Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: CRF1000 DCT wheel lockup  (Read 12522 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #160 on: March 15, 2021, 09:13:01 am »
'n Snotklap óf 'n koppie koffie kan mens laat wakkerskrik.  Persoonlik verkies ek laasgenoemde  :lol8:

Het mens n keuse as jy getroud is?

Jy het 'n keuse ja maar dis nie aan te beveel nie om jou vrou 'n snotklap te gee.  :eek7: :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,012
  • Thanked: 1041 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #161 on: March 15, 2021, 11:03:28 am »
Maybe, while all the investigations, etc take place the matter is sub judice?

When is the report coming out? How long does it take to evaluate what happened?

Probably sub judicare, therefore no comment from the parties involved.

Fokus @OomD  :biggrin: O0

Hy is egter reg, dit is “sub judice”
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #162 on: March 15, 2021, 11:20:25 am »
My Frans was nog altyd swak gewees  :lol8:

Verduidelik vir my die verskil tussen "sub judice" en sub judicare" asseblief Jup.  Ek verstaan nie mooi nie.  Seriously.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,012
  • Thanked: 1041 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #163 on: March 15, 2021, 11:24:00 am »
“Judice” verwys na n geval waar daar n regsproses aanhangig is. “Judicare” verwys na n regsproses wat met Staatshulp bedryf word.

Letterlik vertaal - judicare=regshulp
« Last Edit: March 15, 2021, 11:25:29 am by Gerrard »
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #164 on: March 15, 2021, 11:28:46 am »
Het hom, dankie.  :thumleft:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,402
  • Thanked: 31 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #165 on: March 15, 2021, 01:18:52 pm »
Nogal intresant om te sien dat die wat kla dat 2SD nie op die topic fokus nie nou self ook af van die topic af dwaal.  :pot:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,402
  • Thanked: 31 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #166 on: March 15, 2021, 01:20:24 pm »
Garry is terug in die hospital, verdere toetse.
Die bike is by sy huis, hy het nog nie kans gekry om na Honda te vat nie. Sal seker komende week plan maak, sal ook die naweek daar n draai maak en n paar kiekes neem O0

Weet jy dalk waneer die fiets by Honda/handelaar sal uit kom sodat hulle 'n verslag sal kan gee ?
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #167 on: March 15, 2021, 02:55:45 pm »
Nogal intresant om te sien dat die wat kla dat 2SD nie op die topic fokus nie nou self ook af van die topic af dwaal.  :pot:

Lekker om jou weer terug te sien hier ou Jakkalas.  :biggrin:

Jammer, dis seker my fout gewees.  Sallie weerie  :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline aswatas

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 90
  • Thanked: 13 times
  • Ride it like u stole it!!!
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #168 on: March 19, 2021, 09:44:03 am »
Hallo julle, net n bietjie terugvoer gou :

Ons het almal bymekaar gekom by Honda Centurion gister 18.3.2021 en hulle het na Gary se storie geluister,"sequence of events". Die hele ondersoek begin nou amptelik.Honda S.A is baie gewillig en behulpsaam om vas te stel of en wat vekeerd kon geloop het.

Om spekulasie te vermy sal ons die proses volg met hulle en kyk wat die resultaate is.

Groetnis Frank

XRV 750
KTM990R
Moto Guzzi 850T3
Some old plastics
 
The following users thanked this post: TheBear, RobC, Bundu, HAMSTER, Dorsland, Bikerboer1973, XRRX

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #169 on: March 19, 2021, 04:54:25 pm »
Hallo julle, net n bietjie terugvoer gou :

Ons het almal bymekaar gekom by Honda Centurion gister 18.3.2021 en hulle het na Gary se storie geluister,"sequence of events". Die hele ondersoek begin nou amptelik.Honda S.A is baie gewillig en behulpsaam om vas te stel of en wat vekeerd kon geloop het.

Om spekulasie te vermy sal ons die proses volg met hulle en kyk wat die resultaate is.

Groetnis Frank

 :biggrin: Laat BMW na die Noord Koreaanse staatsveiligheids polisie lyk...........
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,012
  • Thanked: 1041 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #170 on: March 19, 2021, 05:04:27 pm »
Hallo julle, net n bietjie terugvoer gou :

Ons het almal bymekaar gekom by Honda Centurion gister 18.3.2021 en hulle het na Gary se storie geluister,"sequence of events". Die hele ondersoek begin nou amptelik.Honda S.A is baie gewillig en behulpsaam om vas te stel of en wat vekeerd kon geloop het.

Om spekulasie te vermy sal ons die proses volg met hulle en kyk wat die resultaate is.

