Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Help identify this pass?  (Read 214 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,268
  • Thanked: 516 times
    • Wise Web Worx
Help identify this pass?
« on: May 05, 2021, 09:58:46 am »
Random but I saw this from the plane a few days ago. Anyone know this pass? I am thinking itís sort of Citrusdal area




Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,268
  • Thanked: 516 times
    • Wise Web Worx
Re: Help identify this pass?
« Reply #1 on: May 05, 2021, 10:06:23 am »
Maybe the one going to Cederberg Oasis?
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,196
  • Thanked: 1211 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Help identify this pass?
« Reply #2 on: May 05, 2021, 10:07:48 am »
It runs between Ceres and Citrusdal.

Eintlik twee passe die Middelberg en Buffelshoekpas.

Alhoewel op jou foto lyk dit na n ou pad tussen die Op die Berg area oor na Tulbagh area.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,348
  • Thanked: 1146 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Help identify this pass?
« Reply #3 on: May 05, 2021, 10:15:40 am »
Is daar ENIGE pad wat jy nie persoonlik ken nie Chris?  :biggrin:
Beny 'n man sy spaarsaamheid en sy volharding en jy hoef hom nie sy onafhanklikheid te beny nie.

C.J. Langenhoven
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,268
  • Thanked: 516 times
    • Wise Web Worx
Re: Help identify this pass?
« Reply #4 on: May 05, 2021, 10:17:10 am »
It runs between Ceres and Citrusdal.

Eintlik twee passe die Middelberg en Buffelshoekpas.

Alhoewel op jou foto lyk dit na n ou pad tussen die Op die Berg area oor na Tulbagh area.

Dankie Chris as dit Middelberg is dan het ek hom al met die kar gery  :thumleft:

Lyk baie meer dramaties uit die vliegtuig uit as wat ek hom onthou
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline edgy

Re: Help identify this pass?
« Reply #5 on: May 05, 2021, 10:31:20 am »
Is daar ENIGE pad wat jy nie persoonlik ken nie Chris?  :biggrin:
Very good question :lol8:
www.astonesthrow.co.za

 BEER..."I drink it when I`m happy or when I`m sad. I drink it when I`m alone. When I have company I consider it obligatory. Trifle with it if I`m not hungry and drink it when I am. Otherwise, I never touch it - unless I`m thirsty"
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,196
  • Thanked: 1211 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Help identify this pass?
« Reply #6 on: May 05, 2021, 10:32:27 am »
Is daar ENIGE pad wat jy nie persoonlik ken nie Chris?  :biggrin:
Dwerg het dan gesÍ waar dit is en ek het daai een al n paar keer gery. Het hom nog net met n bike gery en daai draaie is klappertand sinkplaat altyd. Daai pad het erg lorrie verkeer. Ek dink hy is op die lys vir teer gesit net na Simon van der Stel terug gekom het vanaf sy toer na Springbok omtes destyds maar nog steeds is hy grond. ;) ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,268
  • Thanked: 516 times
    • Wise Web Worx
Re: Help identify this pass?
« Reply #7 on: May 05, 2021, 10:44:40 am »
Ek het hom gekry. Lyk nie of dit 'n pas is nie. Hy loop langs die Spekrivier kloof by Matroosberg en volgens google earth stop hy bo-op die berg

Wys jou net, moet my nooit vra waar wat is nie  :lol8:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,268
  • Thanked: 516 times
    • Wise Web Worx
Re: Help identify this pass?
« Reply #8 on: May 05, 2021, 10:47:03 am »
De Doorns agter die berg op my foto
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,196
  • Thanked: 1211 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Help identify this pass?
« Reply #9 on: May 05, 2021, 10:49:14 am »
Ek het hom gekry. Lyk nie of dit 'n pas is nie. Hy loop langs die Spekrivier kloof by Matroosberg en volgens google earth stop hy bo-op die berg

Wys jou net, moet my nooit vra waar wat is nie  :lol8:
Dit kan Matroosberg se 4x4 roete wees vanaf die Smith's se plaas. Dink hy is so 17 kms lank tot bo op die berg.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,268
  • Thanked: 516 times
    • Wise Web Worx
Re: Help identify this pass?
« Reply #10 on: May 05, 2021, 10:56:53 am »
Dit kan Matroosberg se 4x4 roete wees vanaf die Smith's se plaas. Dink hy is so 17 kms lank tot bo op die berg.

Gaan kyk en jys 100% reg  :thumleft:

Ek sien elke keer goed uit die vliegtuig wat ek wil gaan sien maar doen selde die moeite om dit na te vors. Sal die ene op die lysie sit
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,196
  • Thanked: 1211 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Help identify this pass?
« Reply #11 on: May 05, 2021, 11:05:48 am »
Dit kan Matroosberg se 4x4 roete wees vanaf die Smith's se plaas. Dink hy is so 17 kms lank tot bo op die berg.

Gaan kyk en jys 100% reg  :thumleft:

Ek sien elke keer goed uit die vliegtuig wat ek wil gaan sien maar doen selde die moeite om dit na te vors. Sal die ene op die lysie sit
Ek en n maat het een nag gekamp in n dennebos aan die begin van daai roete. Omgewing was dik gesneeu. Daai nag kom raak dit -6!!! :o
Volgende oggend ry ons op n gevriesde pad daar uit wat die vorige aand pap modder was. Half tien toe ons die boer groet toe was daar al 32 fo x fo's by die hek in om die sneeu te gaan kyk en roete te gaan ry.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,348
  • Thanked: 1146 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Help identify this pass?
« Reply #12 on: May 05, 2021, 11:45:50 am »
Is daar ENIGE pad wat jy nie persoonlik ken nie Chris?  :biggrin:
Dwerg het dan gesÍ waar dit is en ek het daai een al n paar keer gery. Het hom nog net met n bike gery en daai draaie is klappertand sinkplaat altyd. Daai pad het erg lorrie verkeer. Ek dink hy is op die lys vir teer gesit net na Simon van der Stel terug gekom het vanaf sy toer na Springbok omtes destyds maar nog steeds is hy grond. ;) ;D

As jy kleiner was het ek jou op my handlebars gemonteer  O0 :lol8:
Beny 'n man sy spaarsaamheid en sy volharding en jy hoef hom nie sy onafhanklikheid te beny nie.

C.J. Langenhoven
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,196
  • Thanked: 1211 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Help identify this pass?
« Reply #13 on: May 05, 2021, 12:05:42 pm »
Is daar ENIGE pad wat jy nie persoonlik ken nie Chris?  :biggrin:
Dwerg het dan gesÍ waar dit is en ek het daai een al n paar keer gery. Het hom nog net met n bike gery en daai draaie is klappertand sinkplaat altyd. Daai pad het erg lorrie verkeer. Ek dink hy is op die lys vir teer gesit net na Simon van der Stel terug gekom het vanaf sy toer na Springbok omtes destyds maar nog steeds is hy grond. ;) ;D

As jy kleiner was het ek jou op my handlebars gemonteer  O0 :lol8:
Seker vir geselskap, want vir gps doeleindes verseker nie ek raak gou die pad byster. ;D
Ek het egter n aanvoeling wanneer n pad nie in die regting loop as wat ek dink hy moes. Dink ekt dit aangeleer toe ek bees lorrie in SWA gery het. Ou Willie ons vrag kontroleerder het jou net so ligtelik verduidelik waar die plaas en bees is en daar is een helse fout in SWA en dis dat die boere het helse plase en piep klein naamborde!! ;D :(
Mens moet ook n aanleg aanleer vir afstand skat as jy nie kort kort tripmeter wil reset want die mondelingse verduideliking gaan gewoonlik so -+ 25 kms dan draai jy links en dan 5 kilos verder sit daar n hek regs van die pad waar jy moet in sonder n naambord en die manga is 3 kilos verby daai hek in die plaas in. Soms weet jy halfpad deur die verduideliking jy gaan sukkel en vassit.
Wanneer die verduideliking begin met haak jou treiler af by die grootpad weet jy diff lock sal gebruik word en bees moet oorgelaai word!! :biggrin: :(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,268
  • Thanked: 516 times
    • Wise Web Worx
Re: Help identify this pass?
« Reply #14 on: May 06, 2021, 10:03:29 am »
Dit kan Matroosberg se 4x4 roete wees vanaf die Smith's se plaas. Dink hy is so 17 kms lank tot bo op die berg.

Gaan kyk en jys 100% reg  :thumleft:

Ek sien elke keer goed uit die vliegtuig wat ek wil gaan sien maar doen selde die moeite om dit na te vors. Sal die ene op die lysie sit
Ek en n maat het een nag gekamp in n dennebos aan die begin van daai roete. Omgewing was dik gesneeu. Daai nag kom raak dit -6!!! :o
Volgende oggend ry ons op n gevriesde pad daar uit wat die vorige aand pap modder was. Half tien toe ons die boer groet toe was daar al 32 fo x fo's by die hek in om die sneeu te gaan kyk en roete te gaan ry.

Ons het mos na snow valley bash langs lake letsie gaan kamp. Was ook omtrent daai temperatuur. Ek het so koud gekry ek het oorweeg om by @Kerritz of @IDR te gaan cuddle
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,647
  • Thanked: 62 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Help identify this pass?
« Reply #15 on: May 06, 2021, 10:05:43 am »
Dit kan Matroosberg se 4x4 roete wees vanaf die Smith's se plaas. Dink hy is so 17 kms lank tot bo op die berg.

Gaan kyk en jys 100% reg  :thumleft:

Ek sien elke keer goed uit die vliegtuig wat ek wil gaan sien maar doen selde die moeite om dit na te vors. Sal die ene op die lysie sit
Ek en n maat het een nag gekamp in n dennebos aan die begin van daai roete. Omgewing was dik gesneeu. Daai nag kom raak dit -6!!! :o
Volgende oggend ry ons op n gevriesde pad daar uit wat die vorige aand pap modder was. Half tien toe ons die boer groet toe was daar al 32 fo x fo's by die hek in om die sneeu te gaan kyk en roete te gaan ry.

Ons het mos na snow valley bash langs lake letsie gaan kamp. Was ook omtrent daai temperatuur. Ek het so koud gekry ek het oorweeg om by @Kerritz of @IDR te gaan cuddle

Dis hoekom ek so baie wyn gedrink het...ek was nie bang jy kom cuddle by my nie...ek het net te koud gekry  :imaposer:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,268
  • Thanked: 516 times
    • Wise Web Worx
Re: Help identify this pass?
« Reply #16 on: May 06, 2021, 10:33:53 am »
Ek will ook darem net noem dis skandalig dat geen kapenaars Matroosberg herken nie. As julle 'n foto van 'n Gauteng berg geplaas het sou ek dadelik geweet het dis die Magaliesberg  :lol8:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline IDR

  • <insert bias disclaimer here>
  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,967
  • Thanked: 125 times
Re: Help identify this pass?
« Reply #17 on: May 06, 2021, 11:17:17 am »
Dit kan Matroosberg se 4x4 roete wees vanaf die Smith's se plaas. Dink hy is so 17 kms lank tot bo op die berg.

Gaan kyk en jys 100% reg  :thumleft:

Ek sien elke keer goed uit die vliegtuig wat ek wil gaan sien maar doen selde die moeite om dit na te vors. Sal die ene op die lysie sit
Ek en n maat het een nag gekamp in n dennebos aan die begin van daai roete. Omgewing was dik gesneeu. Daai nag kom raak dit -6!!! :o
Volgende oggend ry ons op n gevriesde pad daar uit wat die vorige aand pap modder was. Half tien toe ons die boer groet toe was daar al 32 fo x fo's by die hek in om die sneeu te gaan kyk en roete te gaan ry.

Ons het mos na snow valley bash langs lake letsie gaan kamp. Was ook omtrent daai temperatuur. Ek het so koud gekry ek het oorweeg om by @Kerritz of @IDR te gaan cuddle

Dis hoekom ek so baie wyn gedrink het...ek was nie bang jy kom cuddle by my nie...ek het net te koud gekry  :imaposer:

Is dit hoekom jy so in jou slaap geneul het? ;D



http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=108068 - sal dit in my lewe nie vergeet nie.
The three things you need to fix anything in the universe: duct tape, WD-40 and a hammer.  If it moves and it shouldn't, use the duct tape.  If it doesn't move and it should, use the WD-40.  Otherwise use the hammer.