Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Vinnige Sabie/Graskop trippie.  (Read 388 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 516
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« on: March 04, 2021, 05:23:30 pm »
'n Vriendin van my uit Kaapstad ry solo op haar F 700 GS. Sy het twee aande hier in Gomora by ons kom oorslaap en toe besluit ons ons gaan so vinnige trippie maak van die naweek. Ons het die Saterdag oggend gery op die vervelige N4 tot op Long Tom pas. Hier het ons so bietjie vertoef om koffie gedrink. Vandaar het ons gery tot by Misty Mountain lodge en op hulle Toboggan gaan ry. Dit is maar 'n duur storie, maar dit is baie pret! In Sabie het ons uitgery na Lone Creek watervalle. Die pad soontoe is in 'n baie slegte toestand. Jy sal nou dink dat die paaie na die toeriste aantreklikhede goed onderhou moet wees, maar nee. In die parkade het elke Polo sy eie musiek gespeel en ek het maar eerder met die drone 'n fototjie gaan neem van die valle. Ons is toe deur Graskop toe, ingeboek in ons akkomodasie en toe uitgery na Berlin valle toe. Die pad tussen Sabie en Graskop bly maar een van my gunstellinge. 
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travel’s sake. The great affair is to move. – Robert Louis Stevenson

 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 516
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #1 on: March 04, 2021, 05:24:45 pm »
Nog foto's langs die pad.
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travel’s sake. The great affair is to move. – Robert Louis Stevenson

 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 516
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #2 on: March 04, 2021, 05:26:25 pm »
Die volgende oggend het ons verder Noord gery tot by die Drie rondavels uitkykpunt en weereens lank daar gesit en ingeneem. Ons het darem 'n mooi land. Ons het ontbyt gaan eet naby Origstad en terwyl ons sit het daar nog 'n klomp fietse ingetrek. Kyk, jy moes daai klomp se kommentare en handeklap gehoor het toe my vriendin op die 700 klim en ek op die 310. Hulle het dit nie verwag nie!  :imaposer: Ons het op pad terug by die Berg-en-dal monument ook gestop. Hierdie trippie het maar net weereens bewys dat 'n 310 heeltemal genoeg is om lekker mee te ry. Jy moet net die regte company hę.
« Last Edit: March 04, 2021, 08:00:04 pm by Strompie »
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travel’s sake. The great affair is to move. – Robert Louis Stevenson

 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,116
  • Thanked: 461 times
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #3 on: March 04, 2021, 07:11:26 pm »
Bliksem! Jy kan maar fotos neem!!  :drif: :thumleft:
 
The following users thanked this post: Strompie

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 19,018
  • Thanked: 1102 times
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #4 on: March 04, 2021, 07:13:38 pm »
Baie mooi fotos!
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
The following users thanked this post: Strompie

Offline skydiver

Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #5 on: March 04, 2021, 07:25:35 pm »
Ek hou van die foto met die son in die agtergrond en daai drone foto by die waterval.  :thumleft:
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Offline Strompie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 516
  • Thanked: 10 times
  • Life enthusiast
    • The Twist
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #6 on: March 04, 2021, 07:59:30 pm »
Ek hou van die foto met die son in die agtergrond en daai drone foto by die waterval.  :thumleft:

Dankie @skydiver. Ja my vriendin is maar skaam. Sy sou net 'pose' as ek haar 'n silhouette maak! 
For my part, I travel not to go anywhere, but to go. I travel for travel’s sake. The great affair is to move. – Robert Louis Stevenson

 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,965
  • Thanked: 822 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #7 on: March 04, 2021, 08:37:06 pm »
Mooi wereld. Dis nou dertig jaar sedert ek daai wereld getoer het. Dis tyd
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Noneking

  • Distinguished
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 19,018
  • Thanked: 1102 times
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #8 on: March 04, 2021, 08:39:09 pm »
Mooi wereld. Dis nou dertig jaar sedert ek daai wereld getoer het. Dis tyd
Ja kom kuier bietjie!
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,965
  • Thanked: 822 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #9 on: March 04, 2021, 08:47:25 pm »
Mooi wereld. Dis nou dertig jaar sedert ek daai wereld getoer het. Dis tyd
Ja kom kuier bietjie!

Een van die dae.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Patrol

Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #10 on: March 04, 2021, 09:35:15 pm »
Lekker man, nice phodies :thumleft:
 
The following users thanked this post: Strompie

Offline big oil

  • R&P No posting
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 4,525
  • Thanked: 492 times
Re: Vinnige Sabie/Graskop trippie.
« Reply #11 on: March 06, 2021, 07:28:18 pm »
Natural beauty captured!  :drif: