Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: CRF1000 DCT wheel lockup  (Read 12503 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,404
  • Thanked: 912 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #120 on: March 05, 2021, 03:54:07 pm »
Ja nee, ek wag ook om te hoor wat met hierdie Honda gebeur het.

In spite of 2SD's hardon for BMW.

Wel, wat het n hardon met die thread te doen? :pot:

Ek is seker, anders as met BMW, sal jy wel hoor wat met die AT gebeur het.

En anders as met BMW sal jy hulle glo, maak nie saak wat hulle sÍ nie.   :pot:

As hulle soos BMW "niks fout" met die fiets vind nie, sal ek nie. En as hulle soos BMW die verslag wegsteek, glo ek hulle ook nie.

Met ander woorde, jy het klaar besluit, op grond van 'n paar sinne wat jy op 'n internet forum gelees het, dat wat ookal gebeur het met die Honda, was die fout by die Honda en basta.   :deal:

Jy beur doelbewus weg daarvan om BMW enige skuld te gee.

Maar onthou net; Fok die Chinese.

Maar dit kan mos nie BMW se skuld wees dat die Honda se wiel vasgeslaan het nie?  Genade Oom Daan?  Raak jy dan nou so effe seniel?   :imaposer:

Wat jy met die Sjinese wil doen, is jou saak.  As jy 'n oomblik van 'n Sjinees af kan afklim en luister ...

Ek weet nie wat met die joernalis en die BMW gebeur het nie.  Ek is bereid om te glo dit was bloot 'n ongeluk en ek is bereid om te glo daar was fout met die fiets.  Kan jy altwee moontlikhede aanvaar?
« Last Edit: March 05, 2021, 03:55:42 pm by TheBear »
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #121 on: March 05, 2021, 04:33:22 pm »
Die probleem in die BMW geval is dat BMW, met weerhouding van die verslag, terwyl hulle verwaand aandring dat die fout nie by die fiets gele het nie, die blaam op die oorlede toetsryer plaas.

In die Honda se geval is die ryer nie oorlede nie, hy is hier om te se presies way hy ondervind het. Honda kan nie hier die blaam op n oorledene plaas nie.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1215 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline BuRP

Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #123 on: March 05, 2021, 06:10:26 pm »
As jy 'n oomblik van 'n Sjinees af kan afklim en luister ...

Hei TheBear,

blaai biki terug?
Ek het genoem daar's BILjoene van hulle, vrouwelikes bedoel ek, so Danie is effens besig: verskoon die ou.

Mind you, wonder hoe tik hy op hiri bladsye.....
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #124 on: March 05, 2021, 09:10:29 pm »
As jy 'n oomblik van 'n Sjinees af kan afklim en luister ...

Hei TheBear,

blaai biki terug?
Ek het genoem daar's BILjoene van hulle, vrouwelikes bedoel ek, so Danie is effens besig: verskoon die ou.

Mind you, wonder hoe tik hy op hiri bladsye.....

As ek die Chinese fok, is my hande mos nog vry.......
 
Online TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,404
  • Thanked: 912 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #125 on: March 06, 2021, 07:36:40 pm »
As jy 'n oomblik van 'n Sjinees af kan afklim en luister ...

Hei TheBear,

blaai biki terug?
Ek het genoem daar's BILjoene van hulle, vrouwelikes bedoel ek, so Danie is effens besig: verskoon die ou.

Mind you, wonder hoe tik hy op hiri bladsye.....

As ek die Chinese fok, is my hande mos nog vry.......

Onmoontlik!  Hoe hou jy die arme goed vas sodat hulle nie skreeuend weghardloop nie?
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,954
  • Thanked: 673 times
  • #imstayingpositive
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #126 on: March 08, 2021, 06:37:02 am »
As jy 'n oomblik van 'n Sjinees af kan afklim en luister ...

Hei TheBear,

blaai biki terug?
Ek het genoem daar's BILjoene van hulle, vrouwelikes bedoel ek, so Danie is effens besig: verskoon die ou.

Mind you, wonder hoe tik hy op hiri bladsye.....

As ek die Chinese fok, is my hande mos nog vry.......

Onmoontlik!  Hoe hou jy die arme goed vas sodat hulle nie skreeuend weghardloop nie?
Dalk, in sy kelder, hou hy hulle vasgebind? >:D
 
Online TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,404
  • Thanked: 912 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #127 on: March 08, 2021, 12:16:42 pm »
As jy 'n oomblik van 'n Sjinees af kan afklim en luister ...

Hei TheBear,

blaai biki terug?
Ek het genoem daar's BILjoene van hulle, vrouwelikes bedoel ek, so Danie is effens besig: verskoon die ou.

Mind you, wonder hoe tik hy op hiri bladsye.....

As ek die Chinese fok, is my hande mos nog vry.......

