Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Getting back on 2  (Read 2114 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,864
  • Thanked: 333 times
Re: Getting back on 2
« Reply #60 on: March 24, 2021, 05:33:41 pm »
Congratulations and enjoy your bike. Since the 1914 Model H, Triumphs have always been the best bikes ever made.

You smoking some good shit there ?  :lol8:

I know what I know.  And I have 60 years experience, so argument is futile.  :3some:
Succumb not to the erosion of those born of unconsecrated union.

"Two Wheels, an engine and a place to sit." What more do you need?

2021 a milestone. 60 years a biker.
 
Offline Nimmo

  • Let your regrets not be the things you did not do.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,885
  • Thanked: 79 times
Re: Getting back on 2
« Reply #61 on: March 24, 2021, 05:34:36 pm »
Veilige km's @Dwerg.   :thumleft:
CT110,XT250,CX500,R100RS,ZZR400,DR650RS,XT350,K100RS,R1100RS,R1100S,K1200RS,XT350,R1100GS,F650GS,F800GS,XL200,TW200, HP2, KTM 990  :amazon:
Sunset Chalets 082 493 8814

NIMMOS Ride Reports
 
The following users thanked this post: Dwerg

Offline BLK

Re: Getting back on 2
« Reply #62 on: March 24, 2021, 05:37:19 pm »
A real achievement after all that you have been through.Enjoy and may you be safe.
 
The following users thanked this post: Dwerg

Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,591
  • Thanked: 524 times
  • #imstayingpositive
Re: Getting back on 2
« Reply #63 on: March 24, 2021, 06:36:35 pm »
Voorwaar 'n mooi fiets daai! Hoop jy geniet hom terde, met baie veilige myle man. Bly jy's terug in die saal. :thumleft:
 
The following users thanked this post: Dwerg

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Getting back on 2
« Reply #64 on: March 24, 2021, 06:41:28 pm »
Congratulations and enjoy your bike. Since the 1914 Model H, Triumphs have always been the best bikes ever made.

You smoking some good shit there ?  :lol8:

Indeed, we all know it's Yamaha. :3some:
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Getting back on 2
« Reply #65 on: March 24, 2021, 06:43:51 pm »
Se my Dwerg, wat is die rede dat jy jou ryery heeltemal wil aanpas/verander?

Is dit pyn, vrees of wat is die rede?

Die Triumph is n lekker bike, maar hy gaan swakker geveer wees as n KTM, dus potensieel harder op n nie-so-lekker rug, as n voorbeeld.
Jong so bietjie van alles. Maar hoof rede is hys laag. Laaste keer wat op die 690 geklim het het ek hulp nodig gehad. Plus ek soek nog altyd n bonnie

Ek vra want, alhoewel ek redelik gou begin ry het, is dinge ver van soos voorheen. Bang vir dinge wat ek nie eers oor sou 2 keer dink voor die ongeluk, asook n rug en minder ernstige balans probleem.
 
Offline Dwerg

Re: Getting back on 2
« Reply #66 on: March 24, 2021, 10:56:51 pm »

Kyk die horries sit nog sterk en vars. Maar fisies is daar goed wat my sal terug hou al kom die kop reg.
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Getting back on 2
« Reply #67 on: March 25, 2021, 07:59:37 am »
Se my Dwerg, wat is die rede dat jy jou ryery heeltemal wil aanpas/verander?

Is dit pyn, vrees of wat is die rede?

Die Triumph is n lekker bike, maar hy gaan swakker geveer wees as n KTM, dus potensieel harder op n nie-so-lekker rug, as n voorbeeld.
Jong so bietjie van alles. Maar hoof rede is hys laag. Laaste keer wat op die 690 geklim het het ek hulp nodig gehad. Plus ek soek nog altyd n bonnie

Ek vra want, alhoewel ek redelik gou begin ry het, is dinge ver van soos voorheen. Bang vir dinge wat ek nie eers oor sou 2 keer dink voor die ongeluk, asook n rug en minder ernstige balans probleem.

Kyk die horries sit nog sterk en vars. Maar fisies is daar goed wat my sal terug hou al kom die kop reg.

n Mens moet aanpas by jou omstandighede, dit help nie jy probeer volhou met iets wat jou verder kan skaad, wees maar net dankbaar dat ons nie hoef rolstoel tyres te koop nie.
 
Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,785
  • Thanked: 155 times
  • Health and Safetitty matters
Re: Getting back on 2
« Reply #68 on: March 25, 2021, 08:18:00 am »
Se my Dwerg, wat is die rede dat jy jou ryery heeltemal wil aanpas/verander?

Is dit pyn, vrees of wat is die rede?

Die Triumph is n lekker bike, maar hy gaan swakker geveer wees as n KTM, dus potensieel harder op n nie-so-lekker rug, as n voorbeeld.
Jong so bietjie van alles. Maar hoof rede is hys laag. Laaste keer wat op die 690 geklim het het ek hulp nodig gehad. Plus ek soek nog altyd n bonnie

Ek vra want, alhoewel ek redelik gou begin ry het, is dinge ver van soos voorheen. Bang vir dinge wat ek nie eers oor sou 2 keer dink voor die ongeluk, asook n rug en minder ernstige balans probleem.

Kyk die horries sit nog sterk en vars. Maar fisies is daar goed wat my sal terug hou al kom die kop reg.
Jy kan dit doen Dwerg. Jy is 'n baie sterk mannetjie. 8)
 
Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,641
  • Thanked: 51 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Getting back on 2
« Reply #69 on: March 25, 2021, 08:52:54 am »
Baie geluk Midget en veilige myle!  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 
Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,210
  • Thanked: 346 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Getting back on 2
« Reply #70 on: March 25, 2021, 09:23:00 am »
Soos ou Groenie sou s: piss cool bike daai!

Ek onthou 'n dag se ryery op Vrystaat grondpaaie. Een ou daag op met so Triumph bonnie scrambler. Dog so by myself, dit mag dalk interessant raak, want daar's bietjie sand en modder. Anyway, die man hou by sonder stres, en by elke stop het hy die grootste smile van almal. Aan die einde van die dag het hy nog reg gelyk om weer van voor af te begin, terwyl meeste van ons moeg en gatseer was. Die Triumph ryer het defnitief die lekkerste dag van ons almal gehad.

Die avontuur en plesier is ook nie net die bike nie, dis meer inni kop.
 
Offline Sabre

Re: Getting back on 2
« Reply #71 on: March 25, 2021, 08:06:38 pm »
Kyk die horries sit nog sterk en vars. Maar fisies is daar goed wat my sal terug hou al kom die kop reg.
[/quote]

Ek het in my jong dae 3 keer redelik ernstig geval. 2e Keer was ek 10 dae in hospitaal. Dit het my, noudat ek ouer is, oortuig om dinge rustiger te vat. Want, as ek nou neerslaan, vat dit 'n gebreekte been heelwat langer om te herstel as toe ek 20-25 was. Gebreekte heup, nou, sal my dalk permanent van motorfietse af hou, Dus is rustig ry my normaal
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 
Offline XRRX

Re: Getting back on 2
« Reply #72 on: March 25, 2021, 09:19:11 pm »
Baie geluk Dwerg en baie veilige myle!!!
Ek het nie eers so ernstig geval nie, maar genoeg om de spreekwoord: " the older I become, the faster I used to be", van toepassing te maak! ;)
 
Offline Dwerg

Re: Getting back on 2
« Reply #73 on: March 26, 2021, 06:25:46 am »
Kyk die horries sit nog sterk en vars. Maar fisies is daar goed wat my sal terug hou al kom die kop reg.