Groetnis Frank

 :biggrin: Laat BMW na die Noord Koreaanse staatsveiligheids polisie lyk...........

Ons moet maar eers wag en kyk of hulle die verslag vrystel
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #171 on: March 20, 2021, 07:54:57 am »
Hallo julle, net n bietjie terugvoer gou :

Ons het almal bymekaar gekom by Honda Centurion gister 18.3.2021 en hulle het na Gary se storie geluister,"sequence of events". Die hele ondersoek begin nou amptelik.Honda S.A is baie gewillig en behulpsaam om vas te stel of en wat vekeerd kon geloop het.

Om spekulasie te vermy sal ons die proses volg met hulle en kyk wat die resultaate is.

Groetnis Frank

 :biggrin: Laat BMW na die Noord Koreaanse staatsveiligheids polisie lyk...........

Ons moet maar eers wag en kyk of hulle die verslag vrystel

en ek is so ongeduldig..... :biggrin:
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #172 on: March 20, 2021, 09:17:43 pm »
Hallo julle, net n bietjie terugvoer gou :

Ons het almal bymekaar gekom by Honda Centurion gister 18.3.2021 en hulle het na Gary se storie geluister,"sequence of events". Die hele ondersoek begin nou amptelik.Honda S.A is baie gewillig en behulpsaam om vas te stel of en wat vekeerd kon geloop het.

Om spekulasie te vermy sal ons die proses volg met hulle en kyk wat die resultaate is.

Groetnis Frank

 :biggrin: Laat BMW na die Noord Koreaanse staatsveiligheids polisie lyk...........

Effe oorhaastig, jy.  Weet jy dalk reeds wat die verslag gaan sê ook?   :snorting:
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #173 on: March 21, 2021, 07:10:44 pm »
Hallo julle, net n bietjie terugvoer gou :

Ons het almal bymekaar gekom by Honda Centurion gister 18.3.2021 en hulle het na Gary se storie geluister,"sequence of events". Die hele ondersoek begin nou amptelik.Honda S.A is baie gewillig en behulpsaam om vas te stel of en wat vekeerd kon geloop het.

Om spekulasie te vermy sal ons die proses volg met hulle en kyk wat die resultaate is.

Groetnis Frank

 :biggrin: Laat BMW na die Noord Koreaanse staatsveiligheids polisie lyk...........

Effe oorhaastig, jy.  Weet jy dalk reeds wat die verslag gaan sê ook?   :snorting:

Ons is so gewoond aan Honda's se spoed, ek het die verslag al amper klaar gelees.
 

Offline Tom van Brits

Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #174 on: March 21, 2021, 11:43:46 pm »
Hallo julle, net n bietjie terugvoer gou :

Ons het almal bymekaar gekom by Honda Centurion gister 18.3.2021 en hulle het na Gary se storie geluister,"sequence of events". Die hele ondersoek begin nou amptelik.Honda S.A is baie gewillig en behulpsaam om vas te stel of en wat vekeerd kon geloop het.

Om spekulasie te vermy sal ons die proses volg met hulle en kyk wat die resultaate is.

Groetnis Frank

It would be kindly appreciated if this report from Honda can be in English because many people are following this thread (or try following it) with concern.
This is a serious matter to some owners or potential owners, me included.
Thank you
 

Offline aswatas

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 90
  • Thanked: 13 times
  • Ride it like u stole it!!!
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #175 on: March 21, 2021, 11:45:35 pm »
Hi,noted

All future comms will be in english

Sent from my SM-A205F using Tapatalk

XRV 750
KTM990R
Moto Guzzi 850T3
Some old plastics
 
The following users thanked this post: Odd Dog, Tom van Brits

Offline punisher

  • Lolly Licker… i love to lick lollies
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,335
  • Thanked: 981 times
  • somph
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #176 on: March 22, 2021, 08:46:12 am »
can we have it in Scottish aswellplease
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #177 on: March 22, 2021, 08:46:53 am »
We are overlooking the possibility that this could have been a rear wheel lock-up, and I hope this does not impede the investigation.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #178 on: March 22, 2021, 08:47:48 am »
can we have it in Scottish aswellplease

 :imaposer: Can the lazy Brits not just Google translate??
 

Offline punisher

  • Lolly Licker… i love to lick lollies
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,335
  • Thanked: 981 times
  • somph
Re: CRF1000 DCT wheel lockup
« Reply #179 on: March 22, 2021, 09:38:31 am »
can we have it in Scottish aswellplease

 :imaposer: Can the lazy Brits not just Google translate??


wit the fook is google , ye wee bampot
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride