0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Very nice, enjoy! Will you have it with you in George?
Quote from: Dwerg on March 24, 2021, 09:55:39 amQuote from: dookie on March 24, 2021, 09:51:24 amQuote from: Dwerg on March 24, 2021, 09:39:44 amThanks everyone. Oh it will be going on dirt no doubt. Just not ktm kamakazi style anymore Vertel gou weer - hoeveel van jou kamakazi "events", met 'n ktm was op dirt vs teerpad .............Darem was net een van my ‘events’ self inflicted Baie geluk met die nuwe fiets. Jou vrou is ook seker baie bly dat hierdie fiets so laag is omdat waneer jy weer val is dit nie so 'n hoë en harde val nie en ook nie sulke ergere beserings soos voorheen nie. Geniet hom
Quote from: dookie on March 24, 2021, 09:51:24 amQuote from: Dwerg on March 24, 2021, 09:39:44 amThanks everyone. Oh it will be going on dirt no doubt. Just not ktm kamakazi style anymore Vertel gou weer - hoeveel van jou kamakazi "events", met 'n ktm was op dirt vs teerpad .............Darem was net een van my ‘events’ self inflicted
Quote from: Dwerg on March 24, 2021, 09:39:44 amThanks everyone. Oh it will be going on dirt no doubt. Just not ktm kamakazi style anymore Vertel gou weer - hoeveel van jou kamakazi "events", met 'n ktm was op dirt vs teerpad .............
Thanks everyone. Oh it will be going on dirt no doubt. Just not ktm kamakazi style anymore
Se my Dwerg, wat is die rede dat jy jou ryery heeltemal wil aanpas/verander?Is dit pyn, vrees of wat is die rede?Die Triumph is n lekker bike, maar hy gaan swakker geveer wees as n KTM, dus potensieel harder op n nie-so-lekker rug, as n voorbeeld.
Baie cool bike!Baie geluk Jaco!Het jy nog die 690, of het ek die verkoop gemis? Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Quote from: chopperpilot on March 24, 2021, 01:43:12 pmBaie cool bike!Baie geluk Jaco!Het jy nog die 690, of het ek die verkoop gemis? Sent from my FIG-LX1 using TapatalkJa hys so paar maande terug verkoop
Congratulations and enjoy your bike. Since the 1914 Model H, Triumphs have always been the best bikes ever made.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !