FD service

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,957
Reaction score
1,066
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek wil die week wat kom my FD se olie verander.
Ek het n youtube video gekry wat lyk soos my bike se setup - drain onder op 6 uur en om op te top lyk dit my moet die wiel afkom. Anders as my 1150 wat baie maklik was.
Ek wil sommer kyk of die transmission spline ghries nodig het maar sukkel om n SA produk te kry wat dieselfde is as wat die mense op youtube gebruik.
Enige aanbevelings?
 
Top