Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: THE ADVENTURES WITH A BMW K1200LT  (Read 2752 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,463
  • Thanked: 355 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #60 on: May 15, 2021, 02:09:13 pm »
Blerrie hoog tyd sal ek se :3some: :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #61 on: May 15, 2021, 02:48:45 pm »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,539
  • Thanked: 2591 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #62 on: May 15, 2021, 05:45:57 pm »
Die Visarende sal voorts bekend staan as die volstruise..... :pot:

Daai blou sal baie betroubaar wees. :deal:

Maar dit bly n knap toerfiets.

P.S. Ek sien daai ou het n Rottweiller op sy Datsun gesit!
 
Online Mev Vis Arend

Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #63 on: May 15, 2021, 06:27:18 pm »
Die Visarende sal voorts bekend staan as die volstruise..... :pot:

Daai blou sal baie betroubaar wees. :deal:

Maar dit bly n knap toerfiets.

P.S. Ek sien daai ou het n Rottweiller op sy Datsun gesit!

Jong!!   :lamer:

Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Tiger8

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,183
  • Thanked: 55 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #64 on: May 18, 2021, 11:17:39 am »
Baie Mooi Louie en Nannie  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek en Des het self n Toerfiets aangeskaf vir die lang afstande. Ons keuse was n Triumph Trophy 1215 SE. Ons ry lekker lang pad, en sommer gou-gou ook.
Laat weet dan ry ons so paar 100km's saam vir ontbyt erens, miskien Plett?

So paar foto's, as dit toegelaat is  ;)

Gerard het my in Colesberg ontmoet vir die rit terug van Jhb-PE toe, toe ek die fiets gaan haal het.
Die ander is ek en Des gou n naweek in Oudtshoorn.

Mag julle BAIE veilig Km's ry met Trixie  :thumleft:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #65 on: May 18, 2021, 12:18:59 pm »

Pragtig verby, dis 'n baie mooi Triumph daai.  Geluk en geniet hom.   :thumleft:

Ons geniet die LT baie dankie,  :thumleft: en het al Nam besoek en gaan nou weer Donderdag Upington toe.  Was al 'n slag in die Kaap ook.  Die goed maak 'n langpad kort.   :biggrin: 

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline Tiger8

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,183
  • Thanked: 55 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #66 on: May 18, 2021, 05:09:22 pm »
Baie Mooi Louie en Nannie  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek en Des het self n Toerfiets aangeskaf vir die lang afstande. Ons keuse was n Triumph Trophy 1215 SE. Ons ry lekker lang pad, en sommer gou-gou ook.
Laat weet dan ry ons so paar 100km's saam vir ontbyt erens, miskien Plett?

So paar foto's, as dit toegelaat is  ;)

Gerard het my in Colesberg ontmoet vir die rit terug van Jhb-PE toe, toe ek die fiets gaan haal het.
Die ander is ek en Des gou n naweek in Oudtshoorn.

Mag julle BAIE veilig Km's ry met Trixie  :thumleft:

Pragtig verby, dis 'n baie mooi Triumph daai.  Geluk en geniet hom.   :thumleft:

Ons geniet die LT baie dankie,  :thumleft: en het al Nam besoek en gaan nou weer Donderdag Upington toe.  Was al 'n slag in die Kaap ook.  Die goed maak 'n langpad kort.   :biggrin:

Dankie L, moet se ek hou nogal van n Triumph, die drie silinder motor is so gewillig, glad en stil en stil is iets wat die KTM nie is nie  :lol8:

Ja wat die pad is nie so lank op die goed nie, ons het al n paar keer die Kaap besoek en wye draie gery, dit is baie lekker en gemaklik, en die Triumph is glad nie dors nie, wat n bonus is.

Ek hou van daai Blou wat julle gekies het, dit is baie mooi :thumleft:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 
The following users thanked this post: Vis Arend

Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,301
  • Thanked: 226 times
  • Aka Sprocket Face
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #67 on: May 19, 2021, 03:14:20 pm »
Ek hoeka so nice GT1600 ge"eyeball" nou die dag... julle maak my lus vir so laaaanpad toer fiets.... ;)
Long live the Underdog.........
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #68 on: July 09, 2021, 02:37:03 pm »
Seker weer tyd om die draad op datum te bring.   :eek7:  Ek is bitter ver agter met my rr's, pensioenarisse het mos nie tyd nie.   :biggrin: :biggrin: 

Ok, waar was ek laas?  Ons het mos so ruk terug, dink dis hier gedeurende of begin Maart Prince Albert toe met die klein scooters om aansoek te doen vir paspoorte.  Die rr hier. 
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=256926.0

Die 16de Maart het ons boodskap gekry die paspoorte is reg vir afhaal.  Ons het gedink om weer met die 250's te gaan haal, maar my broer het gevra of ons nie saam hulle Paasnaweek Prince Alfred se rigting te ry nie.  Afspraak was gemaak en ons het besluit om die LT in te span.  Ons sou met hulle tot op Prince Alfred ry en hulle sou dan vort op hulle se eie trip en ek en vroutjie sou agter bly en die omgewing en vriende gaan kuier tot die einde van die paasnaweek.  Aan die einde van die naweek sou ons Kaap se kant toe, ons het 'n afspraak daar gehad die Dinsdag en Woensdag. 

So gemaak en die Vrydag, begin van die Pasnaweek is ons hier van King William's Town Port Elizabeth.  Daar ontmoet ons my broer, sy suen die die se pel.  Vandaar is ons duer die Langkloof na Uniondale, de Rust, Meiringspoort en ons bestemming vir die dag, Prince Alfred.

So paar kiekkies. 

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #69 on: July 09, 2021, 02:39:11 pm »
Die Poort voor Uniondale tot by Prince Albert

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,463
  • Thanked: 355 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #70 on: July 09, 2021, 02:53:35 pm »
Jy moet minder kos maak en jpu RR op datum kry :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #71 on: July 09, 2021, 02:53:46 pm »
Die volgende dag toe is my broer hulle vort op hulle trippie, oor die Swartberge en dan verder en uiteindelik terug na Port Elizabeth.  Grondpad was hulle voorland en die LT sou nie so lekker ingepas het op daai paaie nie.  Ons beplanning was om oor die volgende twee dae vir vriende in die omgewing te kuier, onder andere, ChrisL in Stilbaai, Woody in Brakpan Riverdale en dan vriende in Knysna. 

Oppad Stilbaai toe deur Meiringspoort af na George en die N2 tot by Stilbaai. 

Daai laaste 2 kiekkies is Chris se kamermaat se dieretuin.  :biggrin: 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #72 on: July 09, 2021, 03:16:40 pm »
Na ons kuier by Woody vat ons die pad na Ladismith, dan sou dit die R62 terug Oudshoorn toe en uiteindelik Prince Albert toe.  Dinge werk nie so lekker nie, so paar kilos voor Ladismith voel ek die LT wil reguit loop om so lang draai.  Daars moet iets fout wees met die voorwiel.  Ons kom veilig tot stilstand en wragtag, voorwiel het 'n gaatjie in, wiel is pap. 
Geen probleem, ek het mos puncture repair kit saamgebring.  Haal die wurpie uit en stop die gat.  Soek die pomp, aikona, meneer het nie die pomp gepak nie.   :eek7:
Ons sit op 'n pad met min of niks selfoon ontvangs, maar ons kry uiteindelik boodskap deur na Woody en hy is oppad met 'n pomp. 
Die pomp werk maar die band is so oud en sag hy vorm 'n helse bult daar waar die wurmpie ingesit is.  Daai band gaan nie hou nie.  Woody reel by sy plaaslike bike mekkie om die LT in te sleep.  Hy sal die volgende dag sien of hy 'n band in voorraad het.
Daai aand eet ons van die lekkerste kerrie seker ooit.  Nou weet ek hoekom Woody so groot suen is, sy vrou kan kook.   :thumleft:

Fotos oppad na Ladismith en toe die papwiel. 

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,463
  • Thanked: 355 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #73 on: July 09, 2021, 03:23:48 pm »
Toe bring Bertie sy kleinste treiler :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,197
  • Thanked: 1212 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #74 on: July 09, 2021, 03:26:06 pm »
Daai riviertjie kan anders uitgespreek word as mens met n pad wiel staan!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #75 on: July 09, 2021, 03:26:55 pm »
Daai mechanic het gese aas hy 'n band het sal die bike die volgende oggend half agt reg wees.  Woody vat my na sy werkswinkel en die geluk is aan ons kant.  Splinternuwe voorband.   :thumleft:  Ek betaal vir die voorband en minimaal vir die insleep van die LT.  Puik diens, ek sal die man enige tyd aanbeveel.  Ek sal later kyk vir die kwitansie en die ou se naam deurgee. 
Die LT is weer op die pad, die keer Kaapstad toe, ons het nog 'n afspraak die middag 1 uur in Slaapstad.  Ons sou oorspronklik die N1 geneem het, maar dis nou die N2, ons sal later daar by Swellendam oorsleep Worcester toe en aansluit by die N1. 

Oppad Kaapstad toe. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #76 on: July 09, 2021, 03:28:26 pm »
Toe bring Bertie sy kleinste treiler :laughing4:

Ek het heelpad terug geworry oor daai trailer, maar hy het goed gehou.   :lol8:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,197
  • Thanked: 1212 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #77 on: July 09, 2021, 03:29:27 pm »
 Puik diens, ek sal die man enige tyd aanbeveel.  Ek sal later kyk vir die kwitansie en die ou se naam deurgee. 

FertieBiet hier op WD. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #78 on: July 09, 2021, 03:31:29 pm »
Daai riviertjie kan anders uitgespreek word as mens met n pad wiel staan!! ;) :peepwall: :lol8:

Kyk op daai 2de foto staan ons en 'n bike kom van vooraf.  Ek waai vir die man maar hy stop of groet nie eens nie, ry net aan.  Toe kry hy daai name waaraan jy dink.   :eek7: :lol8:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,430
  • Thanked: 516 times
Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
« Reply #79 on: July 09, 2021, 03:35:55 pm »
Ons het veilig in die Kaap aangekom, 1ste afspraak nagekom maar dinge het nie uitgewerk soos ons wou nie.  Tweede afspraak die volgende dag was darem suksesvol en ons is die dag daarna terug, die keer weer Prince Albert toe, gou die paspoorte optel dan deur na Knysna waar ons by ons ander pelle gaan kuier.  Met die papwiel storie het ons hulle gemis die 1ste rondte. 

Terug Prince Albert toe dan weer deur Meiringspoort en dan N2 Knysna toe.