125 vir friend se seun !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morne950

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2014
Messages
377
Reaction score
2
Bike
KTM 950 Adventure S
Hi guys
N friend van my se 11 jarige seun wil baie graag n speel ding he.
Pa  is in die kaap en seun is in George, cash is nie baie so hy soek iets vir R5000.As daar bietjie werk is sal ons dit reg maak
So as daar iemand is wat iets in daai prys is sal hy dit baie waardeer.
Boeta is daie groot op die bike ding !!

Thanks julle !!!
 
Top