Onmoontlik!  Hoe hou jy die arme goed vas sodat hulle nie skreeuend weghardloop nie?
Dalk, in sy kelder, hou hy hulle vasgebind? >:D

Hmmm ... so tussen die Yamaha valves en goed.
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,920
  • Thanked: 359 times
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #128 on: March 10, 2021, 02:48:41 pm »

Jy noem dit dalk "Yamaha valves"...

Is daar regtig nerens n foto van die fiets nadat hy geval het nie?
en 6 bladsye in en daar word steeds gespekuleer oor modder....die ouens op die trip kan mos nou dit vinnig antwoord?
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,316
  • Thanked: 227 times
  • Aka Sprocket Face
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #129 on: March 11, 2021, 10:24:44 am »
Goie tyd om weer 990 te koop Gary..... admit dit.... dit was buckets meer fun as die CRF..... ;) :thumleft: :biggrin:
Long live the Underdog.........
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1215 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #130 on: March 11, 2021, 10:35:50 am »

Is daar regtig nerens n foto van die fiets nadat hy geval het nie?
en 6 bladsye in en daar word steeds gespekuleer oor modder....die ouens op die trip kan mos nou dit vinnig antwoord?

As Hondas val, sien mens dit nie maklik op hulle nie. So goed is hulle gebou.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,920
  • Thanked: 359 times
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #131 on: March 11, 2021, 11:16:18 am »

Is daar regtig nerens n foto van die fiets nadat hy geval het nie?
en 6 bladsye in en daar word steeds gespekuleer oor modder....die ouens op die trip kan mos nou dit vinnig antwoord?

As Hondas val, sien mens dit nie maklik op hulle nie. So goed is hulle gebou.

Mmmm lyk my eerder Honda eienaars en vriende laat n bike sommer self verdwyn, n Duitse moederskip hoef nie eers te help nie.

Ai, in n foto sal mens mos vinnig kan sien of daar modder was, en of die brieke blou is van hitte. of of n kabel le waar hy nie hoort nie.
Dan kan almal leer, en nie 6 blaaie lank wonder nie
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
The following users thanked this post: Bundu

Offline TeeJay

Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #132 on: March 11, 2021, 11:42:28 am »
When is the report coming out? How long does it take to evaluate what happened?
Ja/Nee
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1215 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #133 on: March 11, 2021, 11:45:47 am »
Persoonlik dink ek daar moet 'n eenvoudige verklaring hiervoor wees. Indien dit 'n fabrieks- of ontwerpfout is, sou mens lankal orals op die web daarvan gelees het. Ek mag verkeerd wees maar dink nie ons AT ruiters hoef erg bekommerd te wees hieroor nie.

Buitendien, @big oil sou al lankal Faceboek en Twitter warm "gecopy en paste" het hier as dit wel die geval was.  :peepwall: :lol8:

Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
The following users thanked this post: TheBear

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,007
  • Thanked: 1039 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #134 on: March 11, 2021, 11:50:45 am »
When is the report coming out? How long does it take to evaluate what happened?

The big question is, will they release it ?  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1215 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #135 on: March 11, 2021, 12:11:15 pm »
When is the report coming out? How long does it take to evaluate what happened?

Probably sub judicare, therefore no comment from the parties involved.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline big oil

  • R&P No posting
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 4,813
  • Thanked: 559 times
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #136 on: March 11, 2021, 11:32:11 pm »
Persoonlik dink ek daar moet 'n eenvoudige verklaring hiervoor wees. Indien dit 'n fabrieks- of ontwerpfout is, sou mens lankal orals op die web daarvan gelees het. Ek mag verkeerd wees maar dink nie ons AT ruiters hoef erg bekommerd te wees hieroor nie.

Buitendien, @big oil sou al lankal Faceboek en Twitter warm "gecopy en paste" het hier as dit wel die geval was.  :peepwall: :lol8:

It would be a waste of time, it's a Honda, not a KTM 790/890. :peepwall: :pot:
« Last Edit: March 11, 2021, 11:36:03 pm by big oil »
If violent crime is to be curbed, it is only the intended victim who can do it.  The felon does not fear the police, judge, nor jury.  The felon must be taught to fear his victim.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Adler

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 106
  • Lots of dust Life is gr8t
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #137 on: March 11, 2021, 11:38:53 pm »
Het al baie na die nuwe adventure fietse gekyk,maar hierdie maak mens bekommerd. Bly maar by my KLR650E want al wat kan lockup is ek.
Carbs is King
 
Online TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,404
  • Thanked: 912 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #138 on: March 12, 2021, 11:18:53 am »
When is the report coming out? How long does it take to evaluate what happened?

This crash did not involve a famous person, so there is no demand for a report, except by the owner of the bike.  There will therefore not be a report.  Honda will tell the owner what they think happened and he may, or may not tell us.
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline shanestevens

Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #139 on: March 12, 2021, 11:58:07 am »
Garry is terug in die hospital, verdere toetse.
Die bike is by sy huis, hy het nog nie kans gekry om na Honda te vat nie. Sal seker komende week plan maak, sal ook die naweek daar n draai maak en n paar kiekes neem O0
 
The following users thanked this post: TeeJay