddog wat my ou onderbroek uit die donker dieptes van die tweede handse giant loop sak gevis het, sal getuig
 :imaposer:
As muf op my deutrekker bepaal of ek kwalifiseer sal ek liewer los. Ek het kamp staaldraad gemis, kon nie my nael afspraak skuif nie.

 :laughing4: :laughing4:

Ek is seker maar 'n sissie want na my rides praat ek oor die berge en dale en slote en gate en modder en sand.  Wat onder in my bagasie is, kom nie juis in my gedagtes op nie.

Dis hoekom jou goed so le en muf daar diep onder! :eek7:

Alles wat ek saamry op n trip sit gewoonlik aan my lyf.
 
Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,681
  • Thanked: 140 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1870 on: December 10, 2021, 11:16:34 am »

Dit is vir my verskriklik mooi as die GS ouens so praat van berge en dale, slote en gate, modder en sand op hulle trips.
In meeste gevalle is dit n pothole wat hulle nie kon mis ry nie. :peepwall:
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem

"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 
Offline Clockwork Orange

Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1871 on: December 10, 2021, 02:14:08 pm »

 :laughing4: :laughing4: :laughing4:
When in doubt...grab throttle!!!
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,535
  • Thanked: 954 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1872 on: December 10, 2021, 03:31:35 pm »
Ja hierdie site is bedoeld vir die keyboard adverture riders.
Laat ons die grim details van ware adventure riding liewer nie ontbloot nie.

En as jy dink ek oordryf oor muf kolle; die unsuspecting wilddog wat my ou onderbroek uit die donker dieptes van die tweede handse giant loop sak gevis het, sal getuig
 :imaposer:
As muf op my deutrekker bepaal of ek kwalifiseer sal ek liewer los. Ek het kamp staaldraad gemis, kon nie my nael afspraak skuif nie.

 :laughing4: :laughing4:

Ek is seker maar 'n sissie want na my rides praat ek oor die berge en dale en slote en gate en modder en sand.  Wat onder in my bagasie is, kom nie juis in my gedagtes op nie.

Dis hoekom jou goed so le en muf daar diep onder! :eek7:

Alles wat ek saamry op n trip sit gewoonlik aan my lyf.

Oi!  Met wie praat jy?  Ek is nie die ou wat trots vertel van sy muf onderklere onder in die bagasie nie!

Dit is vir my verskriklik mooi as die GS ouens so praat van berge en dale, slote en gate, modder en sand op hulle trips.
In meeste gevalle is dit n pothole wat hulle nie kon mis ry nie. :peepwall:

Nou wat is jou storie?  Dink jy net oor ek 'n GS ry ek kan nie re-runs van Charlie en Ewan op my TV kyk nie?   :snorting:
« Last Edit: December 10, 2021, 03:33:03 pm by TheBear »
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,681
  • Thanked: 140 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1873 on: December 10, 2021, 06:11:16 pm »
 :laughing4:
Ek like dit, n man wat n grap kan uitdeel en kan vat
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem

"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 
Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,620
  • Thanked: 153 times
  • I crash like a champ!
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1874 on: December 10, 2021, 08:35:25 pm »
Ja hierdie site is bedoeld vir die keyboard adverture riders.
Laat ons die grim details van ware adventure riding liewer nie ontbloot nie.

En as jy dink ek oordryf oor muf kolle; die unsuspecting wilddog wat my ou onderbroek uit die donker dieptes van die tweede handse giant loop sak gevis het, sal getuig
 :imaposer:
As muf op my deutrekker bepaal of ek kwalifiseer sal ek liewer los. Ek het kamp staaldraad gemis, kon nie my nael afspraak skuif nie.

 :laughing4: :laughing4:

Ek is seker maar 'n sissie want na my rides praat ek oor die berge en dale en slote en gate en modder en sand.  Wat onder in my bagasie is, kom nie juis in my gedagtes op nie.

Dis hoekom jou goed so le en muf daar diep onder! :eek7:

Alles wat ek saamry op n trip sit gewoonlik aan my lyf
.

Nice, ja dis beste manier om dit te doen maar ek en Jan is ooit toegang geweier in waterval boven se restaurant vanwege ons .. uitsien.
Hul het ons wel bedien, maar moes op die stoep sit  :imaposer:
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,535
  • Thanked: 954 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1875 on: December 11, 2021, 12:45:41 pm »

Ek en 'n mater het self in daai omgewing, die hotel destyds by die Sudwala grotte heerlik geŽet.  Dis nou nadat hulle spesiaal vir ons 'n tafeltjie uitgedra en gedek het op die stoep.   >:D

Jy en jou mater, Jan kan mos laaaank gaan sonder skoon onnerbroekies.  Dag 1, dra dit reg.  Dag 2, onderstebo, Dag 3 reg om, agterstevoor.  Dag 4, onderstebo, agterstevoor.  Dag 5, ruil met jou pÍl en begin oor.   :snorting:
« Last Edit: December 11, 2021, 12:47:53 pm by TheBear »
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,191
  • Thanked: 102 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1876 on: December 11, 2021, 12:55:03 pm »
Noraly started her rides in Equador on Alaska. On her first offroad ride through the mountains of Quito she really guns it. She cannot forget the Kalahari Rally experience methinks...

BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 
The following users thanked this post: Wild Hearted Son, Tom van Brits

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,535
  • Thanked: 954 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1877 on: December 11, 2021, 12:59:21 pm »
Her riding ability has certainly grown by some factor since the Rally Raid.
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline HERB

Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1878 on: December 13, 2021, 11:50:57 am »
Her riding ability has certainly grown by some factor since the Rally Raid.

She certainly could kick some sand into  the eyes of some wannabe racers on this forum. :pot:
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,304
  • Thanked: 2811 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Guess who I just bumped into ?...............Noraly
« Reply #1879 on: December 13, 2021, 09:28:58 pm »
Shame. Some still under the impression that Noraly did the Kalahari rally..... ::)