2d een is die een op MP vir R85k
Ek is geen kenner, maar die boonste een op foto is duidelik n "limited edition", as net 500 gemaak is, en dit is te sien aan sy baie hoer prys.
Het dit so gelees en het nog nie gaan verderv opsoek oor daai spesifieke 500 nie.
Hoop maar hier is iemand wat bietjie meer kan vertel.
Het baie vrae om te loop nalees oor?
R - Was dit die limited editions en net in 2001? en nog en nog....kom
Watter modeljaar is meer gesog?
Weet in 2001 het Honda se SP1 vir hulle gaanpak gee en dit was n groot wen vir Honda