Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Warmbad toe met die Strom in die storm  (Read 249 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Patrol

Warmbad toe met die Strom in die storm
« on: February 27, 2021, 09:11:55 am »
Was gatvol vir by die huis sit en besluit om toe sommer deur te skiet Warmbad toe vir n milkshake en pizza, vat sommer die pad spoorlangs verby  Kameeldrift, Dinokeng en Rustde Winter, so net na 9 hier weg, lekker gespeel op daai stuk sand paaie net anderkant Pebblerock, Die driffie net anderkant Uitvlugt is darem nog nie weggespoel nie en is maklik rybaar en stop toe daar ook vir foto. Aangekom by die gewese " Dros" nou Rusty Grille vir n pizza en n laaitjie kleur milkshake.
Naderhand is dit tyd om weer terug huistoe te skiet en so praat almal van die woeste reen storm wat woed in die suide van Jhb tot deur in Centurion,,,ek worry nie veel daaroor want ek is mos vÍr noord daarvandaan. ry og so lekker in by Dinokeng mooi wit  wolkies wat saam koek en waragtig 10 min  later toe verander alles in n oogwink dit raak blou in die rigting wat ek moet ry en dit raak yskoud,,,my shit is geboek, slat gaan hierdie water my slat vandag,die bliksemstrale tussen daai koppe klap hard en ek het 2 km oor voordat ek by die gate control uitkom, kan niks voor my sien soos dit reen en die naweek campers met hulle 4x4 kom ook so drips en draps in oppad om te gaan kamp, eindelik maak ek dit sopnat, modderspul. Daai mooi pad vroŽr die oggend verander in klein riviertjies en besluit om maar terug huis toe teerpad te vat, tot die 2de vlaag van die storm my vang net voor Zambesi.
Maar al te lekker en Suzi het ha mooi gedra
 

Offline Patrol

Re: Warmbad toe met die Strom in die storm
« Reply #1 on: February 27, 2021, 09:15:27 am »
Kort nog so biki was met die hand want die moddervlekke wou nie so lekker afwas met die natuurlike powerstorm nie
 

Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 3,876
  • Thanked: 460 times
  • Maak 'n koffie
Re: Warmbad toe met die Strom in die storm
« Reply #2 on: February 27, 2021, 09:21:56 am »
 :ricky:

Lekker man
the Truth will offend at first
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 16,228
  • Thanked: 1021 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Warmbad toe met die Strom in die storm
« Reply #3 on: February 27, 2021, 11:14:24 am »
Was groot storm gister. Bly ek was nie op bike bike nie maar eerder by local met bike buite gepark.  Moes maar nog n paar rondtes vat om te wag dat die storm verbytrek voor ek die bike start
 

Offline Hardy de Kock

  • Chief cook and bottle washer
  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,641
  • Thanked: 954 times
    • Specialised Adventures
Re: Warmbad toe met die Strom in die storm
« Reply #4 on: February 27, 2021, 01:50:07 pm »
Was groot storm gister. Bly ek was nie op bike bike nie maar eerder by local met bike buite gepark.  Moes maar nog n paar rondtes vat om te wag dat die storm verbytrek voor ek die bike start

Dra jy nog altyd brille?
a Wise man once said absolutely nothing...
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Warmbad toe met die Strom in die storm
« Reply #5 on: February 27, 2021, 01:57:09 pm »
Dis hy in die blou T-hemp.  :peepwall: :lol8:

Edit:  die foto het eers nie by my gelaai nie. 

Wat sÍ hulle van great minds?  :imaposer:
« Last Edit: February 27, 2021, 01:58:18 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Hardy de Kock

  • Chief cook and bottle washer
  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,641
  • Thanked: 954 times
    • Specialised Adventures
Re: Warmbad toe met die Strom in die storm
« Reply #6 on: February 28, 2021, 04:40:59 am »
Dis hy in die blou T-hemp.  :peepwall: :lol8:

Edit:  die foto het eers nie by my gelaai nie. 

Wat sÍ hulle van great minds?  :imaposer:

Nee wat Dorsland - Ek grap sommer met Hein. Ek sou wou glo dat hy dieselfde sou doen as rolle omgeruil was.
 
a Wise man once said absolutely nothing...
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Warmbad toe met die Strom in die storm
« Reply #7 on: February 28, 2021, 08:34:53 am »
@Patrol, ek was seker 100 jaar gelede in die Bosveld gewees maar dit bly sommer 'n spesiale plek daai. Veral met so 'n donderstorm wat op die horison broei.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear