CRF1000 DCT wheel lockup

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

aswatas

Pack Dog
Joined
May 21, 2009
Messages
90
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
More julle,

Stofgogga het die naweek bietjie gaan ry saam vriende Rosendal se kant toe,sy 2017 Africa Twin DCT se voorwiel het op gelock op die teerpad teen 110km/h,wat toe n redelike val veroorsaak.
Volgens wat ek kan aflei het hy agter ge sweep op die grondpad met hier en daar modder toestande, niks te ernstig nie.
Hy is tans in Vaalpark Hospitaal en sy operasie het goed verloop..

Toe hy later teerpad vat het die fiets se voorwiel semuur op ge lock op 110, het dit al met enige iemand hier gebeur??

 

Attachments

  • Gary.JPG
    Gary.JPG
    31.1 KB · Views: 1,089
Top