'n Paar vrae oor Baviaans?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LRFan

Race Dog
Joined
Sep 29, 2008
Messages
1,012
Reaction score
31
Location
Cape town/Knysna
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
1) Waar is die laaste petrol wat 'n mens kry wanneer jy Willowmore verlaat na Baviaans?
2) Is daar petrol beskikbaar in baviaans?
3) Hoe ver is dit vanaf Willowmore deur Baviaans?
4) Waar is die eerste petrol beskikbaar wanneer jy uit die Baviaans kom.
Dit is ons eerste keer wat ons soentoe gaan en ken nie al die plekkies en dinge nie.
Dankie.
Hannes

aka

LRFan
 
Top