Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!  (Read 1732 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 16,228
  • Thanked: 1021 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #60 on: March 17, 2021, 07:57:07 am »
Lekker julle :thumleft:
 
The following users thanked this post: Vis Arend

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,025
  • Thanked: 416 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #61 on: March 17, 2021, 08:49:20 am »
Volgens my is Riversdal op die pad terug van die Kaap :laughing4:

Afhangende watter pad ons ry.   :patch: :patch:   :lol8: :lol8: 

Ons gaan plan maak Woody, maar dit gaan seker met die sidekar wees.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline bud500

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,460
  • Thanked: 152 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #62 on: March 17, 2021, 08:58:09 am »
Dag 3

Die dag was uitgesit indien gister nie glad verloop het nie, maar als het goed afgegaan. 

Ons kontak Jan, @Heimer en Martina en nooi hulle vir ‘n brekkie in die dorp. 
Ons ontmoet net so na 9 en gesels te lekker en geniet ‘n moerse lekker brekkie. 
Ons word sommer daai tyd genooi vir aandete.  Ek aanvaar maar weet ek maak ‘n fout, want more is ons weer op die fietse en ons ry ‘n nuwe vreemde grondpad wat ek nie ken nie.  Maar hoe sal ek dan nou nee se, hulle is sulke gawe mense. 

Jan kom tel ons nogal op by die gastehuis.  Ons kuier te lekker en vergeet amper om te eet.  Einde ten laaste eet ons Martina se lekker aandete.  Ons praat nog so bietjie nonsiens na ete en Jan vat ons terug.
 
Ons is so middernag bed toe.  Ek sal nou nie se ek het geslaap nie, sal dit meer “dronk gelę” noem.    :eek7:

Te lekker! Daai stoep kuier bedonnerd.
Live like someone left the gate open.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,186
  • Thanked: 203 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #63 on: March 17, 2021, 09:34:35 am »

Ons was bietjie uit synch uit met doppe volmaak toe eet ons 10 uur plaas van 8 uur.  :imaposer:
« Last Edit: March 17, 2021, 09:35:00 am by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline bud500

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,460
  • Thanked: 152 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #64 on: March 17, 2021, 09:46:15 am »
My donner @Vis Arend ons verjaar n dag uit mekaar.
Live like someone left the gate open.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,025
  • Thanked: 416 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #65 on: March 17, 2021, 09:50:29 am »
Dag 3

Die dag was uitgesit indien gister nie glad verloop het nie, maar als het goed afgegaan. 

Ons kontak Jan, @Heimer en Martina en nooi hulle vir ‘n brekkie in die dorp. 
Ons ontmoet net so na 9 en gesels te lekker en geniet ‘n moerse lekker brekkie. 
Ons word sommer daai tyd genooi vir aandete.  Ek aanvaar maar weet ek maak ‘n fout, want more is ons weer op die fietse en ons ry ‘n nuwe vreemde grondpad wat ek nie ken nie.  Maar hoe sal ek dan nou nee se, hulle is sulke gawe mense. 

Jan kom tel ons nogal op by die gastehuis.  Ons kuier te lekker en vergeet amper om te eet.  Einde ten laaste eet ons Martina se lekker aandete.  Ons praat nog so bietjie nonsiens na ete en Jan vat ons terug.
 
Ons is so middernag bed toe.  Ek sal nou nie se ek het geslaap nie, sal dit meer “dronk gelę” noem.    :eek7:

Te lekker! Daai stoep kuier bedonnerd.

Ons was bietjie uit synch uit met doppe volmaak toe eet ons 10 uur plaas van 8 uur.  :imaposer:

 :biggrin: :biggrin:  Net genoef oefen dan sal ons dit regkry.   :thumleft:   :lol8:

Ja bud, daai stoep kuier lekker en klink so asof daar al baie staaltjies daar vertel is.   :deal:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,186
  • Thanked: 203 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #66 on: March 17, 2021, 09:53:27 am »
Groot plesier gewees om weer bietjie saam te kuier Louis  en Nannie

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,025
  • Thanked: 416 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #67 on: March 17, 2021, 10:00:58 am »
Groot plesier gewees om weer bietjie saam te kuier Louis  en Nannie

Ons se vir julle dankie, dit was kwaai lekker en die kos wat uit die boeke.   :deal: :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,556
  • Thanked: 259 times
  • DILLIGAF
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #68 on: March 17, 2021, 10:10:19 am »
Volg met aandag
Nuwe ondervinding via jou, om maandag te gee.
« Last Edit: March 17, 2021, 10:16:02 am by cocky »
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 
Offline bud500

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,460
  • Thanked: 152 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #69 on: March 17, 2021, 10:13:49 am »
Volg met aandag
Ouwe ondervinding via jou, om maandag te gee.

Daydrinking on St Paddys?
Live like someone left the gate open.
 
Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,556
  • Thanked: 259 times
  • DILLIGAF
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #70 on: March 17, 2021, 10:16:36 am »
Volg met aandag
Ouwe ondervinding via jou, om maandag te gee.

Daydrinking on St Paddys?
It's a real thing and struggle.
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,025
  • Thanked: 416 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #71 on: March 17, 2021, 10:53:52 am »
Volg met aandag
Ouwe ondervinding via jou, om maandag te gee.

Daydrinking on St Paddys?
It's a real thing and struggle.

I know, we all struggle.   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 16,228
  • Thanked: 1021 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #72 on: March 17, 2021, 10:56:20 am »
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,025
  • Thanked: 416 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #73 on: March 17, 2021, 11:00:24 am »
Jou etter, mooi man.   :eek7:   :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:

Befok, ek laaik daai kwaai.   :deal:   :imaposer: :imaposer:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline bud500

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,460
  • Thanked: 152 times
Live like someone left the gate open.
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 16,228
  • Thanked: 1021 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #75 on: March 17, 2021, 11:22:03 am »
 
Offline skydiver

Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #76 on: March 17, 2021, 11:26:39 am »
Mooi RR, dankie.
Nou is ek nog meer oortuig om 'n 250 dual sport as 'n tweede bike aan te skaf.  :ricky: 
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,025
  • Thanked: 416 times
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #77 on: March 17, 2021, 01:09:04 pm »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,389
  • Thanked: 457 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #78 on: March 17, 2021, 01:15:11 pm »
Mooi RR, dankie.
Nou is ek nog meer oortuig om 'n 250 dual sport as 'n tweede bike aan te skaf.  :ricky:
Jy sal nie spyt wees nie. Beste DS geheim ooit. Kyk net vir Itchy Boots en die Vis Arende  :biggrin: Big smiles vir min geld
« Last Edit: March 17, 2021, 01:25:33 pm by sidetrack »
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 
The following users thanked this post: skydiver

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,380
  • Thanked: 81 times
  • East London
Re: DIE VISARENDE SE PASPOORT SAGE !!!
« Reply #79 on: March 17, 2021, 01:22:01 pm »
Demit - die was nou lekkerder as die kos wat ek nou geeet het.

Dit is sommer 'n lekker lees storie  :deal:

Dankie vd deel.
Life is hard - even harder if you are stupid.