Ek het in my jong dae 3 keer redelik ernstig geval. 2e Keer was ek 10 dae in hospitaal. Dit het my, noudat ek ouer is, oortuig om dinge rustiger te vat. Want, as ek nou neerslaan, vat dit 'n gebreekte been heelwat langer om te herstel as toe ek 20-25 was. Gebreekte heup, nou, sal my dalk permanent van motorfietse af hou, Dus is rustig ry my normaal
[/quote]
Probeer heup, femur, calcaneus, radius, ulna, humerus, T5, T7, ribbes, vingers en dan nog klomp weefsel en ligamente skade ook. Rustig is verseker my nuwe normaal of ek nou wil of nie
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,505
  • Thanked: 119 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: Getting back on 2
« Reply #74 on: March 26, 2021, 07:18:47 am »
Lekker ry Dwerg
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem

"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 
Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,591
  • Thanked: 524 times
  • #imstayingpositive
Re: Getting back on 2
« Reply #75 on: March 26, 2021, 07:54:33 am »

Ek het in my jong dae 3 keer redelik ernstig geval. 2e Keer was ek 10 dae in hospitaal. Dit het my, noudat ek ouer is, oortuig om dinge rustiger te vat. Want, as ek nou neerslaan, vat dit 'n gebreekte been heelwat langer om te herstel as toe ek 20-25 was. Gebreekte heup, nou, sal my dalk permanent van motorfietse af hou, Dus is rustig ry my normaal
Probeer heup, femur, calcaneus, radius, ulna, humerus, T5, T7, ribbes, vingers en dan nog klomp weefsel en ligamente skade ook. Rustig is verseker my nuwe normaal of ek nou wil of nie
My donner, waar het hulle genoeg spare parts gekry om jou weer aanmekaar te sit!? :o
« Last Edit: March 26, 2021, 07:55:03 am by OomD »
 
Offline Vintage_Mania

Re: Getting back on 2
« Reply #76 on: March 26, 2021, 07:57:34 am »

Ek het in my jong dae 3 keer redelik ernstig geval. 2e Keer was ek 10 dae in hospitaal. Dit het my, noudat ek ouer is, oortuig om dinge rustiger te vat. Want, as ek nou neerslaan, vat dit 'n gebreekte been heelwat langer om te herstel as toe ek 20-25 was. Gebreekte heup, nou, sal my dalk permanent van motorfietse af hou, Dus is rustig ry my normaal
Probeer heup, femur, calcaneus, radius, ulna, humerus, T5, T7, ribbes, vingers en dan nog klomp weefsel en ligamente skade ook. Rustig is verseker my nuwe normaal of ek nou wil of nie
My donner, waar het hulle genoeg spare parts gekry om jou weer aanmekaar te sit!? :o

Hulle het nie  :lol8:

People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Dwerg

Re: Getting back on 2
« Reply #77 on: March 26, 2021, 08:02:46 am »

As mens die xrays kyk lyk dit of hulle n ford gestrip het vir parte
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,140
  • Thanked: 665 times
Re: Getting back on 2
« Reply #78 on: March 26, 2021, 08:11:44 am »

Ek het in my jong dae 3 keer redelik ernstig geval. 2e Keer was ek 10 dae in hospitaal. Dit het my, noudat ek ouer is, oortuig om dinge rustiger te vat. Want, as ek nou neerslaan, vat dit 'n gebreekte been heelwat langer om te herstel as toe ek 20-25 was. Gebreekte heup, nou, sal my dalk permanent van motorfietse af hou, Dus is rustig ry my normaal
Probeer heup, femur, calcaneus, radius, ulna, humerus, T5, T7, ribbes, vingers en dan nog klomp weefsel en ligamente skade ook. Rustig is verseker my nuwe normaal of ek nou wil of nie
My donner, waar het hulle genoeg spare parts gekry om jou weer aanmekaar te sit!? :o

hulle het nie .............  dis die rede hy so klien is
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 
Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,591
  • Thanked: 524 times
  • #imstayingpositive
Re: Getting back on 2
« Reply #79 on: March 26, 2021, 09:08:24 am »

As mens die xrays kyk lyk dit of hulle n ford gestrip het vir parte
Seker maar orraait, solank jy nie olie lek op jou vrou se matte nie :imaposer: