0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Ai Chris, lekker om te sien jy ry so n lekker draai, ek weet hoe geniet jy dit!Hoe het die lyf dit gevat?
Quote from: 2StrokeDan on March 21, 2021, 08:49:16 pmAi Chris, lekker om te sien jy ry so n lekker draai, ek weet hoe geniet jy dit!Hoe het die lyf dit gevat?Danie die lyf het ma pak gevat en dit sal maar so wees na elke trip, want hy is onomkeerbaar moertoe maar ek sal die pak vat so af en toe as Karoo Rider bereid is om my elke keer (lees vyf keer) wat ek van my stoel af gebliksem het sal optel!! Ek belowe volgende trip sal ek probeer minder weeg Jan!!
Quote from: DUSTRIDERS on March 21, 2021, 11:11:43 pmQuote from: 2StrokeDan on March 21, 2021, 08:49:16 pmAi Chris, lekker om te sien jy ry so n lekker draai, ek weet hoe geniet jy dit!Hoe het die lyf dit gevat?Danie die lyf het ma pak gevat en dit sal maar so wees na elke trip, want hy is onomkeerbaar moertoe maar ek sal die pak vat so af en toe as Karoo Rider bereid is om my elke keer (lees vyf keer) wat ek van my stoel af gebliksem het sal optel!! Ek belowe volgende trip sal ek probeer minder weeg Jan!! My ou buurman het ook altyd so van sy stoel afgeval. Liqourtown het 2 keer n week rooiwyn afgelewer by sy adres.
Quote from: 2StrokeDan on March 22, 2021, 08:33:35 amQuote from: DUSTRIDERS on March 21, 2021, 11:11:43 pmQuote from: 2StrokeDan on March 21, 2021, 08:49:16 pmAi Chris, lekker om te sien jy ry so n lekker draai, ek weet hoe geniet jy dit!Hoe het die lyf dit gevat?Danie die lyf het ma pak gevat en dit sal maar so wees na elke trip, want hy is onomkeerbaar moertoe maar ek sal die pak vat so af en toe as Karoo Rider bereid is om my elke keer (lees vyf keer) wat ek van my stoel af gebliksem het sal optel!! Ek belowe volgende trip sal ek probeer minder weeg Jan!! My ou buurman het ook altyd so van sy stoel afgeval. Liqourtown het 2 keer n week rooiwyn afgelewer by sy adres. Dalk moet ek begin drink strak help dit vir my balans OF dalk val ek beter!!
Was julle by die Kapokwinkel op Rietbron? Die 2ib lê op n bed by die huis, maar sy vrou is by die winkel Die ou het n operasie gehad en die dokter het hom bietjie afgeknou
Lekker !Ons het laasweek met die karre vir so 'n week deur die Karoo gery en van NeuBethesda af tot by Victoria Wes was ons 'n paar keer bly ons was in die Disco en nie op 'n bike nieHet twee dae later nog sprinkane in verskeie grade van 'paralytic' uitgegrawe uit die vreemdste nate en gate van die Disco se voorkant en engine spasie